Warlords
-
- High Range 4WD
- Posts: 92
- Joined: Sat May 03, 2008 8:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7VVT-i Raised Body Raider s/c lwb 2008
- Real Name: Arno
- Location: Pretoria
Warlords
Did you know?
8 out of 10 Warlords accross the globe prefer a Toyota as their fighting vehicle(nicknamed Technicals); mostly pickups with big guns on the back
This has recieved some negative advertising from the competition like GMC; Crysler and Chev
But the American armed force are also using the Toyota Tacoma in the middle east as a technical and fast support vehicle.
I wonder why? also wonder if those warlords comply with the international emission standards while racing around killing civilians.

- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Warlords
Waar kan ek so een order? Ek het planne...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- High Range 4WD
- Posts: 92
- Joined: Sat May 03, 2008 8:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7VVT-i Raised Body Raider s/c lwb 2008
- Real Name: Arno
- Location: Pretoria
Re: Warlords
Ja
Meeste is tuisgemaakte modifikasies, ek soek self een maar het probleme vuurwapen lisensierings afdeling om 50 cal. masjien geweer vir my rollbar in te voer.
Die Amerikaners soos altyd het hulle fancy custom gemaakte voertuie en gebruik die Tacoma met 'n M60 agter op as 'n koste effektiewe voertuig vir hulle spesiale magte in Irak en Afghanistan
terwyl die die Taliban en die spul ook Hilux en cruisers gebruik. Dis amper weer 'n Toyota oorlog soos in Chad 1987 sien: http://en.wikipedia.org/wiki/Toyota_War
Jy kan 'n gepanserde kajuit bestel wat basies aangeboud word, met koeelvaste vensters by 'n paar plekke in SA soos: http://www.ballisticarmour.co.za/armour.html
Die masjien gewere hoor ek; jy kan hulle deesdae by enige publieke of model C-skole in pouses koop, passop net dat leerlinge wat hoog is op tik jou nie hijack en jou voertuig gebruik om 'n OTM te gaan opblaas nie opblaas nie.
Maar ja dit lyk noggal kwaai die Hilux'e en cruisers wat so aangepas is as krygs waens.
Vir interessante Toyota modifikasies en fotos gaan kuier gerus by Brian: http://www.brian894x4.com/index.html
Groete
Arri

- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Warlords
Scheme jy nie jy is nou weer 'n bietjie swart gallig en besig om die dam onder die een uit te ruk nie? :?Arri wrote: Die masjien gewere hoor ek; jy kan hulle deesdae by enige publieke of model C-skole in pouses koop, passop net dat leerlinge wat hoog is op tik jou nie hijack en jou voertuig gebruik om 'n OTM te gaan opblaas nie opblaas nie.
-
- High Range 4WD
- Posts: 92
- Joined: Sat May 03, 2008 8:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7VVT-i Raised Body Raider s/c lwb 2008
- Real Name: Arno
- Location: Pretoria
Re: Warlords
Natuurlik oordryf ek maar mens hoor snaakse goeters jong, veral as die polisie 'n klopjag op 'n publieke skool doen en hulle konfiskeer twee or drie vuurwapens by
twaalfjarige leerlinge, En dis nie oordryf nie, dit plus dwelms at ek nie eens geweet het bestaan nie, ek is nioe gewoont aan sulke goeters nie toe ek op skool was was jy geskors as jy drank skool toe gebring het en die ergte wat ons ooit gedoen het was gewone sigarette rook en as jy gevang was het jou gat gebrand, as die polisie gekom het was dit om die honde eenheid af te show.
Deesdae is bang om 'n koerant oop te maak en ek praat nie van die Son met steve se manevales nie, net 'n plaaslike koerant lees soos horror movie.
twaalfjarige leerlinge, En dis nie oordryf nie, dit plus dwelms at ek nie eens geweet het bestaan nie, ek is nioe gewoont aan sulke goeters nie toe ek op skool was was jy geskors as jy drank skool toe gebring het en die ergte wat ons ooit gedoen het was gewone sigarette rook en as jy gevang was het jou gat gebrand, as die polisie gekom het was dit om die honde eenheid af te show.
Deesdae is bang om 'n koerant oop te maak en ek praat nie van die Son met steve se manevales nie, net 'n plaaslike koerant lees soos horror movie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Warlords
Jy moet net onthou daai koerante sal altyd oordryf en die prentjie baise bleker inkleur as wat dit werklik is, Sensasie verkoop koerante ens...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Warlords
Exciting times we live in....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Warlords
Wat 'n weird naam vir 'n huis...Kaspaas wrote:Exciting times we live in....
