Vandag was amper soos 'n mini GTG....daar was 'n lekker groep manne en mannine
Heinrich, Koos, Rita, Brian, Hennie, Neil, Shane, Henk, Marius, Thabo, Stef, Nico, Mark & Danelle en 'n klomp kinners
Mooi kerels, die manne het ons lekker uigekyk toe ons daar in convooi arriveer
Salo (LCCSA vra my toe ek daar stop: 'Yis...is julle almal van die Hilux 4x4 Club???')
Daar was 'n hele paar dinge bespreek:
Salo, (Event Organiseerder) het ge-open en na die reels verwys van die dag en ORRU se teenwoordigheid dat die dag hoofsaaklik oor 'Family Fun Day' gaan en fondse gaan na 'Stop Rhino Poaching' wat na 'n genomineerde rangers opleiding gaan.
Terry - ORRU het aan al die Clubs 'n safety check lys oorhandig waar volgens die voertuie moet vereis! (Sal lys epos na al die Drywers van die 13 Aug.)
Henniej2 - Het oor die fasiliteite, abusie geriewe en kamp terrein gepraat.
Dirk - Course Coordinator, het die obstacles gepraat en 'n paar vrae beandwoord en dan die Clubs se obstacle getrek.
Die Hilux 4x4 Club beman obstacle 4
Daarna het ons deur al die obstacles geloop,
waarna on getreat is deur Koos en Rita vir 'n heerlike ontbyt Dankie julle, van al die manne daar het gevra ek moet julle groot dankie se vir al julle moeite en 'goed georganiseerd' (mens kan sien hulle is goeie kampers )
Obstacle 4 (Hilux 4x4 Club s'n): Gelukkig vir ons was daar nie veel vir ons om te doen nie aangesien meeste al reeds in plek is.
NicoP is aangestel om saam met die manne te besluit wat en hoe dinge gaan gebeur en sal later aangestuur word na die drywers van die dag :!:
Tx to Brian (
Racing Snake) for donating the droppers and tape, much appreciated :!: :!: :!:
In short, the course is NOT a vehicle braker, somewhat 'technical' in places :wink2:
Early this beautiful Saturday morning!
- AAWDC 001 (Small).jpg (17.99 KiB) Viewed 13412 times
Meeting place this morning:
Rust de Winter:
Hilux parking area:
Chit chat before the briefing!
Briefing:
Breakkie,
Marius Smit and Koos (
Ou Vale1) doing a superb job
Right, Rita got everything under control :wink2:
Obstacle planning.......
Hungry wolves.....
Everyone enjoying a healthy breakkie
Stef, cheating on his diet.....
Heinrich (
Traveler) finding a nice eating place
First part of our obstacle #4
Sideslope
Downhill log run :!:
Thereafter
HennieJ2 showed us our allocated camp site which is really nice
Thanks Hennie for organising us a nice spot
Some camping notes:
- There is no drinking water at the camp site (so take your own drinking water along for the weekend)
- Limited power points, no kettles ect.
- Braai facilities (however limited braai grids)
- Showers and toilets (not the best, but acceptable)
- Nice flat shaded camping area with big trees
- Thorny, so take along hardy shoes.
- Playground for the kids
- Wood available at camp site
Any Q's, just shout