KZTE head problems - chip related ?

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Johannh
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Oct 09, 2009 11:41 am
Town: Pretoria
Vehicle: KZTE
Real Name: Johann Hechter

KZTE head problems - chip related ?

Post by Johannh »

I have just found out that I have a blown gasket on my KZTE(128000km on the clock) - radiator problems led to the discovery. The head still has to be removed to establish any further damage.

Approximately 60000km back I had a chip and intercooler installed by the manufacturers. Toyota warned me to remove the chip as I will experience problems - I did not.

Any comments and recommendations on a repair shop in Pretoria.
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: KZTE head problems - chip related ?

Post by Spartan »

Dis tyd vir n petrol engine diesel is drek, spandeer eerder die geld op n ordentlikke conversion jy ploeg nie met die ding nie :think:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE head problems - chip related ?

Post by Thabogrobler »

Ag, ek wens die ouens wat sulke hope en hope *a* praat oor Kz's en chips wil tog eendag net 'n lewe kry en hulle bepaal by dinge waarvan hul enigsins iets weet!!!

Vir die rekord: My 2002 Kz het net oor die 285 000km op. Gechip en gecool op 72 000km. Net gewone dienste gehad, niks anders nie.

Maandag 14/12/2009 geneem vir nuwe injectors(eerste keer in 285 000km) en op 15/12/2009 na SAC Centurion vir 'n dyno. Laat oggend skakel Dewalie van SAC en vra wat wil ek he hy moet doen aan die trokkie. Dag hy moet die ding oorbou - Nee antwoord hy, die trokkie is 100% soos ek hom ingebring het. 80kw en 352 Nm op die wiele, turbo boost is perfek reg en EGT's is binne perke.

En voor die kenners my nou kruisig, het vandag op die Oshoek grenspos 'n Kz wat langs my gestop het gesien. Vra toe bietjie die drywer(terwyl ons albei turbo's laat afkoel) oor die trokkie uit. 498 000km OP DIE OORSPRONKLIKE, ONAAGERAAKTE ENJIN!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Johannh
Newbie
Posts: 4
Joined: Fri Oct 09, 2009 11:41 am
Town: Pretoria
Vehicle: KZTE
Real Name: Johann Hechter

Re: KZTE head problems - chip related ?

Post by Johannh »

Thankyou Thabo - my vehicle is only used as a holiday vehicle there fore the low km's, I do not use a trailer, is rigged for this purpose and has to date never never run hot.
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE head problems - chip related ?

Post by louis fourie »

Johann, vergeet maar van die "stealer". Om die minste te se hulle het nie 'n clue nie. Het kn probleem met my KZ aan die begin van die jaar gehad. Hulle het die chip gesien en toe val hulle tor heeltemal af. Verwys my KZ na 'n backyard auto electrician wat my turbo wil vervang en sommer die hele enjin oordoen. Nog 2 pleeke na lg. ou en my KZ eindig toe op by Northern Diesel in Strubenstr Pretoria. Tot hier was my KZ al 5 weke buite aksie. Northern doen die foutsporing en herstel my KZ in 'n week. Sterkte
kraken
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Sat Jan 24, 2009 4:17 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2004 KZTE DC 4x4 Legend
Real Name: Andrew

Re: KZTE head problems - chip related ?

Post by kraken »

Thabogrobler wrote:Ag, ek wens die ouens wat sulke hope en hope tjol praat oor Kz's en chips wil tog eendag net 'n lewe kry en hulle bepaal by dinge waarvan hul enigsins iets weet!!!

Vir die rekord: My 2002 Kz het net oor die 285 000km op. Gechip en gecool op 72 000km. Net gewone dienste gehad, niks anders nie.

Maandag 14/12/2009 geneem vir nuwe injectors(eerste keer in 285 000km) en op 15/12/2009 na SAC Centurion vir 'n dyno. Laat oggend skakel Dewalie van SAC en vra wat wil ek he hy moet doen aan die trokkie. Dag hy moet die ding oorbou - Nee antwoord hy, die trokkie is 100% soos ek hom ingebring het. 80kw en 352 Nm op die wiele, turbo boost is perfek reg en EGT's is binne perke.

En voor die kenners my nou kruisig, het vandag op die Oshoek grenspos 'n Kz wat langs my gestop het gesien. Vra toe bietjie die drywer(terwyl ons albei turbo's laat afkoel) oor die trokkie uit. 498 000km OP DIE OORSPRONKLIKE, ONAAGERAAKTE ENJIN!!!
Well said bru!
I still believe that most of the horror stories are as a result of the chop behind the wheel. Our KZ is also chipped and cooled and runs like a dream-174000km with regular services and no major problems.
I reckon it all comes down to how we look after our vehicles.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: KZTE head problems - chip related ?

Post by Thabogrobler »

louis fourie wrote:Johann, vergeet maar van die "stealer". Om die minste te se hulle het nie 'n clue nie. Het kn probleem met my KZ aan die begin van die jaar gehad. Hulle het die chip gesien en toe val hulle tor heeltemal af. Verwys my KZ na 'n backyard auto electrician wat my turbo wil vervang en sommer die hele enjin oordoen. Nog 2 pleeke na lg. ou en my KZ eindig toe op by Northern Diesel in Strubenstr Pretoria. Tot hier was my KZ al 5 weke buite aksie. Northern doen die foutsporing en herstel my KZ in 'n week. Sterkte
Louis, net vir interresantheid, wat was toe die moeilikheid?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: KZTE head problems - chip related ?

Post by Frederick »

Goeiedag manne, Ek is maar nuut op die forum en geen fundi nie maar moet ook my 5c ingooi.
Vorige bakkie was ook 'n KZ.36000km SAC chip. Geen probleme gehad tot op 128000km nie. My bakkie het begin warm word op die opdraendes.Toe ek die head oopmaak was die head gasket nie eers geplaas nie maar die "pre combustion chambers"was in hul *&^% in gekraak.

As jy die intercooler ook insit, ja maar ek sal NOOIT weer enige diesel chip sonder 'n intercooler en as dit kan sommer 'n oil cooler ook nie..

Groete
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: KZTE head problems - chip related ?

Post by louis fourie »

Thabo, ek het die clutch vervang (engine uitgehaal). Toe ek terugsit was die grondraad van die onderstel na die engine nie behoorlik vas nie, wat 'n spark veroorsaak het. Die ECU en van die "valves" of iets op die dieselpomp het gegroet. Die ECU het hulle laat regmaak en ek het 'n herboude dieselpomp laat insit (myne het al heelwat slytasie gehad).

Ek was Dinsdag by "The Dunes" in die Weskaap en hy loop goed - kortg net 'n bietjie revs vir van die duine.

Groete
Post Reply

Return to “The Workshop”