Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by swartvark »

Tot dusver het die Amarok D/C geensins Hiluxverkope beinvloed of enige markaandeel by Hilux D/C geneem nie. :tongue: :tongue:

Amarok het wel 4% van Navara en 0.5% van Isuzu se mark gevat. :twisted: :twisted:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by ToyX4 »

Al wat ek wil weet is of daar n groter dieselenjin in die pyplyn is.

Die wat jy se het ons seker almal verwag!
ImageImage
Image
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Traveler »

Hilux, Corolla en LandCruiser het eie tipe van "gegewe" marksegment. En sal nie maklik daardie vaste segment verloor nie, net soos VW met die Polo en die Golf sy eie segment geskep het.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Stef »

Sulke bedorwe verbruikers, hulle verdiende loon! :twisted: :lol:

PS net 'n grappie :angel:
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by swartvark »

ToyX4 wrote:Al wat ek wil weet is of daar n groter dieselenjin in die pyplyn is.

Die wat jy se het ons seker almal verwag!

Die ouens is nog stil oor 'n groter enjin.......120 kW en 400Nm is nie sleg nie.

Die weird ding is dat die 90kW en 340Nm outjie eintlik vir my persoonlik lekkerder "smoother" ry as die sterker een. :crazy: :crazy:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Christian Kuun
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 155
Joined: Mon Mar 31, 2008 11:38 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 2008 Tuna V6 4x4 Manual
Real Name: Christian Kuun
Location: Onder die Wyntenk

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Christian Kuun »

Met n plastic brandstof tenk, plastic bashplate, n exhaust wat reg OP die agter as blaas, bumper wat so laag is as n Cape Flats Scoop op n dropped suspension Citi Golf GTI, beknopte agter sitplek en nie naastenby die krag deurvoer wat hulle claim hy het nie...... Ek sou ook nie die Amorok bo die Hilux kies nie.
Wynkop Kuun

O82 6l5 8lO5
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Bushwacker »

'n Pel van my gaan nou een koop, Sy Navara se neus is besig om af te kraak, dis scary :o:
Bijl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Tue Jul 20, 2010 7:54 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: `87 dc 4x4 Hilux (import)
Real Name: Simon

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Bijl »

Ja die Amarok het baie krag en wringkrag vir n 2l, maar kyk bietjie waar is al daardie krag...Mens moet daardie bakkie ry tussen 2500 en 3000 rpm, wat vir my bietjie hoog is en bietjie klein speling is.
Ek hou van n ding wat wringkrag op lae revs het!
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by swartvark »

Bijl wrote:Ja die Amarok het baie krag en wringkrag vir n 2l, maar kyk bietjie waar is al daardie krag...Mens moet daardie bakkie ry tussen 2500 en 3000 rpm, wat vir my bietjie hoog is en bietjie klein speling is.
Ek hou van n ding wat wringkrag op lae revs het!
Ummmm.....okay? :twisted:
img169.jpg
img169.jpg (23.29 KiB) Viewed 2552 times
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Traveler »

Ek verstaan Lionel van LA Sport het 'n Amarok sat gery in die Wes-Kaap iewers op 'n baan. Hy het nie eens die roete kon klaarmaak nie.

Verneem dit by LA Sport Oos-Rand.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by swartvark »

Bushwacker wrote:'n Pel van my gaan nou een koop, Sy Navara se neus is besig om af te kraak, dis scary :o:
Laat weet maar as hy dalk op 'n lang waglys is....miskien kan ek hom gouer help. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Bijl
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Tue Jul 20, 2010 7:54 pm
Town: Bloemfontein
Vehicle: `87 dc 4x4 Hilux (import)
Real Name: Simon

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Bijl »

Oops! Jammer manne!

Wys jou om nie alles te glo wat vir jou vertel word nie!
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Agteros »

Bushwacker wrote:'n Pel van my gaan nou een koop, Sy Navara se neus is besig om af te kraak, dis scary :o:
Het jy vir ons dalk meer details?
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by arnize2 »

Ek hou van n verkoopsman soos jy,Tiaan. Net feite, geen "nasty" aanmerkings nie. :thumbup:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Bushwacker »

Agteros wrote:
Bushwacker wrote:'n Pel van my gaan nou een koop, Sy Navara se neus is besig om af te kraak, dis scary :o:
Het jy vir ons dalk meer details?
Die panele binne die enginbay, links & regs is van bo tot halfpad ondertoe deurgekraak.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by ThysdJ »

arnize2 wrote:Ek hou van n verkoopsman soos jy,Tiaan. Net feite, geen "nasty" aanmerkings nie. :thumbup:
Tiaan ry 'n Hilux.. wys jou klaar sy hart is op die regte plek... :thumbup: :thumbup:

Back on topic.. Ons het almal vermoed dat die Amarok nie die Hilux se sales figures so seer sal maak soos die media en ander mense verwag het nie. Hier is nou die bewyse daarvan. Maar ek dink dis early days yet, so in die toekoms mag die prentjie dalk klein bietjie verander. Hilux is redelik "safe", dis die ander brands wat moet worry. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
WernerViviers
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 24
Joined: Sun Mar 13, 2011 4:05 pm
Town: George
Vehicle: 2004 Hilux 2700i R/B
Real Name: Werner

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by WernerViviers »

