Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
Ek kan 'n nuwe 4O L engel met sak koop vir R5000-00? Die persoon het 'n off-road trailer gekoop met die vrieskas as bybehore en wil dit nou verkoop aangesien hy alreeds 'n vrieskas het. Ek twyfel so ietwat aangesien dit steeds 2hands is en ek van mening is dat R4000-00 'n meer gepaste prys is. Kan iemand raad gee.
Re: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
Nuut is hulle belaglik duur vir 'n 40l, maar 2de hands is R4k 'n redelike prys
Is dit die nuwe generasie yskas of ou een? MAW het hy digital display of 'n manual knop waar jy sy temp. stel.
Is dit die nuwe generasie yskas of ou een? MAW het hy digital display of 'n manual knop waar jy sy temp. stel.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
Jy gaan sukkel om een in goeie toestand te kry vir onder R5000.00, maar maak die ou n offer.
Al die 40L engels het n manual stel knop, as hy nie n digital display het nie, is hy meer as 8 jaar oud.
Myne was die heel eerstes met n digital display, hy is agt jaar oud en hy lyk of hy uit die oorlog kom, hy het al n slag van die hilux af geval, maar hy werk nog soos die eerste dag, was nog nooit eers ge-"service" nie.
Al die 40L engels het n manual stel knop, as hy nie n digital display het nie, is hy meer as 8 jaar oud.
Myne was die heel eerstes met n digital display, hy is agt jaar oud en hy lyk of hy uit die oorlog kom, hy het al n slag van die hilux af geval, maar hy werk nog soos die eerste dag, was nog nooit eers ge-"service" nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
As jy hom kan kry vir 4K is dit 'n bargain.Maar vir 5k is dit steeds 'n goeie prys.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
Dit is n goeie prys, ek het twee 40L engel fridge freezers wat ek vir 4k elk verkoop met hulle covers.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
Frikkie, jy moet kamp goed bymekaar maak nie weggee nie........Spartan wrote:Dit is n goeie prys, ek het twee 40L engel fridge freezers wat ek vir 4k elk verkoop met hulle covers.
Net toe ek gedink het jy kom uiteindelik reg......
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Nuwe Engel 40 L Vrieskas R5000-00 ?
Dankie manne sal more gaan kyk as die oom hom nog het.