Goeiemore
Ek het redelik baie werk vir 'n georganiseerde betroubare transport maatskappy met verkieslik walking floor trailers.
Die trailers moet ten minste 65 kubieke meter wees.
Ons is nie 'n broking maatskappy nie en verkies om met die transporter self te deel.
Van ons kliente sluit in Premier, Sasko, Keystone ens.
Ons het genoeg verwysings.
Kontak my gerus
Frederick
0844228323
Transporter/Vervoerkontrakteur gesoek
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Transporter/Vervoerkontrakteur gesoek
Last edited by Frederick on Mon Oct 03, 2011 12:05 pm, edited 1 time in total.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Transporter gesoek
Rebel 4x4 wrote:Prysklas?
Hoe meen jy?
- jagermeister
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
- Town: Postmasburg Kalahari
- Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
- Real Name: Shawn
- Club VHF Licence: X 90
Re: Transporter gesoek
Kan jy my PM met al die inligting soos afstand en waarnatoe en gewig en hoeveel dae per week en hoeveel vragte.En so doende ook die rate?
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Transporter gesoek
Dis wat ek bedoel het!jagermeister wrote:Kan jy my PM met al die inligting soos afstand en waarnatoe en gewig en hoeveel dae per week en hoeveel vragte.En so doende ook die rate?
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Transporter gesoek
PM's gestuur.
Let wel:
In die graan bedryf is daar nie jaar kontrakte ens nie. Graan word seisoenaal vervoer. Die is nie steenkool nie.
Graan word ook soos benodig van reg oor die land na enige plek in die land vervoer.
Let wel:
In die graan bedryf is daar nie jaar kontrakte ens nie. Graan word seisoenaal vervoer. Die is nie steenkool nie.
Graan word ook soos benodig van reg oor die land na enige plek in die land vervoer.