Eish dis nou 'n jammerte,ek neem aan jy het sy efi parte oorgekoop?GeorgeJvR wrote:Jip een van ons members moes sy Lux verkoop , en het gelukkig nog nie die EFI gefit nie so
Ek behoort darm dinsdag aand my bakkie terug te kry kan nou nie meer wag nie!
Ek dink dit gaan 'n groot verskil maak as ek so na die manne luister wat reeds ge-efi het.