Jag
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Jag
Het einde April die blouwildebees geskiet, en vandag toe vang my oog die koedoe bul op die plaas...., hy was net op die verkeerde plek op die regte tyd
- Attachments
-
- Blouwildebees bul
- iphone 330.jpg (161.02 KiB) Viewed 11515 times
-
- iphone 813.jpg
- Koedoe bul
- (174.7 KiB) Downloaded 1430 times
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Jag
Baie mooi Kudu! Is dit 'n ou .303 wat omgebou is?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Jag
Dis n mooi bul daai, hoeveel het hy gemeet? Ek skat so 44-46", kan heel verkeerd wees, ek sukkel maar met die geskat oor die algemeen.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Jag
Ek dink dis baie naby ..... kan dalk nog bietjie meer wees.jacques kotze wrote:Dis n mooi bul daai, hoeveel het hy gemeet? Ek skat so 44-46", kan heel verkeerd wees, ek sukkel maar met die geskat oor die algemeen.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Jag
Baie mooi bul daai.Ek dink die vrieskas is te klein vir daai een.Jy sal moet baie boltong maak
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Jag
Jip dis n ou 303 Lee Enfield wat omgebou is.
Linkerkanste horing meet 47.7" en regterkantste een 49.8" wydte is 40", karkas soos geweeg vanoggend by die slaghuis 181Kg.
EK gaan biltong en droewors maak ja en so n bietjie tafelwors.
Dankie

- iphone 801.jpg (160.23 KiB) Viewed 11476 times
- SUKIBOS
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Sun May 13, 2012 7:09 pm
- Town: Warmbaths Limpopo
- Vehicle: 1989 HILUX 2.2
- Real Name: NICO
Re: Jag
Daar is 'n plek in Potch wat die 303's so ombou met 'n sintetiese kolf. Ek het myne so 3 jaar terug laat doen. Dit lyk baie netjies. Die plek se naam is Armtec Synthetic Stocks, hulle adverteer in die Wild & Jag & hulle het 'n website. Die beste is dit kos nie 'n arm & been nie.
Baie geluk met jou koedoebul, lekker stewige stuk vleis!!
Baie geluk met jou koedoebul, lekker stewige stuk vleis!!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Jag
Soos ek nog altyd beweer, 'n .303 is wel bietjie stadig maar veroorsaak daarom minder vleis beskadiging .... bly nog 'n goeie jag geweer in my oë as jy hom leer ken.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Jag
Hier is n mooi bul wat ek laas jaar afgestof het ek weet dis oud mar dit bly maar mooi
Dis dam nog n bok wat my naam ini Roland boek kon kry.

Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Jag
Dis pragtige horings daai!!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jag
Baie mooi kudu's. Baie geluk op altwee.
Andy, die .303 is 'n pragtige kaliber as jy die regte ammunisie gebruik.
Jy kon nog 2 jr gelede 'n omgeboude .303 koop met 'n Ramline sintetiese kolf, en die korrekte headspace vir R1850 by classic arms in Witbank.

Know what you don't know.
-
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jan 22, 2013 9:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Heinrich
Re: Jag
Het ook al darem my eerste lood gegooi vir die Jaar
Geskiet met my 30-30 Win, 150gr op 110m
Geskiet met my 30-30 Win, 150gr op 110m
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Jag
Ek het ook n 30-30winchester! lekkerste geweer ooit! hys lig, kort loop, hak nie in die takke vas nie en hy kan enige ding plat trek. het jy vir joune n scope opgesit?
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
-
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jan 22, 2013 9:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Heinrich
Re: Jag
Hangover wrote:Ek het ook n 30-30winchester! lekkerste geweer ooit! hys lig, kort loop, hak nie in die takke vas nie en hy kan enige ding plat trek. het jy vir joune n scope opgesit?
Yes ek het n scope op
- Lappe
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Tue Nov 27, 2012 8:50 am
- Town: Groot Marico posbus 02 2850
- Vehicle: hilux v8 Lexus
- Real Name: george
Re: Jag
Julle manne het seker goeie koel geriewe om so vroeg in die jaar al die wild te piets.
Ek is lekker jaloers !!!
Ek is lekker jaloers !!!
Hiding doesn't stop evil, Return fire does
-
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jan 22, 2013 9:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Heinrich
Re: Jag
@ Lappe
Ek het die Zebra juis daar in die Rietvaly area geskiet

