Difflock optins on import diff
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Difflock optins on import diff
Dagse manne,
Wat is die diff ratio op 'n standaard 2.2 4y lux met die import diff se diff ratio?
Ek het nou uitgevind ek het die import diff agter in my bakkie die toe geswysde een,na watter opsies kyk ek as ek difflock wil fit wat kan ek oorweeg soos ek glees het iewers het die import diff net sekere opsies en sal gearmax blykbaar nie werk nie watter ander opsies is daar?
Sal eerste prys wees as jul vir my pryse min of meer ka ngee as ook kontak nommers.
Ek sal later die voor diff ook fit met difflock mar wil vir eers agter doen so daar is nie 'n issue van hoekom ek dit agter wil doen nie voor ga nbeslis ook gedoen word met tyd mar wil eers agter doen.
Sal julle insette wardeer.
Groete
Marius

- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Difflock optins on import diff
Ratio op al die Petrol SFA Hiluxe was 4.875 : 1RooiLux wrote:Wat is die diff ratio op 'n standaard 2.2 4y lux met die import diff se diff ratio?
Die Import rear axle het 'n 30 spline side shaft en die gearmax as is 27 splines.
Johan Marais
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Difflock optins on import diff
Vast amount of lockers available depending on how much money you have.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Difflock optins on import diff
Wich options are there?Riceburner wrote:Vast amount of lockers available depending on how much money you have.
Please indicate prices as I will consider the options according to the pricing
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Difflock optins on import diff
Lockrite about R4500
Detroit R7500
Toyota Electric Locker R8000
Detroit R7500
Toyota Electric Locker R8000
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Difflock optins on import diff
Glad nie 'n slegte locker as jy jou geld wil spaar nie, het een agter in, en werk wonders. Toe het ek een vir voor ook gekoop. Lê nou al twee maande rond in my garage, moet nog hom fit.Riceburner wrote:Lockrite about R4500
Detroit R7500
Toyota Electric Locker R8000
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Difflock optins on import diff
I ran 33's with Lockrites for years. No issues.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Difflock optins on import diff
Just remember that the Lockrites and Detroits are non selectable.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Difflock optins on import diff
Ok ek gaan heel montlik die Lockrites fit,
Het hulle enige nadele en voordele?Behalswe nou die feit dat hulle nie selectable is nie?
Gan dit my spoed beperk siende dat hul permanent gan werk?Is dit nie sleg as jy langafstande en teerpad ry as hulle permanent ge engage is nie?
Hoe betroubaar is die Lockrite lockers?Ongelukkig is my belsuit op prys gebaseer ek sou graag ARB wou gaan maar daai pryse is bietjie hoog,ek oorweeg nog die detroit locker ook mar siende dat hy dieslfde as die Lockrite doen sien ek nie regtig hoekom ek nog R3-4k moet opdok as hy presies soos die Lockrite werk nie.
My bakkie is net daar vir speel en trails ry dis glad nie 'n daaglikse voertuig nie so ek abuse hom ook nie ek is nou ook nie in heavy offroading en rock crawling in nie,so die normale trails is maar wavoor ek hom gebruik so ek sien ook nie die nut daarin om die heel duurste en beste in te sit as ek nooit dit gan gebruik nie so ek dink Lockrites is maar vir my doeleindes die beste opsie of is ek verkeerd?
Julle insette sal wardeer word en laat weet maar of julle va nmy mening verskil.

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Difflock optins on import diff
Solank jy net nie lockrite agter insit nie is jy fine. :problem: :problem: Dit kan gedoen word maar ek sal dit nie aanbeveel nie, want jy het geen beheer oor wanneer hy lock en wanneer hy los nie. Sit maar eerder 'n selectable ene agter in. As jy nie nou een kan bekostig nie, sit net die Lockrite voor in en toets hom vir 'n tydjie, terwyl jy geld spaar vir 'n selectable locker agter.
Daar is 'n Lockrite voor in Kaspaas nou al vir baie jarre, en hy werk hard, en hy hou. en ek like hom want ek ken hom nou al...
Daar is 'n Lockrite voor in Kaspaas nou al vir baie jarre, en hy werk hard, en hy hou. en ek like hom want ek ken hom nou al...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Difflock optins on import diff
If you are prepared to come to me in JHB I can fit the locker.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Difflock optins on import diff
Dankie mar ek hoor dis eenvoudig genoeg om sommer self te doen,so sal hom maar self fit,mar dankie inelkgevalRiceburner wrote:If you are prepared to come to me in JHB I can fit the locker.
- Maniac
- Low Range 4WD
- Posts: 140
- Joined: Tue Dec 18, 2007 5:24 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 1993 Hilux SFADC
- Real Name: Manie
- Club VHF Licence: X25
- Location: Durbanville
Re: Difflock optins on import diff
Thys I had my lockrite in the back for a couple of years. Moved it to the front and broke knuckles 4 times in a row... Worked wonders in the back for me, and yes, you have to keep it in mind the whole time, but meant more at the back than the front IMHOThysdJ wrote:Solank jy net nie lockrite agter insit nie is jy fine. :problem: :problem: Dit kan gedoen word maar ek sal dit nie aanbeveel nie, want jy het geen beheer oor wanneer hy lock en wanneer hy los nie. Sit maar eerder 'n selectable ene agter in. As jy nie nou een kan bekostig nie, sit net die Lockrite voor in en toets hom vir 'n tydjie, terwyl jy geld spaar vir 'n selectable locker agter.
Daar is 'n Lockrite voor in Kaspaas nou al vir baie jarre, en hy werk hard, en hy hou. en ek like hom want ek ken hom nou al...
93 D/C Hilux Not 4Y, 33" Bighorns, 29 MHz, OME 3" Lift
No Ditch Too Deep, No Hill Too High!!!
No Ditch Too Deep, No Hill Too High!!!