WIE SE TOY IS DIT DIE?
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
WIE SE TOY IS DIT DIE?
Ek het die Toy die 22st Jan in die Strand in Beach Road by die slipway sien staan.
Is dit iemand op die forum/club of ken iemand die bakkie?
Is dit iemand op die forum/club of ken iemand die bakkie?
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Kan nou nie sy naam onthou nie, maar hy is hier op die forum...
Hy bly ook hier in die omgewing...
Hy bly ook hier in die omgewing...
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Is it not swifty's?
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Die Toy is baie goed gelig agter en 'n soliede as ombouing voor en ek glo daar is goeie lockers in en wanneer Die Vader my seën met 'n kloppie ekstra geldtjies dan sal ek graag my Toy ook so wil laat doen.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
NopeIs it not swifty's?
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Dit is 'n CEY regno
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Dis mos nie nodig nie. Ek het mos klaar vir jou 'n lekker deal aangebied waar jy alles kry plus nog cash ookDie Toy is baie goed gelig agter en 'n soliede as ombouing voor en ek glo daar is goeie lockers in en wanneer Die Vader my seën met 'n kloppie ekstra geldtjies dan sal ek graag my Toy ook so wil laat doen.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
ok... I like the tyres...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
OU George iemand het sens in my kop ingepraat My Toy is klaar betaal, is dit is mos deel van die gesin. So 'n ou raak nie van hom ontslae nie.george wrote:Dis mos nie nodig nie. Ek het mos klaar vir jou 'n lekker deal aangebied waar jy alles kry plus nog cash ookDie Toy is baie goed gelig agter en 'n soliede as ombouing voor en ek glo daar is goeie lockers in en wanneer Die Vader my seën met 'n kloppie ekstra geldtjies dan sal ek graag my Toy ook so wil laat doen.
Ek en Kobus het gister gekyk die binne ruimte op die ouer Toys is nie die selfde as die nie. Veral as die kinders (seuns) groter as pa word.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Dis reg so,maar onthou myne is groter as die standaard bakkieEk en Kobus het gister gekyk die binne ruimte op die ouer Toys is nie die selfde as die nie. Veral as die kinders (seuns) groter as pa word.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Ek het daai bakkie daar sien staan op dieselfde dag. Ek het ook 'n U-turn gemaak om fotos op my cell te neem.
BAIE NICE!!!
BAIE NICE!!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
bai-mooi vi my
- Mauritz Viljoen
- High Range 4WD
- Posts: 33
- Joined: Wed Oct 17, 2007 11:25 am
- Town: Richardsbaai KZN
- Vehicle: Hilux SC 3.0D4D 4X4 Legend 40
- Real Name: Mauritz
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Ek het vanoggend 'n www.hilux4x4.co.za kaartjie op die bestuurder ruit gesit. Dalk join hy die forum
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Mauritz Viljoen wrote:Ek het vanoggend 'n http://www.hilux4x4.co.za kaartjie op die bestuurder ruit gesit. Dalk join hy die forum
Of hy skuil alklaar hier iewers
Waar is die link nou weer na die kaartjies toe ek bly vergeet om vir my te print en dan as ek 'n Lux iewers sien is ek speit ek het nie by my nie.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Mauritz Viljoen
- High Range 4WD
- Posts: 33
- Joined: Wed Oct 17, 2007 11:25 am
- Town: Richardsbaai KZN
- Vehicle: Hilux SC 3.0D4D 4X4 Legend 40
- Real Name: Mauritz
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Ek het die kaartjies gekry in die koevert saam met die hilux4x4.co.za klub reels na ek aangesluit het. Kan iemand anders dalk help?
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Askuus manne, die een waaraan ek dink is BLUMTRD s'n. Het nounou by hom gestop toe is hy besig om die canopy af te haal.DOELLOOS wrote:Kan nou nie sy naam onthou nie, maar hy is hier op die forum...
Hy bly ook hier in die omgewing...
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Maar dis nie David se lorrie daai nie?DOELLOOS wrote:Askuus manne, die een waaraan ek dink is BLUMTRD s'n. Het nounou by hom gestop toe is hy besig om die canopy af te haal.DOELLOOS wrote:Kan nou nie sy naam onthou nie, maar hy is hier op die forum...
Hy bly ook hier in die omgewing...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Ek is Saterdag so net na 5 weer daar verby toe staan hy weer of nog daar so as hy volgende Saterdag nog daar is gaan ek hom maar vir my haal, want dan het die ou vergeet van hom....
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: WIE SE TOY IS DIT DIE?
Die eienaar van daai bakkie besit die kafee wat op die eerste foto sigbaar is. Hy het 'n baie nice rooi SFA s/cab ook.
Die wit wa is glo eintlik 'n ou sfa met 'n nuwe dop.
Die wit wa is glo eintlik 'n ou sfa met 'n nuwe dop.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028