Hallo
Na dae se gesukkel met search op hierdie forum en andere die volgende:
Waar op die enjin kan ek die enjinnommer kry: 1991 Hilux 2.2 petrol 4x4 DC. Die doeane by Twee Rivieren was nogal moeilik toe ek dit nie kon uitwys op die enjin nie. Gelukkig is ons darem vriendelik uitmekaar - nie een die wyser en ek wat belowe om uit te vind waar dit is voor ek weer deur SA doeane wil gaan om 'n ander land te besoek.
Dankie
Hilux enjinnommer
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hilux enjinnommer
Hi Christo,
Op die ou Japanese 4y engin is die engine nr op die linker kant van die blok oorkant die oliefilter.Op die fong kong 4y engines is die nr n bietjie agtertoe op die blok na die fire wall se kant toe.

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”

- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Hilux enjinnommer
Dankie Dawie. Bietjie donker nou in garage. Sien dit nie. Sal more met vergrootglas gaan kyk na daar waar jy dit pin point. :problem:
Ek neem aan dit is nog die oorspronlike enjin.
Ek neem aan dit is nog die oorspronlike enjin.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hilux enjinnommer
Gebruik n stukkie wit bord kryt en vryf dit oor die engin nr.Die bord kryt maak die nrs mooi leesbaar.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Hilux enjinnommer
Het die nommer gekry soos verduidelik. Die nommer is egter nie dieselfde as op die registrasie sertifikaat nie. Die begin met 4y90.... ens terwyl die nommer nou op die enjin het een meer syfer en begin 114...... ens.
Enige aanbeveling om die situasie reg te stel.
Enige aanbeveling om die situasie reg te stel.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hilux enjinnommer
As die nr op die engine nie begin met 4y nie.Dan is daar nie meer n 4y engine in nie of daar is met die nr gepeuter.Het jy n ander engine ingesit?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Hilux enjinnommer
Christo
Jy sal jou bakkie na n polisie stasie toe moet neem vir n uitklarings sertifikaat en dit dan die uitklarings sertifikaat na jou motor lisensie owerhede om jou van korrekte registrasie dokumente te voorsien.
Ek kan nie glo jy is so deur die grens pos nie
Jy sal jou bakkie na n polisie stasie toe moet neem vir n uitklarings sertifikaat en dit dan die uitklarings sertifikaat na jou motor lisensie owerhede om jou van korrekte registrasie dokumente te voorsien.
Ek kan nie glo jy is so deur die grens pos nie
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- batavia
- High Range 4WD
- Posts: 61
- Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Christo
Re: Hilux enjinnommer
Probleem opgelos. Die breinselle verdwyn maar so met die tyd. Presies daar waar jy gesê het dit moet wees. Die probleem is die nommers is nie sigbaar nie en toe gaan soek ek bietjie onder toe en vind toe die nommers soos hierbo genoem - blykbaar die bloknommer. Het vandag vinnig gou by Toyota, Mosselbaai 'n draai gemaak en was ek verbaas deur hulle behulpsaamheid. Het so bietjie begin skuur daar waar die nommer moet wees en die 4y is al sigbaar. Enjin egter nog warm en vinger gebrand. Sal later verder probeer.
Hel dit is nou 'n berg maak van 'n miershoop. Nogmaals dankie.