ek lees in ons plaaslike koerant, daar is ope 4x4 dag by maanhaarand , naweek van 31 mei 2008.
dis nou die rustenburg herald.....
gedink ek sal julle laat weet !!
4x4 weekend maanhaarand
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 4x4 weekend maanhaarand
Hennie ek gaan DEFENITIEF daar wees.
jy weet seker die aand na die tyd is daar ook 'n nag trail vir al die deelnemers??? VERNIET GRATIS MAHALA (han jy glo)
Jy kan die inskrywings form kry op die net http://www.electrodiesel.co.za
of skakel LUCAS 0827653418
Die forum lede wat reeds Mogatle toe gaan kom jouin ons vir die nagrit Ek ken die organiseerder Lucas Holtzhausen en is seker ek kan vir julle iets reel

Last edited by blom on Fri May 23, 2008 6:49 am, edited 1 time in total.
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: 4x4 weekend maanhaarand
jong ek was entlik oppad moegatle toe, maar toe kom die ding op by maanhaarand, ek sit tussen drie vure, want ek moet ook in sasolburg wees..........eesh
elctro diesel se site is in 'n vreemde taal......... ekke vorstaan nie........
ek ken vir lucas, hy bly net so ommie hoek van my !!!!
dink ek sal die recovery lux maanhaarand toe vat......... :roll: :roll:
elctro diesel se site is in 'n vreemde taal......... ekke vorstaan nie........
ek ken vir lucas, hy bly net so ommie hoek van my !!!!
dink ek sal die recovery lux maanhaarand toe vat......... :roll: :roll:
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: 4x4 weekend maanhaarand
Hennie ek het hom reg gemaak ek dog julle hilux ouens is slim
Grensvegter van LANDROVIA
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 890
- Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
- Real Name: Johan
- Location: Bellville
Re: 4x4 weekend maanhaarand
hoor nou vir JEEPLANDIE BLOMMIE
blom wrote:
Hennie ek het hom reg gemaak ek dog julle hilux ouens is slim
n vark bly maar n vark