Twee Boeties

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
User avatar
theos
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 22
Joined: Thu Jul 02, 2009 11:54 am
Town: Randburg
Vehicle: 2014 Toyota Hilux 3.0 D-4D DC
Real Name: Theo
Location: Randburg

Twee Boeties

Post by theos »

Twee boeties, een van so ses jaar oud en die ander een so 4 jaar oud, le
in
die bed en praat.
" Weet jy," se die oudste "ek dink ons is nou oud genoeg om te vloek -
wat
dink jy?"
"Ek dink ook so" se die jongste een.
" Goed, more oggend as ons gaan eet dan sal ek eerste vloek en dan moet
jy
vloek" se die oudste. "Ok" se die jongetjie.
Die volgende oggend gaan hulle na ontbyt toe en die ma vra vir die
oudste
een
" Boetie wat wil jy vir ontbyt he?" Hy dink so bietjie en se toe.
" Ag bliksem ma, gee my maar coco pops asseblief".
Die ma hak af en klap hom bo van die stoel af dat hy so hik toe hy teen
die
muur val. Hy staan op en loop huilend na sy kamer toe.
"En jy jong man - wat wil jy he" vra sy vir die jongste een.
Hy kyk haar aan met 'n lippie wat bewe en se met 'n bewerige stemmetjie
"Enige iets mamma, net nie flippin coco pops nie"
Never Ever say DIE !!!!
Post Reply

Return to “Humor”