Sinkplaatpaaie

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
GI-
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Fri Jul 08, 2011 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: Hilux 88 2.4 4x4
Real Name: Gideon

Sinkplaatpaaie

Post by GI- »

Wat dink julle ouens is die oorsaak van n sinkplaatpad? :confused:
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: Sinkplaatpaaie

Post by Royco »

Bande wat te hard is.... onder andere...
Image Image Image Image
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Sinkplaatpaaie

Post by ThysdJ »

over-inflated tyres, and speed are just 2 of the factors involved... :think: :think:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Sinkplaatpaaie

Post by Kaspaas »

Soos Thys daar sê.

Vragmotors en Trekkers is meer geneig om n grondpad vinnig op te voeter!
Ek bly op n 10km grond pad, en om my is seker 20 verskillende boere met 10 trekkers elk. Indien die pad vandag geskraap word, oor n week is hy kaput. Dus nou met n spoed grens van 40, wat van tyd tot tyd 'n speedtrap het!!! :blink: (julle sal my nie glo nie)

Nog n faktor is die hoeveelheid los materiaal op die pad self. Die grond paaie in Namibie is nie so sleg soos hier in die Noord Kaap nie(word gekalk). In die Karoo is die meer gruis en kom n mens agter n grondpad hou langer as n grond pad in die Boesmanland. N lekker grond pad is die Ceres - Matjiesfontienpad, hy bevat baie meer klei.

Die slegste grondpad wat ek al gery het is tussen die volgende twee paaie. Die Calvinia-Sutherland en Van Wyksvlei-Kenhardt grondpad is belaglik!!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Sinkplaatpaaie

Post by jacques kotze »

Iemand het een keer vir my gese dit is die grond self wat pary met n positiewe lading belaai is en ander met n negatiewe lading, as jy daaroor ry dan skei die positiewe en die negatiewe van mekaar en dit maak die "sink" in die pad. Of dit heeltemal waar is sal ek nie weet nie, dog maar net ek se julle.
User avatar
mtbbiker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 33
Joined: Wed Apr 21, 2010 11:35 am
Town: Centurion
Vehicle: Toyota hilux 2700i 4X4DC
Real Name: Eugene
Club VHF Licence: B199

Re: Sinkplaatpaaie

Post by mtbbiker »

Het wind nie ook 'n invloed nie? (Hoe kry duine in die woestyn sinkplate?) Ek het ook al 'n teorie gehoor wat se dat 'n 4X2 voertuig ook 'n bydrae maak omdat die voorwiel stoot en nie "klim" nie.
User avatar
GI-
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 76
Joined: Fri Jul 08, 2011 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: Hilux 88 2.4 4x4
Real Name: Gideon

Re: Sinkplaatpaaie

Post by GI- »

Ek vermoed ook wind en water het n invloed.

Ek het ook al gewonder waar die sinkplaateffek op duine en selfs onderwater op sandbanke vandaan kom?
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Sinkplaatpaaie

Post by Johan Kriel »

Sinkplaat kom weens die bande wat die los grond in hopies skop. Harder bande doen dit seker meer want die grip is minder weens die kleiner kontak oppervlak. Die bande 'spin' effens op die los oppervlak omdat wind weerstand en ook die voorwiele se weerstand die voertuig tee hou.

Tesame met die suspensie wat ook vir n verikale op en af beweging veroorsaak (agv die spin van die wiele en die oneengallige pad oppervlak van n gruis pad) wat dat weer veroorsaak dat die bande 'spin en vat' om die sinkplaat te vorm, dink ek.
Johan Kriel

Legend 50
Post Reply

Return to “Open Discussion”