Weet enige iemand iets van die dag en wanneer dit plaas vind was so 3 jaar gelede by hom gewees
maar kry nerens informasie nie. Sal daar van hou om die jaar self te gaan ry. Die plek is gelee op die Tabazimbie pad anderkant Brits
Bosveld Rally
- lappies
- High Range 2WD
- Posts: 23
- Joined: Mon Apr 26, 2010 11:30 am
- Town: Lanseria
- Vehicle: toyota
- Real Name: Nelis
- Location: Lanseria
Bosveld Rally
MYNE IS TOG GROTER AS JOUNE!!!
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Bosveld Rally
Ek het al 'n paar keer self gaan deelneem. maar nognie met my hilux nie. ek sal self weer wil ry, dit was laas rondom einde aug. jy kan dalk by laerskool sanddrift se site gaan loer. hulle was laas die host toe ek gery het.
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Bosveld Rally
http://www.laerskoolsanddrift.co.za/inligting_2011.html" onclick="window.open(this.href);return false;