Die duitsers het ook toetse op snorkels gedoen vir die Amarok en dieselfde bevind.
Andre 4x4 het n Seikel snorkel op sy Amarok. Forced of Ram air werk nie op n diesel nie.
Search found 502 matches
- Tue Apr 19, 2016 9:03 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: More kilos per liter when snorkel head is turned around
- Replies: 15
- Views: 3963
- Thu Apr 07, 2016 10:08 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: huismoeles - aka Dirk
- Replies: 3
- Views: 1405
Re: huismoeles - aka Dirk
Klink my die week se petrol verhoging was die laaste strooi vir hom !
- Tue Feb 09, 2016 6:45 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Firestone Destination mud terrains??
- Replies: 8
- Views: 2124
Re: Firestone Destination mud terrains??
Mufasa prys :
31/10.5R15 General Grabber MT – R1735
31/10.5R15 General Grabber MT – R1735
- Fri Jan 22, 2016 3:03 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Dunlop MT1
- Replies: 5
- Views: 1587
Re: Dunlop MT1
nee ken nie maar dis n bleddie mooi tread pattern daai !
Kyk gerus ook na General Grabbers AT's en hulle muds - hulle is in die top 5 by meeste tyre toetse en lekker cheap !
Kyk gerus ook na General Grabbers AT's en hulle muds - hulle is in die top 5 by meeste tyre toetse en lekker cheap !
- Wed Jan 13, 2016 3:24 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016
- Replies: 43
- Views: 9456
Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016
Wie is "Leka man" ???
Klink na n lekker ou
Klink na n lekker ou
- Mon Jan 11, 2016 10:58 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
- Replies: 15
- Views: 6350
Re: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
Dis tyd om jou profile pic te verander !
- Sat Jan 09, 2016 2:00 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016
- Replies: 43
- Views: 9456
Re: Atlantis Duine Sat 16 Januarie 2016
Die 33Suid seuns sal daar wees vir die geesbeker
Hopelik loop MrP se Colt daai tyd - het twee weke gelede amper sy ratkas daar in die duine agter gelos
Hopelik loop MrP se Colt daai tyd - het twee weke gelede amper sy ratkas daar in die duine agter gelos
- Thu Dec 24, 2015 1:46 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
- Replies: 28
- Views: 9066
Re: 24 Dec - Welgelegen CPT
Was baie lekker gewees - dankie vir Thys om ons die roete vanuit n ander hoek te wys. Het nie fotos gevat nie maar Thys en Allen het laat waai met die GoPro en Canon- hopelik plaas hulle n paar :thumbup: :thumbup: Raino het sy D Rod goed ingewy - darem n klein skrapie aan sy Burnco Bumper gekry :mrg...
- Thu Dec 24, 2015 1:40 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis Duine 26ste
- Replies: 5
- Views: 4629
Re: Atlantis Duine 26ste
Raino 079 884 9535
Eben 082 416 2707
Eben 082 416 2707
- Tue Dec 22, 2015 2:39 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
- Replies: 28
- Views: 9066
Re: 24 Dec - Welgelegen CPT
Might not be the first one but definitely none here in the Northern suburbs ( behind the Boerewors gordyn )
First 3" bodylift on a d4d by Hoppy afaik
First 3" bodylift on a d4d by Hoppy afaik
- Tue Dec 22, 2015 1:26 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis Duine 26ste
- Replies: 5
- Views: 4629
Re: Atlantis Duine 26ste
"Rynou" as ek Jack nie weer omgooi by Welgelegen nie sal ek virseker daar wees saam Mr P om di D Rod te kom uitsleep
- Tue Dec 22, 2015 12:44 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis 22-29 December.
- Replies: 16
- Views: 6701
Re: Atlantis 22-29 December.
AM come join us at Welgelegen on 24.
We are planning to hit Atlantis on 26 Dec.
Dont know if you can make it but let us know !
We are planning to hit Atlantis on 26 Dec.
Dont know if you can make it but let us know !
- Tue Dec 22, 2015 10:02 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
- Replies: 28
- Views: 9066
Re: 24 Dec - Welgelegen CPT
Eish dis waar ja - ek oefen arms en skouers al vir twee maande vir vinniger recoveries nouPetou wrote:Nee manne.Eben word nie gerecover nie.Hy val so dat hy homself met een arm kan recover.
- Mon Dec 21, 2015 4:50 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
- Replies: 28
- Views: 9066
Re: 24 Dec - Welgelegen CPT
Okay die datum het geskuif na die 24ste.
Ons kry mekaar 8am by Welgelegen.
Behoort dan teen 1pm klaar te wees - vir die wat nog geskenke moet gaan koop
Ons kry mekaar 8am by Welgelegen.
