Recieved from Jaco Dippenaar (Angles Place), let's try and support
Middag Geseendes,
Soos julle elkeen seker al self ervaar het gaan dit maar moeilik met ons almal in die huidige ekonomiese omstandighede. Die Ruiter Laerskool het huidiglik ‘n voedsel projek wat hulle gebruik om vir tussen 50-75 kindertjies kos te gee op ‘n daaglikse basis. Ek en Natalie het besluit dat ons graag wil uithelp, en gaan maandag die 12 Feb 2012 vir hulle kossies voorsien. Eks seker as ons dit ‘n gesamentlike poging maak ons hulle sommer lekker baie goedjies kan gee.
Dit is vir my hartveskeurend om te dink dat daar van hierdie kids is wat sal sterf as dit nie vir hierdie projek was nie, aangesien dit die enigste kos is wat hulle kry. Ek kan myself nie eers indink om een dag sonder kos te gaan nie. Eloise het laas week genoem dat van hierdie kinders vreeslik uitgeteer is na vakansies as hulle terug skool toe kom. Ek kan nie glo hierdie dinge gebeur op ons agterstoep nie.
Ons gaan sondag die 11de Feb om 17:00 by ons huis, 12 Ria str Helderkruin, bymekaar kom om die kos pakkies vir hulle te maak.
Kan julle my dalk laat weet of enige van jull bereid sal wees om handjie by te sit, of selfs ‘n skenking te maak?
Moet asb onder geen omstandighede verplig voel om te by te dra nie, hierdie is totaal vrywillig.
Groot Seen,
Jaco en Natalie
Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
Re: Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
Eenige hulp sal waardeer word
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Sun Jan 30, 2011 12:51 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: Fortuner
- Real Name: Brian
Re: Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
Sondag is die 12de, of hoe?
Re: Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
Yebo, volgens my kalender ook, eenige onbederfbare kosse (blikkies kos) sal waardeer wordRacing snake wrote:Sondag is die 12de, of hoe?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 414
- Joined: Sun Jan 30, 2011 12:51 pm
- Town: Randburg
- Vehicle: Fortuner
- Real Name: Brian
Re: Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
Mark. I'll bring some tins. Hopefully the other West Randers will to. Deliver to your place?
Re: Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
Thats the spiritRacing snake wrote:Mark. I'll bring some tins. Hopefully the other West Randers will to. Deliver to your place?
Many thanks, sure they will appreciate anything!
You are welcome to do so as I will be going through there myself on Sunday
Re: Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
Just a word of thanks to the members that kindly donated to these kids
Every contribution can make a difference in a childs life :wink2:
Every contribution can make a difference in a childs life :wink2:
-
- High Range 2WD
- Posts: 22
- Joined: Thu Jun 17, 2010 2:02 pm
- Town: Helderkruin
- Vehicle: Hilux D-4D
- Real Name: Jaco
- Contact:
Re: Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
BAIE dankie aan almal wat 'n bydrae gelewer het vir hierdie projek. Dit was n reuse sukses, en ons kon regtig die waardering in elke kind se oë sien. Sjoe mense, dit maak mens se hart goed voel om ook so te kon bydra.
Thanks to everyone who contributed!!
Thanks to everyone who contributed!!
Re: Laerskool Die Ruiter - Voedsel Projek
Plesier Jaco, hoop om weer van julle te hoorDippies wrote:BAIE dankie aan almal wat 'n bydrae gelewer het vir hierdie projek. Dit was n reuse sukses, en ons kon regtig die waardering in elke kind se oë sien. Sjoe mense, dit maak mens se hart goed voel om ook so te kon bydra.
Thanks to everyone who contributed!!