Lappe wrote:By wie het jy gejag Heinrich, ek bly 2 km van rietvaly af en ken omtrent almal in die omgewing.
EK het by my vriend Andries gaan kuier wat die Meule op Marico besit
Hy ken die einaar - Niel
- Lappe
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Tue Nov 27, 2012 8:50 am
- Town: Groot Marico posbus 02 2850
- Vehicle: hilux v8 Lexus
- Real Name: george
Re: Jag
Ek ken vir Niel. As ek reg is het Andries nou eers onlang in die dorp aangekom.
In elk geval n mooi zebra wat jy daar het, baie geluk.
In elk geval n mooi zebra wat jy daar het, baie geluk.
Hiding doesn't stop evil, Return fire does
-
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jan 22, 2013 9:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Heinrich
Re: Jag
Yes Dries is n nuwelingLappe wrote:Ek ken vir Niel. As ek reg is het Andries nou eers onlang in die dorp aangekom.
In elk geval n mooi zebra wat jy daar het, baie geluk.
Dankie
Jy nie jagplek daar nie Lappe >???
- Lappe
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Tue Nov 27, 2012 8:50 am
- Town: Groot Marico posbus 02 2850
- Vehicle: hilux v8 Lexus
- Real Name: george
Re: Jag
My grond is aan die klein kant met trekwild so nou en dan. My buurman het 4000 hektaar. Plaas se naam is Talamanzi. Baie mooi daar maar hulle het meestal buitelandse jagters.Kan vir jou kontak besonderhede kry as jy belang stel.
Hiding doesn't stop evil, Return fire does
-
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jan 22, 2013 9:30 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Heinrich
Re: Jag
Oh daar by Dirk ??Lappe wrote:My grond is aan die klein kant met trekwild so nou en dan. My buurman het 4000 hektaar. Plaas se naam is Talamanzi. Baie mooi daar maar hulle het meestal buitelandse jagters.Kan vir jou kontak besonderhede kry as jy belang stel.
Is Jou plaas op die Grondpad ??
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Jag
en toe is daar weer vandag n mooi jong koedoe bul voor die teleskoop
- Attachments
-
- koedoe 27/04/2013
- IMG_2582.jpg (159.09 KiB) Viewed 11088 times
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Jag
Stem saam / In fact, partykeer is my eie Blesbok biltong vir my lekerder as my Koedoe.Aquanaut wrote:Blesbok, die beste vleis na Koedoe in my opinie, baaie lekeer.
Mooi bul daai Rood - Watse geweer het jy daar?
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
- Taljaag
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 258
- Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
- Real Name: George
Re: Jag
N Vriend van my vra waar kan hy nog jag vir redelike prys, enige kontak nommers sal waardeer word.
Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Jag
Daar is so baie plekke. Ek stel voor hy "google" so bietjie. Die plek wat ek beoog vir n tweede trippie die jaar is net buite die dorpie Vrede "Moreson ranch" pryse lyk goed en baie om te doen. daar is ook n lekker 4x4 roete en lekker kamp geriewe. Bookings tel no 058 9139901
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Jag
Dankie vir die uitnodiging tal !Tal wrote:Ek was ook lus vir bietjie biltong en wors
Voordeel van op die plaas wees
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Jag
Rood , baie mooi kudu's daai
Sien jys in polokwane
Voor julle hulle iets anders daar , of het daai groot horings altyd jou naam op?
Ons het die naweek van 21-23 junie gaan jag
Darem 2 rooibokkies en n blou wildebees plat getrek

