Johan, jy het seker nog nie op die Forum oor petrol verbruik gekla nie.
As jy het, weet jy wat om als uit te haal vir beter petrol verbruik!
Waar pak jy alles?
The spares box & Toolkit for my Hilux
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: The spares box & Toolkit for my Hilux
Hou van Thys se gedagte van so 'n oorlewingskis te koop. Sal maar net altyd moet sorg dat íemand byderhand is wat nie so meganies/tegnies gestrem is soos ek nie.
Re: The spares box & Toolkit for my Hilux
Johan,
Ek kon die insert gemis het; vanwaar die Haynes manual?
Dankie
Ek kon die insert gemis het; vanwaar die Haynes manual?
Dankie
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The spares box & Toolkit for my Hilux
Ek kla nie oor die verbruik nie, net die size van my skoen wat die lepel plat op die vloer hou... Dis actually nie so sleg nie, ek het nou oor my laaste trip so 7.0 km/l gekry, met 'n redelike swaar gelaaide voertuig oor verskeie opervlaktes en 'n lang stuk (200Km) teen 150 Km/h met die A/c on.Groblehh wrote:Johan, jy het seker nog nie op die Forum oor petrol verbruik gekla nie.
As jy het, weet jy wat om als uit te haal vir beter petrol verbruik!
Waar pak jy alles?
Alles pak ek in een ammo box wat agter in die Hilux ry langs die toolkit.
Ek het die Manual by autobooks in Jhb bestel toe ek my Hilux gekoop het. Was 7 (amper 8) jaar terug. Het my So R 320 gekos met die courier geld ingesluit. Ek was haastig vir nuwe studie materiaal.chopper wrote:Johan,
Ek kon die insert gemis het; vanwaar die Haynes manual?
Dankie
Johan Marais
-
- High Range 2WD
- Posts: 21
- Joined: Tue Dec 08, 2009 4:35 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux KZ-TE 3.0l
- Real Name: Johann
Re: The spares box & Toolkit for my Hilux
Hi Johan, Lanklaas wat iemand oor die onderwerp gepraat het, moelik om te besluit wat jy moet saamry en wat nie! Het jy dalk al 'n lys van onderdele wat noodsaaklik is? Alles is noodsaaklik vir 'n spesifieke probleem, behalwe as jy iets kan prakseer vir 'n tydelike oplossing.
Any form of a list of emergency spares would be a good starting point for all readers to continually contribute to!
Hoe klink dit?
Groete.
Any form of a list of emergency spares would be a good starting point for all readers to continually contribute to!
Hoe klink dit?
Groete.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: The spares box & Toolkit for my Hilux
Hallo Johann,Johann Van Der Walt wrote:Het jy dalk al 'n lys van onderdele wat noodsaaklik is? Alles is noodsaaklik vir 'n spesifieke probleem, behalwe as jy iets kan prakseer vir 'n tydelike oplossing.
Jy gee my nou nuwe werk om te doen!!! Ek sal 'n lys opstel van die basiese dinge wat ek saamvat in die box. Soos hulle se, die beste tool in die bos is om uit die box te kan dink om die probleem op te los.
Ek het myne versameling gemaak so oor 2 jaar na ek die voertuig gekoop het, en dit is vir extreme remote overlanding wat ek al die dinge saam ry.
Johan Marais