Hilux Radio

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Hilux Radio

Post by Maverick131 »

Middag manne,

Ek wil uitvind of enige van julle al dieselfde probleem ondervind het met julle Hilux se "PWR-VOL" knoppie. As ek hom draai dan is dit asof hy nie lekker kontak maak en die "Volume" syfertjies spring rond. M.a.w. ek sukkel om harder en sagter te sit - tot my redelike groot frustrasie :angry2:

Enige raad/moontlik om reg te maak? Wil nie graag die hele eenheid vervang vir een knop nie.

Aangeheg is foto van hoe die radio lyk.
Attachments
PWR-VOL knop foutief
PWR-VOL knop foutief
Vigo Radio.jpg (17.31 KiB) Viewed 1760 times
Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Hilux Radio

Post by jacques kotze »

Nog nie so probleem met my Lux gekry nie, maar my Hi-Fi by die huis doen dieselfde, dit is die resistor of ding wat nie meer lekker is nie, enige reputable repair shop behoort hom te kan regmaak.
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Hilux Radio

Post by Maverick131 »

Dankie Jacques. Jy nie dalk 'n paar name van goeie repair shops sommer so uit jou kop nie asb?
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Hilux Radio

Post by jacques kotze »

Jong ek is in die Vrystaat en my Skoonpa is n elektroniese enginieur, hy het my net gese wat die fout is maar nog nie sover gekom om hom reg te maak nie. Ek weet nie van iemand in PTA omgewing nie, maar is seker dat iemand op die forum jou sal kan se.
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Hilux Radio

Post by Maverick131 »

Geen probleem - dankie in elk geval, waardeer! Was nie lus om R4,900 uit te haal vir nuwe een nie. Toyota se prys :shock2:
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Hilux Radio

Post by jacques kotze »

:thumbup: :thumbup: R4900 is bietjie taai :thumbdown:
User avatar
Stephan_V
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 41
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:12 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: 07 Hilux D4D
Real Name: Stephan

Re: Hilux Radio

Post by Stephan_V »

Vir daai prys kan mens n baie nice double din aftermarket replacement kry. Ek het n panasonic in (Het beslis nie soveel gekos nie). Baie goeie klank kwaliteit, SD, USB, IPOD, Bluetooth en al daai goed en ek kon later n reverse kamera by sit.

sou daaraan dink as repair pryse nie goed lyk nie.
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Hilux Radio

Post by Maverick131 »

Dis ook 'n goeie idee Stephan, sal dit in gedagte hou dankie.

Die raakgesien: http://www.stopshop.co.za/buy-toyota-hi ... a010-.html" onclick="window.open(this.href);return false; Lyk na goeie opsie!
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Hilux Radio

Post by Kaspaas »

Jacus, voor jy al die moeite doen.
Gebruik kompressor met n druktenk en blaas die radio se CD gleuf en rondom die knoppe uit.(enige openingtjie wat jy kry)

Ekt al gevind dis stof wat die kontakpunte belemmer.
Beter nog is as jy n kompressor kan kry met n high pressure nozzel, hy sal meer lug in forseer.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Hilux Radio

Post by Maverick131 »

Dankie Cobus, ek gaan dit definitief eers probeer.
Post Reply

Return to “The Workshop”