Nuwe wiele!!

If you drive a 4x2 Hilux, do NOT think you are not welcome. Post your questions here
Post Reply
eue
Newbie
Posts: 6
Joined: Tue Apr 10, 2012 2:38 pm
Town: Polokwane
Vehicle: hilux 2.7 2001
Real Name: Eugene

Nuwe wiele!!

Post by eue »

hallo julle
Ek is nou net n paar dae op die forum, maar lees al n geruime tyd al die interessante dinge hier rond. Ek ry al vir die laaste 7 jaar n S/C hilux 2.7 2001 modelletjie. Die tyd het aangebreek vir my om n nuwe ryding te kry (eks nou so jaar getroud en dink daaraan om solank voorbereiding te doen vir as die eerste kleinding sy verkyning maak oor so n jaar of wat) en ek is tans besig met my aansoek vir n 2005 D/C hilux 4.0 v6 auto 4x4 :yahoo:
Soos julle weet, as jy n nuwe speelding het wil jy altyd hom joune maak met so n paar ekstra goedjies. Ek wil sommer net weet of daar dalk n spesifieke plekkie op die forum is waar verskaffers aandui van hulle afslag vir forum members. Ek het al van heelwat gelees, maar om dit weer later op te spoor is maar vir my moeilik. ek soek n "topic" waar die verskaffers aandui wat hul specials is en ook die discount wat aangebied word. dit sal net soveel makliker wees indien nuwe outjies soos ek dalk iets soek, en terselfde tyd kan ons die manne ook ondersteun (so hou ons dit in die familie :)
Indien daar dalk nie so iets is nie, kan ons nie dalk dit aan die gang kry nie :beg:
dankie vir die forum en al jul bydraes, dit maak dit vir n noob soos ek al klaar baie gemakliker om die 4x4 wereld te betree :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Nuwe wiele!!

Post by CasKru »

http://www.hilux4x4.co.za/specials/" onclick="window.open(this.href);return false; :thumbup:
specials.JPG
To God be the glory
eue
Newbie
Posts: 6
Joined: Tue Apr 10, 2012 2:38 pm
Town: Polokwane
Vehicle: hilux 2.7 2001
Real Name: Eugene

Re: Nuwe wiele!!

Post by eue »

Baie dankie!
Post Reply

Return to “4x2 Hilux's Welcome”