Here are the details: From what I have heard it is a very nice trail
Here is the link to Serendepity4x4: http://www.countryroads.co.za/aview.php?aid=718" onclick="window.open(this.href);return false;Mark,
Thabo het jou aan my voorgestel by die LA Sport dag. Ek is besig om vir die 16 de Junie vir ons kliente ‘n dag bymekaar te sit. Sou julle belangstel?
Ek probeer hier iets aan die gang kry in die area. Ons beplan om so 07h30 bymekaar te kom by Serendipity vir koffie. Waarna ons dan die gesins roete gaan ry. Ek het hom so 2 maande terug gery en dit is regtig ‘n mooi roete. Daar is so 2 diep water kruisings en paar plekke waar ‘n mens moet konsentreer. Ons gaan dan ook worsbroodjies gee vir ‘n brunch.
Daar is ook 2 ander roetes wat gery kan word.
Ek het met die eienaar gepraat en ons kan vir R200 pv ry ipv die R250 per voertuig. As julle belangstel kan ek iets op die forum laai.
Vertrou om van jou te hoor.
Herman Taljaard
Waterberg Toyota
New Vehicle Sales
Tel: 014 717 5335
Fax: 086 690 5479
Cell: 083 701 8683
herman@nyltoy.co.za