Suzuki Jimny

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply

Jimny, Yes or No

Yes
9
45%
No
0
No votes
Keep Tazz
1
5%
Daihatsu terios
10
50%
 
Total votes: 20

User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Suzuki Jimny

Post by luckyhit »

Ek wil net graag gou vinnig by julle manne hoor, my vrou ry op die oomblik 'n Tazz, sy wil baie graag 'n kar he wat bietjie hoor op die pad is, veral met al die Taxi's aangesien sy in die middel van onse wonderlike stad werk.

Sy het nou rondgekyk en hou van die Jimny of dalk die Terios

Ek wil net graag by julle hoor wat julle van die Jimny en of die Terios dink, enige pro's en cons.

Dankie

Net so vinnige edit: Sy gaan hom maar meestal net in die dorp gebruik, as ons iewers gaan sal dit met DIE Hilux wees. Miskien so nou en dan bietjie in die bos speel as ons die kans kan kry.
Last edited by luckyhit on Wed Jun 15, 2011 2:03 pm, edited 1 time in total.
One Life! Live it!

Image
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Suzuki Jimny

Post by RooiLux »

Albei het sy voor en nadele.

Terios is baie goed afgewerk glad nie te sleg offroad nie en sy groundclearance is meer as die jimny sin maar die kortstokkie is nie daar nie net 'n difflock so eintlik mislei hulle jou om te sê dis 'n 4x4 hy is ook baie lig op brandstof en is baie ruim binne 4 mense kan gemaklik sit met bagasie.
Ek self is al op my 2de terios.

Die Jimny wel hy is klein(Baie klein) en net reg vir 2 mense met min bagasie,hy het wel ook nie 'n kort stokkie nie maar die is op die dash as knoppies vir low en high range.

Vir ons doeleindes was die Terios die beter koop ons gebruik hom vir wildtuin en nou augustus kgalagadi to hy het oor as genoeg pakplek en ry baie lekker en is nie dors nie en die engin is ook darm groete as die jimny sin so eintlik wat ek vir jou wil sê is hang maar af waarvoor jul hom eintlik wil gebruik?

Terios het meer voordele en is in my opinie die beter koop as die Jimny as jy die bogenoemde in ag neem.
Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Suzuki Jimny

Post by ChrisF »

Ek het amper 20k op my Jimny gesit.

Hele paar trips en trails gedoen met die Jimny.

Reinhardt vir die situasie wat jy skets is die Terios die regte roete om te gaan. Redes:

1) beter pak plek agter in, drie sakke en jy sukkel in die Jimny. (ons moes die agter sitplek platslaan wanneer ons gaan inkopies doen, en omdat dit nie behoorlik platslaan nie gly die sakke af)

2) As julle n derde persoon wil saam neem is dit darem net meer gemaklik in die Terios

3) Die Terios is eintlik maar net n Toyota RAV.

Die voordele van die Jimny:
1) KLEIN, baie lekker vir parkering in die stad

2) daai low range maak darem n nuwe wereld oop in die bos


MAAR dan moet jy ook weet dat Daihutsu MAL is met hul parte pryse !! en jy kan dit nerens anders kry nie ....
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Suzuki Jimny

Post by RooiLux »

Net so vinnige edit: Sy gaan hom maar meestal net in die dorp gebruik, as ons iewers gaan sal dit met DIE Hilux wees. Miskien so nou en dan bietjie in die bos speel as ons die kans kan kry.[/quote]

Wel vir dorp ry is die jimny dalk beter agv sy size,kleiner engin=minder brandstof ook .

Ek weet nie regtig hoe die pryse vergelyk nie tussen die 2 nie,maar die Jimny het sy voordeel va ndie lowrange wat die terios nie het nie.so as julle hom vir speel ook wil gebruik sa lek dalk se gaan met die jimny as spasie nie vir julle 'n probleem is nie(Persone binne kar) 'n jimny vat net 2 groot mense gemaklik agter is vir klein kinders of mense wat hou van ongemaklik sit.
Image
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Suzuki Jimny

Post by Ali3n »

Ek sal nie een van die 2 karre sleg praat nie want altwee het soos wat Marius gese het, voor en nadele. Ek verkies die Terios want hy is baie mooi afgewerk waar die Jimny (VIR MY) soos n ou landrover lyk op bja klein skaal binne. Die Terios bestuur soos n dood gewone kar en draai bja kort. Bja gemaklik om in en uit te klim. Bja stil op die pad en lig op brandstof. Baie gemaklik om op vakansie te gaan en daar is genoeg spasie binne as pakplek. My vrou geniet dit om met die Terios te ry.

Wat ek al ervaar het met die Jimny is, ja, hy lyk soortvan groot buite maar al die spasie wat hy het is as gevold van sy hoe dak. Dis baie beknop binne veral as dit 2 groot mans is wat in hom ry. Het baie min pak plek tensy mens goed wil he om op jou kop te val om wakker te bly. :mrgreen: En dan natuurlik het die Terios 5 deure waar die Jimny net 3 het. Dit maak n verskil.

