Ons hou so elke 3 maande n sales kompetiesie vir ons kliente dan vat ons hulle weg vir n naweek maar die plekke raak nou op hier om die kos potte . Was al by van Zoelens hoek , Moolmanshoek , Rebellie , Koranna brake a way , Trans boegoe , Witsand , tussen riviere !
Is daar ander plekke waarvan iemand weet wat ons kan probeer . Roetes moet maklik wees die groot koppe hier ry almal Jeeps (3)
4x4 roete naby Bloem of Kimberly
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 4x4 roete naby Bloem of Kimberly
Jy kan hulle ook De Brug toe vat na die ratel baan toe
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: 4x4 roete naby Bloem of Kimberly
Is Berakah, te ver?
Anders gesels met Johan - aka Toro Adventures, hy ken ook van baie plekke
Anders gesels met Johan - aka Toro Adventures, hy ken ook van baie plekke
- CHOMPFS
- High Range 4WD
- Posts: 38
- Joined: Thu Jul 08, 2010 12:37 pm
- Town: BLOEMFONTEIN
- Vehicle: HILUX DC 1996 MET N 7MGE ENGINE OME SUSSPENSION CANOPY VAN TYD TOT TYD
- Real Name: CORRIE
Re: 4x4 roete naby Bloem of Kimberly
Ja Jaco
Dus nogal skerp maar onthou ek het maar net n gewone rec kit . Ek soek darem nog my bonus kersfees dus hoekom ek hulle my van tyd tot tyd laat sleep . Ek maak dit regverdig ek mag net 4x2 ry en as ek sukkel sit ek die diff lock aan . Hou hulle egos groot en jou bonus bly groot .