Klein letaba 29/01/2011
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Klein letaba 29/01/2011
Ons gaan weer die naweek klein letaba (beach) toe. Sal saterdag oggend uit phalaborwa vertrek en sondag terug kom.
Dit gaan lekker pret wees met al die reen wat ons nou al gehaat het.
Wie kom saam?
1. Vlak vark (Nico en Kristy)
2. Sharkie1 (Delon en Esna)
3. ?
4. ?

Last edited by Vlak vark on Mon Jan 24, 2011 7:53 pm, edited 2 times in total.
One life, one dream, one toyota
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hello Nico
Ek en Esna is in. Sien uit daarna. Kan nie wag om weer bietjie in die modder te gaan speel

- FdP4X4
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Thu Oct 07, 2010 10:51 am
- Town: Letsitele
- Vehicle: HILUX 2.7 4X4 DC
- Real Name: Faggie
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hi Nico
Dit klink erg lekker, se my hoe kom ek daar van Letsitele se kant af ek wil vanaand met die baas praat is erg lus om jul te join al is det net vir sat. My kinders is nog klein en oorslaap gaan lol. Hoop om van jou te hoor ek het 'n vriend met 'n 4x4 ford glo hy sal ook wil saamkom die vraag is net wie gaan hom die heeltyd uitsleep.

Life is a journey, enjoy the ride in a HILUX.
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Klein letaba 29/01/2011
Dink met al die reen gaan julle nie kan ry nie dit het gistraand 150mm in Tzaneen gereen en al wat n rivier is is kant en wal sal vanmiddag fotos post van die letaba
5de Rat brights
- FdP4X4
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Thu Oct 07, 2010 10:51 am
- Town: Letsitele
- Vehicle: HILUX 2.7 4X4 DC
- Real Name: Faggie
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hi Paul
Ek ken julle manne nog nie sal julle graag wil ontmoet, het jy al die trail gery by Legalameetsi ek was eenkeer net so entjie op dit lyk ook erg lekker.
Ek ken julle manne nog nie sal julle graag wil ontmoet, het jy al die trail gery by Legalameetsi ek was eenkeer net so entjie op dit lyk ook erg lekker.
Life is a journey, enjoy the ride in a HILUX.
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Klein letaba 29/01/2011
Ken hom uit my kop uit dis een van die mooiste roetes was oktober daar deur olifants toe en dis n jol e mail my by pjgrobler@live.co.za dan reel ons n trippie en ontmoet mekaar was vandag daar deur julle dorpie
5de Rat brights
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hi Faggie.
Julle almal is welkom. Jy sien ons is maar min in limpopo.

Die molotsi en groot letaba loop in die klein letaba in eers binne die wiltuin.
So ver as my kennis strek is die middel letaba dam nou omtrent 70 persent vol en
Hy loop binne in die klein letaba in.
So ver as my kennis strek is die middel letaba dam nou omtrent 70 persent vol en
Hy loop binne in die klein letaba in.
One life, one dream, one toyota
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Klein letaba 29/01/2011
Dit sal die maklikste wees as jy hier vanaf saam met ons ry. Dit is nie soveel verder nie.FdP4X4 wrote:Hi Nico
Dit klink erg lekker, se my hoe kom ek daar van Letsitele se kant af ek wil vanaand met die baas praat is erg lus om jul te join al is det net vir sat. My kinders is nog klein en oorslaap gaan lol. Hoop om van jou te hoor ek het 'n vriend met 'n 4x4 ford glo hy sal ook wil saamkom die vraag is net wie gaan hom die heeltyd uitsleep.
Ons beoog om saterdag oggend so 7H00 by masurrini garage te vertrek.
One life, one dream, one toyota
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Klein letaba 29/01/2011
Gaan vanmiddag klein letaba toe om te sien hoe sterk die rivier loop.Paul Grobler wrote:Dink met al die reen gaan julle nie kan ry nie dit het gistraand 150mm in Tzaneen gereen en al wat n rivier is is kant en wal sal vanmiddag fotos post van die letaba
One life, one dream, one toyota
- FdP4X4
- High Range 4WD
- Posts: 64
- Joined: Thu Oct 07, 2010 10:51 am
- Town: Letsitele
- Vehicle: HILUX 2.7 4X4 DC
- Real Name: Faggie
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hi manne
Ek wil my trokkie se suspensie doen het julle enige voorstelle
Ek wil my trokkie se suspensie doen het julle enige voorstelle
Life is a journey, enjoy the ride in a HILUX.
- Sharkie1
- High Range 4WD
- Posts: 39
- Joined: Tue Feb 02, 2010 12:21 pm
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2007 Toyota 3.0 D-4D D/C 4X4 EFS Suspension, Front Bumper, Winch, Long Range Tank, Snorkel, Dual Battery,
- Real Name: Delon
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hello Faggie
I presently have Ironman in my lux. My personal feeling is that the suspension is not well suited for me.
There are people out there that are very happy with the Ironman, but I have had alot of drama.
I am going to be changing mine to Old Man Emu.

Nico
Het jy al vir ons nuus. Wil weet of ons gaan speel die naweek
Het jy al vir ons nuus. Wil weet of ons gaan speel die naweek
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Klein letaba 29/01/2011
Was gister daar gewees. Die rivier loop nie vol nie maar jy sal nie deur die water kruisings kan gaan nie. Water te diep daar. Sal as ek later in die dorp is n foto opsit.
One life, one dream, one toyota