TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
- DustyDre
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: NONE (CRASHED)
- Real Name: Andre
- Location: Mossel Bay
TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Vir al die hilux manne en vroue
Baie baie dankie vir jou help en wense na ons ongeluk. Ons is almal net baie dankbaar ons was in n hilux en nie n landrover nie. Toyota gebou om te hou. Ek en Zayleigh is besig om weer gesond te raak. Die eiffel tower wat om my been gebou is gaan vir n rukkie daar wees en die been het nog nie begin terug grooi nie maar die infeksie is nou weg en ons is weer by die huis. Hospital koffee is glad nie lekker nie. Die ondersteening van die hilux klub is ongelooflik. Deesdae lees jy net van al die sleg dinge wat in die wereld aan gaan en hoe almal met mekaar vas sit en dan gebeur iets soos wat die hilux klub vir n totaale vreemdeling doen. Julle het nie eers vir my en baba zayleigh geken nie maar julle het na ons help gekom met julle vrygewigheid en wense van liefde. Baie dankie. Dus net ongelooflik om te weet dat daar nog mense is wat vir ander mense wil help sonder om vir iets terug te vra. Baie baie baie dankie vir julle almal, dus net ongelooflik om te weet dat daar nogsteeds soeveel goeie mense is. die engelse se mors, " the more i learn about people, the more i love my dog," maar hulle se ook, " such acts of love and charity restore my faith in humanity." Dankie hilux klub dat julle vir ons gewys het dat die humanity gees leef nogsteeds aan in ons gemeenskap. Baie baie dankie uit die diepte van ons harte uit.
Wil net se dat die rumours dat Andre wil vir hom nou n defender koop is maar net rumours hahahahahaha Hy het nou besluit hy gaan "survival kursus" nou aanbied. Die roll cage is gratis ingesluit. Koffee en biskuit kos extra Die smiley faces is baie cool.
Weer eens baie dankie aan julle almal. Julle is ongelooflik
Baie liefde
Tymme en Zayleigh

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Bly om te hoor dit gaan beter met julle! ..... (Just some more smiley faces )
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Happy to hear your recovery is going well! Remember you are part of the Hilux family now!
All the best!
Mr B
Reading fast and not being afrikaans I first read... 'die engelse is gemors'... I thought...what? what did we do now... a slower re-read cleared that up...DustyDre wrote::die engelse se mors...
All the best!
Mr B
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Bly dit gaan goed / beter met julle "do unto other as you would want them to do unto you"
Best of luck
Best of luck
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Tymme jy se ons soek niks in ruil nie... Daar is nou net wat jy verkeerd gaan. Of course soek ons iets in return. Jy moet mooi vir Zayleigh sorg en sorg dat sy eendag 'n man kry wat 'n Hilux het :) En bo en behalwe dit moet jy ook mooi na jouself kyk en die beste moontlikheid bied om volkome te herstel. :derisive: :derisive: :derisive:
To God be the glory
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
CasKru wrote:Tymme jy se ons soek niks in ruil nie... Daar is nou net wat jy verkeerd gaan. Of course soek ons iets in return. Jy moet mooi vir Zayleigh sorg en sorg dat sy eendag 'n man kry wat 'n Hilux het :) En bo en behalwe dit moet jy ook mooi na jouself kyk en die beste moontlikheid bied om volkome te herstel. :derisive: :derisive: :derisive:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Ons is bly dit gaan goed met julle... Ek stem saam met Cassie op daai ene..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Tymme BLY om te hoor dit gaan beter met julle. :)
daai kleintjie van jou is so MOOI !! :)
daai kleintjie van jou is so MOOI !! :)
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Tumme ons dank is aan Die Here, dat Hy julle gespaar het, dat Hy vir ons gegee het om vir julle te kon gee (dis nou nie net finansies nie,maar ook liefde) en dat Hy die klom hadrd gebakte Hilux manne gewys het hul het klein nee GROOT harte.
Ons bid nog steeds vir daai been om aan tegroei.
Ons bid nog steeds vir daai been om aan tegroei.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Shamrock
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Pieter
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
DittoPiesang wrote:Tumme ons dank is aan Die Here, dat Hy julle gespaar het, dat Hy vir ons gegee het om vir julle te kon gee (dis nou nie net finansies nie,maar ook liefde) en dat Hy die klom hadrd gebakte Hilux manne gewys het hul het klein nee GROOT harte.
Ons bid nog steeds vir daai been om aan tegroei.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Pieter nou noem jy n ding ...
Tymme hoe gaan dit met die been ?
en Pieter, JA dit is voorwaar n voorreg om in n posisie te wees waar ons vir Tymme kon bystaan
Tymme hoe gaan dit met die been ?
en Pieter, JA dit is voorwaar n voorreg om in n posisie te wees waar ons vir Tymme kon bystaan
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Ons is bly dit gaan nou beter.Nou het julle sommer baie friende by gekry
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Tymme dit is wonderlike nuus dat jy al by die huis is, en dat die herstelproses begin het.
Hoop, glo en bid dat jou pad na herstel seepglad en blitsvinnig sal wees.
Hoop, glo en bid dat jou pad na herstel seepglad en blitsvinnig sal wees.
Know what you don't know.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Manne! Whatch daai spelling, dit sal vrouens se mo@rmeters in die rooi stoot as jy nie die naam regkry nie (net Cassie se 11e element sal verskoon word, hy tel die pille, no 2 check die spelling)
-
- Low Range 4WD
- Posts: 172
- Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
- Town: Table View - CT
- Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
- Real Name: Lourens
- Location: CapeTown
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
Wonder hoe dit nou gaan met Tymme en Zayleigh ??
Het lanklaas iets gesien hier....
:)
Het lanklaas iets gesien hier....
:)
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: TYMME SE BAIE BAIE BAIE DANKIE
There was an update last week on the other thread ..... viewtopic.php?f=69&t=17085" onclick="window.open(this.href);return false;