Julle manne sal my nie glo nie maar ek het nou die dag agter ene gery, daai ding het so gerook dat ek my bakkie se vensters moes opdraai, tot my pa het dit opgemerk! O.k ja diesels rook mos maar bietjie maar ek weet hoe lyk n diesel as hy rook, en as hy rook moet hy nie SO rook nie, behalwe as hy al 400 000km+ geloop het! Daar was definitief iets nie lekker met daai Amarok nie, dis vir my swak vir so n nuwe ding! Ek sal moet twee keer dink voordat ek my hilux se spaarwiel sal veruil vir so ding... :naah:
Image
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by swartvark »

ThysdJ wrote:
arnize2 wrote:Ek hou van n verkoopsman soos jy,Tiaan. Net feite, geen "nasty" aanmerkings nie. :thumbup:
Tiaan ry 'n Hilux.. wys jou klaar sy hart is op die regte plek... :thumbup: :thumbup:

Back on topic.. Ons het almal vermoed dat die Amarok nie die Hilux se sales figures so seer sal maak soos die media en ander mense verwag het nie. Hier is nou die bewyse daarvan. Maar ek dink dis early days yet, so in die toekoms mag die prentjie dalk klein bietjie verander. Hilux is redelik "safe", dis die ander brands wat moet worry. :twisted: :twisted: :twisted:
:angel:
Ons het "actually 'n hele paar Hiluxe ingeruil op Amaroks.....maar Toyota het dinge vir ons moeilik gemaak deur R30 000.00 afslag of "trade assistance" vir die ouens te gee as hulle eerder weer 'n lux koop.

maw Toyota "cover" ons vir bv R150 000.00 op 'n Lux, maar bied die klient R180 000.00 aan as inruil prys op 'n nuwe Lux. :alvarin: :alvarin: :alvarin:
:alvarin:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by swartvark »

O ja..........Ek sal probeer om 'n Amarok saam duine toe te bring met die volgende Atlantis jol. Iewers in April :crazy: :crazy:

Dan kan ons hom bietjie innie duine uitprobeer en self check waar sy goeie en swak punte is. :twisted: :twisted: :twisted:

Ons het hom kla by 2 Oceans gaan toets....en hy wassie "bad" nie. Sy bumpers sit darem nog. :lol:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by arnize2 »

Ja, dit is maar moeilik daar buite. Ek het darem gedink Toyota sal met 'n plan vorendag kom.
User avatar
Christian Kuun
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 155
Joined: Mon Mar 31, 2008 11:38 am
Town: Stellenbosch
Vehicle: 2008 Tuna V6 4x4 Manual
Real Name: Christian Kuun
Location: Onder die Wyntenk

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Christian Kuun »

swartvark wrote:O ja..........Ek sal probeer om 'n Amarok saam duine toe te bring met die volgende Atlantis jol. Iewers in April :crazy: :crazy:

Dan kan ons hom bietjie innie duine uitprobeer en self check waar sy goeie en swak punte is. :twisted: :twisted: :twisted:

Ons het hom kla by 2 Oceans gaan toets....en hy wassie "bad" nie. Sy bumpers sit darem nog. :lol:

Dit sal interesant wees om te sien hoe hy doen. Passop net vir Langduin en Halfmaan....hulle het n skerp hoek gehad to ek laas daar was. Jy wil nie n nuwe bakkie n nose-job gee nie. Dit geld vir al die nuwe bakkies met standaar snoete.
Wynkop Kuun

O82 6l5 8lO5
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Rebel 4x4 »

WernerViviers wrote:Julle manne sal my nie glo nie maar ek het nou die dag agter ene gery, daai ding het so gerook dat ek my bakkie se vensters moes opdraai, tot my pa het dit opgemerk! O.k ja diesels rook mos maar bietjie maar ek weet hoe lyk n diesel as hy rook, en as hy rook moet hy nie SO rook nie, behalwe as hy al 400 000km+ geloop het! Daar was definitief iets nie lekker met daai Amarok nie, dis vir my swak vir so n nuwe ding! Ek sal moet twee keer dink voordat ek my hilux se spaarwiel sal veruil vir so ding... :naah:
Ekt Sondag 'n splinternuwe (nie eens plate op nie) Fortuner sien rook op die N2 met die afdraai na Loerie toe, ek dog nog dis 'n trok voor hom, toe sien ek die olie verbrander het nie eens 'n wind voor hom gehad nie, nevermind 'n trok. Lyk my dis al die nuwe diesel voertuie wat so maak...... :shock2:
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Amarok se uitwerking op Hilux verkope!!

Post by Stef »

[quote="swartvark] Ons het "actually 'n hele paar Hiluxe ingeruil op Amaroks.....maar Toyota het dinge vir ons moeilik gemaak deur R30 000.00 afslag of "trade assistance" vir die ouens te gee as hulle eerder weer 'n lux koop.

maw Toyota "cover" ons vir bv R150 000.00 op 'n Lux, maar bied die klient R180 000.00 aan as inruil prys op 'n nuwe Lux. :alvarin: :alvarin: :alvarin:
:alvarin:[/quote]

En ons ouens wat nie 'n half miljoen kan uithaal vir 'n nuwe lux nie moet maar R200k+ betaal vir die second hand ene of glad nie 'n lux ry nie....
seker ook ons armgat verbruikers se skuld
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”