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Warlords
Weird but exciting...CasKru wrote:Wat 'n weird naam vir 'n huis...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Warlords
Moes jy ook sekere kamer meubels se base sterker maak?Kaspaas wrote:Weird but exciting...CasKru wrote:Wat 'n weird naam vir 'n huis...
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Warlords
Wie breek sy bed se pote... kom uit daarmee...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Warlords
Neewat... ons het een van daai Koning Krullers :)
Ek verwys eintlik na een van die outjies wat se name in groen geskryf is :)
Ek verwys eintlik na een van die outjies wat se name in groen geskryf is :)
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Warlords
Grote Griet :!: :!:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Warlords
Dis 'n kraakspul...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- High Range 4WD
- Posts: 92
- Joined: Sat May 03, 2008 8:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7VVT-i Raised Body Raider s/c lwb 2008
- Real Name: Arno
- Location: Pretoria
Re: Warlords
Ja dit exciting times, laat my dink aan die treffer van van billy joel "We didn't start the fire" Ek glo nie die wereld was al ooit normaal na Adam en Efa se tyd nie.
Maar ons het wel interessante nuwwe karre soos die nuwe supercharged Hilux TRD : http://digiads.com.au/car-news/latest-T ... _Melbourne
Ek wil so ene ook he, maar kan nie my mind op maak tussen die Hilux Tundra en TRD nie.
Sit die bed op bakstene soos 'n paar miljoen Suid Afrikaners reeds uitgevind het. Wel ek ken iemand wat 'n base van bier kratte(let wel self gbruikte quarts kasse) en chipboard gemaak het en
jy sal nie daai pote breek nie al speel jy ook Captain America en spring van die bedkas.
Lekker naweek mense
Groente
Arno
Maar ons het wel interessante nuwwe karre soos die nuwe supercharged Hilux TRD : http://digiads.com.au/car-news/latest-T ... _Melbourne
Ek wil so ene ook he, maar kan nie my mind op maak tussen die Hilux Tundra en TRD nie.
Sit die bed op bakstene soos 'n paar miljoen Suid Afrikaners reeds uitgevind het. Wel ek ken iemand wat 'n base van bier kratte(let wel self gbruikte quarts kasse) en chipboard gemaak het en
jy sal nie daai pote breek nie al speel jy ook Captain America en spring van die bedkas.
Lekker naweek mense
Groente
Arno
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Warlords
Wade (Ihilux) en Hilton sal sulke beddens like, dan kan hulle sommer die proviand onner die bed wegsteek.Arri wrote:Ja dit exciting times, laat my dink aan die treffer van van billy joel "We didn't start the fire" Ek glo nie die wereld was al ooit normaal na Adam en Efa se tyd nie.
Maar ons het wel interessante nuwwe karre soos die nuwe supercharged Hilux TRD : http://digiads.com.au/car-news/latest-T ... _Melbourne
Ek wil so ene ook he, maar kan nie my mind op maak tussen die Hilux Tundra en TRD nie.
Sit die bed op bakstene soos 'n paar miljoen Suid Afrikaners reeds uitgevind het. Wel ek ken iemand wat 'n base van bier kratte(let wel self gbruikte quarts kasse) en chipboard gemaak het en
jy sal nie daai pote breek nie al speel jy ook Captain America en spring van die bedkas.
Lekker naweek mense
Groente
Arno
P.S Arno jou link is gebreek
-
- High Range 4WD
- Posts: 92
- Joined: Sat May 03, 2008 8:44 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7VVT-i Raised Body Raider s/c lwb 2008
- Real Name: Arno
- Location: Pretoria
Re: Warlords
Dis die "weakest link jong, probeer die ene:
http://www.news.com.au/couriermail/stor ... 60,00.html .............. copy en paste hom.
Ek word skoon jaloers, maar ja 'n ou wonder oor reliability op 'n supercharger, maar klaarblykik is hulle nog ligter op sous as die gewone 4.0 V6; maar ek weet nie of hulle dit hier gaan launch nie,
wel muskien met September se face lift en x-tra cab weergawes wat Toyota gaan launch, Ek was nog om die Suzuki Jimny wat daai tyd kom ook van nader af te beskou.
Wel die ultimate is seker die TRD Tundra, cir die Amerikaners is 'n V6 4.0l 'n klein enjin viir 'n pick-up en hulle weet nie wat is 4 cylinder enjin in ''n bakkie nie .......... sien
http://www.toyota.com/tundra/photo-gallery.html
En hulle weergawe van 'n Hilux die Tacoma : http://www.toyota.com/tacoma/photo-gallery.html
En ja die magtige Tundra: http://www.autoblog.com/tag/Supercharged+Toyota+Tundra/
Ons droom maar net , maar kan nie 'n boer in die Kalahari voorstel met 'n Tundra nie, Maar wel SFA Hilux
groente