Gaan so 10 ry. Ek sal verstaan as julle nie kom nie want dis nat en moeilik. Ons wil gaan ry en nie heeldag hiluxe recover nie maar sal genoeg toue saamvat om julle webwheelers rond te sleep.
Ons was so maand terug daar,en daai plek is nie jou maat nie.Van die obsticles bestaan nie meer nie en dan is daar sommergate in die middel van die pad gegrou.Maar dit bly nog steeds lekker daar.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35 Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Ons hoef nie trails te gaan ry langnaweke en vakansies nie want ons gaan regtig weg en hoekom gaan ons regtig weg? Want ons het nie nodig om weer in die aande in ons eie bedjies te slaap nie. En ons het nie spoeltoilette nodig nie.
PS. Thabo sal julle met sy 2WD Hilux kom wys hoe om Chloorkop te ry.
Snaaks, nooit word die Datsun klub genooi, of die Cruiser ouens of selfs die Landy ouens, Hermanus??? Wat van die Isooz maatjies? En die Ford bende?
Iemand al gedink om die Syncro ouens te nader? Persoonlik sla ek nooit 'n Syncro sommer net aanvat nie!
But then again, nie almal se skills is ewe ver ontwikkel nie of bereid om 'n sekere risiko te loop net om sy 'staal' te wys nie.
Iemand het eenkeer iets in die volgende lyn gese: Hoe nodig jy jou trokkie het om Maandag by die werk te kom is omgekeerd eweredig aan hoe nodig jy het om oor 'n sekere obsticale te kom
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.