Volgens my het die Terios meer voordele as die Jimny maar hang van persoon tot persoon af. Sterkte met die besluit.
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: Suzuki Jimny

Post by luckyhit »

Dankie vir julle terug voer sover, dit word baie wardeer, ek het so bietjie huiswerk gou gedoen
Jimny: R180k
Terios 4x4: R240k :shock:
4x2: R220k met die plastic wiel cover agter op, sonder R210k. dus R10k vir 'n plastiek wiel cover :?: :?: :?: :?: :?: :shock:

Ons het nog nie kinders nie, so dit is net ons twee, as daar meer mense saam ry, ry ons met die Hilux.

Chris - het jy enige probleme met suzuki? aftersales, services en dies meer?
One Life! Live it!

Image
User avatar
Witblits
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 208
Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
Town: Koringberg
Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
Real Name: Andre Matthee
Club VHF Licence: X50

Re: Suzuki Jimny

Post by Witblits »

Het altwee gery. Sonder twyfel die Jimny. Het karakter, en vir die prys. Sit net AT bande op met die korrekte banddruk (1.8 agter en 1.6 voor) vir teer. Kyk ook by 4x4community.co.za vir meer inligting.
ImageImageImage
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Suzuki Jimny

Post by AM Racing »

If you are looking at spending that kind of money why not an older model Prado? Yes a lot bigger, BUT a lot safer. I would take a Prado with 200k on the clock before I'd take either the Jimney or the Terios. Just my 2c....
ImageImageImage
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Suzuki Jimny

Post by ChrisF »

Ek het my Jimny in September 2008 gekoop - toe dit gelaunch is in SA.

Na so 12 maande het ek probleme opgetel met n wobble op die stuur wiel tussen 60 en 80 km/h.

Na n bietjie soek op die internet was dit duidelik dit is n bekende "issue" met PARTY van die Jimny's. Soveel so dat daar n amptelike recall is - shims word op van die steering linkages gesit ...... Maar dink jy ek kon die plaaslike handelaar sover kry om dit te doen? Na 6 maande se baklei het ek toe die Jimny terug verkoop aan die handelaars.

Daar is nog steeds kliente wat die probleem kry. As ek na die posts kyk word die helfte se probleme gou uitgesorteer, en die ander hou maar aan sukkel ....


Maar as ek daai een "issue" buite rekening laat het die Jimny baie voordele vir jul gebruik, en wanneer jy dalk wil stofpad ry kan jy dit met n geruste hart doen - want jy KAN n graad 3 tot 4 trail aanpak !


Sonder die Low Range is die vermoe van die Terios redelik beperk - anders gaan jy die clutch begin brand om te kompenseer. Die voordele van die Terios is natuurlik dat twee "groter" volwassenes makliker inpas langs mekaar, die derde persoon kan net soveel makliker inklim, dit is steeds n relatiewe klein voertuig vir parkering in die dorp. Maar dit is nog 60k. MAAR, as mamma se magie begin swel weet jy die Terios is net soveel meer prakties !
User avatar
kfxnando
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1706
Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
Town: Germiston
Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
Real Name: Fernando
Contact:

Re: Suzuki Jimny

Post by kfxnando »

for the intended use, the Terios is the way to go!! IMO :twisted:

the Terios has plenty of space inside to carry extra people, due to being longer, more stable on the road, witch is the intention here

and yes, a friend has a Terios (auto 4x4), have driven it, great on fuel as well great and easy to drive witch again is important here

from reports that I have read they are not bad offroad either, all depends on what one wants to do with it offroad

its a Toyota (undercover) :laugh2:

to park on the pavements one does not need LowRange

good luck :beach:
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
luckyhit
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 431
Joined: Sun Nov 14, 2010 12:36 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '04 Hilux 2.7i 4x4 d/c
Real Name: Reinhardt
Location: Pretoria

Re: Suzuki Jimny

Post by luckyhit »

Dankie manne, dit wil vir my lyk of sy haar hart op die Jimny het, het hom gister gaan test drive.
Chris, sy het gese die stuurwiel "rattle" bitjie, so dit lyk my dis 'n algemene probleem.
One Life! Live it!

Image
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Suzuki Jimny

Post by Fred79 »

Ek weet jy het gesê julle gaan dit net in die dorp gebruik maar wil net sê dat daai Jimny's val baie gou om en is baie klein.

Hier in die UK is die ouens mal daar oor met hulle te gaan speel in die modder (goedkoop parte) maar daar is altyd een wat op sy dak op eindig partykeer sommer op 'n gewone twee spoor pad val hy om.
User avatar
Buff
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 167
Joined: Wed Feb 04, 2009 12:22 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: D-4D Hilux Raider 4x4
Real Name: Brett
Location: Brackenfell

Re: Suzuki Jimny

Post by Buff »

You will never regret buying a Jimny :clap:
I've had 2 x SJ410's in the past and recently encouraged my Mother to buy herself a Jimny instead of a small car and she absolutely loves the vehicle. Her husband, who was totally against the purchase because he said it was too small and slow now uses it on a daily basis and his Volvo stands in the garage :lol: . These little Suzuki's grow on you like hemeroids :shock:

They are great in traffic, give you a slightly elevated position, can run at 120km/h and it will go anywhere a Hilux can go, and then some. Needless to say, in goes to me in the will :D: :evil:
Hilux 2.7 Raider D/Cab 4x4
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Suzuki Jimny

Post by Hoppy »

For resale value, you won't beat the Suzuki, my dad drives a 1.6 Vitara with 460 000 km on the clock, it still runs perfect, uses a little oil, the motor has never been opened
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Post Reply

Return to “Open Discussion”