Ammo Box Kamp lig nr 2

Members' DIY projects
Post Reply
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by The Legend »

Ek het ook n ammo box gebruik om vir my n kamp lig te bou.My lig is nou nie so indrukwekkend soos Johannes van die see s'n nie,maar voldoen aan my behoeftes.

Omdat daar nie meer toegelaat word dat n mens op die strand mag ry met 4x4 voertuie nie,het ek besluit om n lig te bou wat maklik draagbaar is , n goeie lig verskaf en wat vir ten minste n hele nag aanmekaar kan werk sonder dat ek hoef bekommerd te wees dat die battrye pap sal word.

Ek het twee 7.5 ah "lead acid sealed " batterye binne in die ammo box geinstalleer en dit paralel gekoppel.Aan die kante van die ammo box het ek n led strip liggie met skakellaar aan gemonteer(Led liggies by ooooms gekoop)

Op die bokant van die ammo box het ek n klein spot light gemonteer(Lig by Piet gekoop)Met n tokkle skakellaar om die lig aan en af te skakel en n Hela plug om die batterye te laai.

Die twee led strip liggies gee n lekker verspreide lig,terwyl die spot light weer lekker werk om te lig terwyl n mens met die flits loop om op die pad te lig.

Wat vir my ook besonder lekker werk is dat wanneer die lig op n tafel tussen twee kamp beddens staan in n tent.Die een lig aan geskakel en die ander af,dit genoeg lig verskaf vir iemand wat sou wou boek lees terwyl die ander persoon kan slaap sonder dat hy /sy gepla word deur n lig wat in die oe skyn.

Ek het ook vir my n 3ah elektriese battery laaier gekoop wat binne in die ammo box gebere word.Die batterye kan ook vanaf n motor se sigaret laaier af gelaai word.
Attachments
lig 4.JPG
(39.69 KiB) Downloaded 847 times
lig 3.JPG
(55.18 KiB) Downloaded 847 times
lig 2.JPG
(69.92 KiB) Downloaded 847 times
lig 1.JPG
(61.54 KiB) Downloaded 847 times
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Mud Dog »

Lyk netjies Dawie! :thumbup: :thumbup: Het jy al getoets hoe lank die batterye hou met die spot light aan?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12702
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Family_Dog »

Nice een, Dawie. Wel gedaan!

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by jacques kotze »

Goeie werk oom Dawie :thumbup: :thumbup:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Hi-Hilux »

Baie nice Dawie!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by pietpetoors »

Baie mooi Dawie.
Ek hou van jou dubber bedlamp konsep, beslis 'n wenner
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Johannes van die See »

Dawie, my ammo box lig is geensins meer indrukwekkend as joune nie!
Ek is mal oor die bedlamp idee. Wel gedaan, :thumbup:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by The Legend »

Mud Dog wrote:Lyk netjies Dawie! :thumbup: :thumbup: Het jy al getoets hoe lank die batterye hou met die spot light aan?

Andy,Sal laat weet sodra ek dit getoets het.

Dankie almal vir die komplimente
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by CasKru »

Netjies gedoen Dawie. Jy moet net versigtig wees vir vonke, ek sien daai box is explosive :twisted:
To God be the glory
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Bugzy »

Welgedaan Dawie, gelukkig het ek 4 boksies gekoop!!
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Haboob »

Baie Mooi Dawie :clap:
Image
HABOOB means "Dust Storm"
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Traveler »

Dawie, daardie lig van jou is ook BAIE netjies. Wel gedaan.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by JohanM »

Dawie dit is nou baie knap gedoen!!! Baie oulike idee, en sommer lekker prakties. :thumbup: :thumbup: :thumbup: Ek moet dalk weer bietjie tyd inruim om my projek klaar te maak! :shh:
Johan Marais
User avatar
Stephan_V
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 41
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:12 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: 07 Hilux D4D
Real Name: Stephan

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Stephan_V »

Dawie, baie nice. Ek is juis besig om vir my n lig bymekaar te sit. Dom vraag maar ek vrae anyway. Jy se hy charge ook deur die lighter plug. Is dit met die charger of hoe werk dit.
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by The Legend »

Stephan_V wrote:Dawie, baie nice. Ek is juis besig om vir my n lig bymekaar te sit. Dom vraag maar ek vrae anyway. Jy se hy charge ook deur die lighter plug. Is dit met die charger of hoe werk dit.
Stephan,Daar is nie iets soos n dom vraag nie.

Die 3A laaier gebruik ek as ek die battery vanaf 220v elektries wil laai.Om die batterye direk vanaf die kar se sigaret aansteker te laai het ek n draad gebruik met n male hella plug aan die een kant wat in plug op die female hella plug op die ammo box en op die ander punt van die draad weer n plug aan gesit wat binne in die sigaret aansteker pas.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Mud Dog »

Lollie wrote:

Net mooi oppas as jy daai draad konekteer, Dawie .... ek hoef dit seker nie aan jou te sê nie, maar van jou beskrywing is daar 'n male plug op weerskante en as jy een kant in-plug is die draad 'live' met 'n exposed male plug anderkant. Eers by die ammo box in ge-plug sallie probleem wees (indien dit nie 'n negative iewers op die box raak nie), maar eers by die sigaret aansteeker in ge-plug is daar baie plekke op die bakkie waar hy sal kan 'short'. Ek noem dit net omdat iemand anders miskien die idee gebruik sonder om daarvan bevus te wees. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Johannes van die See »

Dawie

Wat Andy se is waar, sodra jou herlaai koord in die bakkie in geprop is gaan die verste punt lewendig wees en kan moontlik teen die bakkie se grond n kortsluiting veroorsaak omdat die middelste punt lewend +12V en ontblood is.

Hier is n tiepe prop wat geen saak maak watse een jy watse kant sit nie want die kontak punte is altyd versteek.

http://www.4x4direct.co.za/shop/index.p ... cts_id=230" onclick="window.open(this.href);return false;
Attachments
350Amp-connector-with-pin.JPG
350Amp-connector-with-pin.JPG (27.72 KiB) Viewed 2369 times
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Mud Dog »

Dis die Brad Harrison plug of soos somtyds ook genoem die Anderson plug. Daai wat Pieter het is die kleinste die 50A, maar ek glo jy kry nog kleiner as dit en dit sou ideaal wees vir aanwending op 'n 'connecting cable'. Goeie wenk Johanes! ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by The Legend »

Dankie Johannes/Andy.

Sal n bietjie uitkyk vir die klein brad harrison/anderson plug. :thumbup:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Ammo Box Kamp lig nr 2

Post by Johannes van die See »

:thumbup:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Post Reply

Return to “Build your own:”