wimpie daai lyk mos nou baie mooi
op wie se plaas was dit ?
op wie se plaas was dit ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Jag
yotaman dit is n 303 lee enfield
Nee ons voer hulle niks besonders nie, hulle is maar net so groot hier op ons plaas.
Nee ons voer hulle niks besonders nie, hulle is maar net so groot hier op ons plaas.
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Jag
nou stuur ons n prylysie daar , toe.rood wrote:yotaman dit is n 303 lee enfield
Nee ons voer hulle niks besonders nie, hulle is maar net so groot hier op ons plaas.
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Jag
Shaun jy sal my nie glo nie maar ek bly in die dorp en daai varke is op n voerplek geskiet drie kilometer van my huis af. Die plaas behoort aan een van die lokale boere hier op Vryheid.JEEPIE wrote:wimpie daai lyk mos nou baie mooi
op wie se plaas was dit ?
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: Jag
dis nou mooi varkies daaiwim wrote:Shaun jy sal my nie glo nie maar ek bly in die dorp en daai varke is op n voerplek geskiet drie kilometer van my huis af. Die plaas behoort aan een van die lokale boere hier op Vryheid.JEEPIE wrote:wimpie daai lyk mos nou baie mooi
op wie se plaas was dit ?
sal die boer laat ons skiet daar ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Jag
Ongelukkig is dit nie net vir skiet nie, ons het voerplek gemaak en n skuiling opgesit en dan het ons die varke eers gekry op die vierde keer wat ons in die skuiling was. Ons praat van n hele maand se voorbereiding om die varke te kry om elke aand op die voerplek te kom eet, en as hulle inkom en net iets pla hulle dans hulle weer weg. Dis baie werk en mens moet elke aand voer uitvat. maar ons skiet elke naweek in die mielies saam met opgeleide honde wat GPS halsbande dra en ons het reuse sukses. Staan huidiglik op oor die twee honderd varke vir die jaar. Die varke is vervuil hier by ons en die boere het groot skade aan mielies wat deur die varke geeet word, so hulle is maar te bly as ons by hulle kom jagmaak op die varke.JEEPIE wrote:dis nou mooi varkies daaiwim wrote:Shaun jy sal my nie glo nie maar ek bly in die dorp en daai varke is op n voerplek geskiet drie kilometer van my huis af. Die plaas behoort aan een van die lokale boere hier op Vryheid.JEEPIE wrote:wimpie daai lyk mos nou baie mooi
op wie se plaas was dit ?
sal die boer laat ons skiet daar ?
- stumps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 353
- Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
- Real Name: Marius
- Club VHF Licence: X225
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jag
Pel van my het die outjie geskiet in ZIM paar weke terug. Ek is oppad om dieselfde te skiet oor die volgende paar weke. Jagraam gekry en alles. Biedjie gaan scout laas week saam 'n goeie pel in Zim en my Lux kicked ASS.
Hoop julle geniet die Pic so baie soos ek. JAG is darm baie lekker.
Hoop julle geniet die Pic so baie soos ek. JAG is darm baie lekker.
- Attachments
-
- IMG-20130703-00151.jpg (53.12 KiB) Viewed 10696 times
-
- IMG_2683.jpeg (171.93 KiB) Viewed 10696 times
2008 Hilux 4.0L 4x4 (Mufasa)
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
- stumps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 353
- Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
- Real Name: Marius
- Club VHF Licence: X225
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jag
nog jag die jaar
- Attachments
-
- IMG-20130518-00085.jpg (66.44 KiB) Viewed 10692 times
-
- IMG-20130427-00064.jpg (105.1 KiB) Viewed 10692 times
2008 Hilux 4.0L 4x4 (Mufasa)
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Jag
Mens doen dit op dieselfde manier as wat jy een sou opeet................stukkie vir stukkie.Aquanaut wrote:I want to see how you loaded that elephant onto your hilux, please send photo!
- stumps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 353
- Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
- Real Name: Marius
- Club VHF Licence: X225
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jag
Will be no problem. 7 tons :wink2: that's 4 trips with my V6 if I remain conservative.
2008 Hilux 4.0L 4x4 (Mufasa)
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
- stumps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 353
- Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
- Real Name: Marius
- Club VHF Licence: X225
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Jag
meat goes to Zim folk. They really need it. Truth.....