Behoort dan teen 1pm klaar te wees - vir die wat nog geskenke moet gaan koop
- Fri Dec 18, 2015 1:47 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
- Replies: 28
- Views: 9066
24 Dec - Welgelegen CPT
Ons reel n gtg om die eerste Vigo D4D in die Kaap met n 3duim bodylift en 33"s te vier. Wel gedaan Raino vir jou dapper besluit - en Hoppy wat die projek hanteer het. Sover is ons : Raino met sy DRod Monster op 33"s :mrgreen: Mr P met sy Colt ( sorry ouens :naah: ) Nico met sy standaard Am...
- Mon Nov 23, 2015 6:53 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Daytrip on 16 December?
- Replies: 15
- Views: 6535
Re: Daytrip on 16 December?
Kan werk : dan behoort Raino se diesel monster klaar gemod te wees
Ek en mrP sal ook wil join - kom ons kyk nader aan di tyd
Ek en mrP sal ook wil join - kom ons kyk nader aan di tyd
- Wed Nov 11, 2015 5:19 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello there
- Replies: 15
- Views: 2987
Re: Hello there
Welkom hier
Gesien jy het saam met Heavy D gekamp !
Gesien jy het saam met Heavy D gekamp !
- Sun Nov 08, 2015 6:43 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Was m o e r lekker !! Dankie Tertius vi al di reelings ( en ys :thumbup: ) Dankie Pieter en Louis (OMO) vir die pryse. Ons het nuwe Hilux maatjies gemaak. :wave: Die volgende jaar gaan besig wees :twisted: Die mammas en kleinspan het dit ook baie geniet :cooldude: Net eers al die krappe uit polish :...
- Fri Nov 06, 2015 11:15 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Alex (MrP) werk tot 5pm - Ek kani toelaat dat hy al die pad alleen met sy Colt ry nie - agteros kom darem ook in die kraal
Sien julle net voor donker - Tertius hou maar ietsie in die sand reg vir ons - asb man
Sien julle net voor donker - Tertius hou maar ietsie in die sand reg vir ons - asb man
- Thu Nov 05, 2015 11:34 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Oraait - hoe laat ry die Noordelike voorstede manne ?
Gaan ons n magsvertoning doen en konfooi ry ??
-ons sal seker vanaf 4pm in die pad kan val
Gaan ons n magsvertoning doen en konfooi ry ??
-ons sal seker vanaf 4pm in die pad kan val
- Mon Nov 02, 2015 6:25 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Rykie het laat weet daar is 4x4 roete naby : Kromrivier 4x4 roete
Nie seker oor die gradering nie.
Tertius gaan ons Saterdag hom aanvat ?
Nie seker oor die gradering nie.
Tertius gaan ons Saterdag hom aanvat ?
- Fri Oct 30, 2015 10:03 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Rykie van Khomeesdrift het laat weet dat n klein groep gekanselleer het - dink 4 lekker staanplekke !
Waars Francois van 4xLux ? Allan (Hoppy) ? - wie gaan MrP se Colt regmaak as hy weer breek ???
Waars Francois van 4xLux ? Allan (Hoppy) ? - wie gaan MrP se Colt regmaak as hy weer breek ???
- Thu Oct 29, 2015 3:53 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Smaak my dit gaan n goeie een wees die jaar !!!
- Fri Oct 16, 2015 5:25 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: RADIO PROGRAMMING IN CAPE TOWN/LANGEBAAN
- Replies: 10
- Views: 18691
Re: RADIO PROGRAMMING IN CAPE TOWN/LANGEBAAN
Dankie oom Eric !!
- Thu Oct 15, 2015 1:57 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend
Lekker man lekker
As Francois kom is ek darem nie die enigste ou daar wat al sy bakkie laat "omval" het nie
As Francois kom is ek darem nie die enigste ou daar wat al sy bakkie laat "omval" het nie
- Mon Oct 12, 2015 11:13 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Hoe laat begin julle ? MrP werk en dan kan ons deurkom.
Al is dit net vir die geesbeker
Al is dit net vir die geesbeker
- Sat Oct 10, 2015 12:38 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Nog Foto's van Nietvoorbij
- Replies: 3
- Views: 4888
Re: Nog Foto's van Nietvoorbij
Dit lyk baie goed hoor - kani wag om daar te gaan speel nie.
Moet nou net nie te veel in daai modder gaan vas sit nie
Moet nou net nie te veel in daai modder gaan vas sit nie
- Sat Oct 10, 2015 12:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Sou baie graag wou kom maar my oudste verjaar vandag
Laat weet asb hoe dit was en dan reel ons vinnig n tweede besoek !
Het darem eergister lekker by Welgelegen gaan speel saam met Bees en MrP en die kids
Laat weet asb hoe dit was en dan reel ons vinnig n tweede besoek !
Het darem eergister lekker by Welgelegen gaan speel saam met Bees en MrP en die kids
- Fri Sep 25, 2015 9:08 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Post by Omo » 25 Sep 2015 07:59
Was baie lekker dankie almal.
Dankie Kevin vir die terug sleep.
Dankie tjom vir uit die duine se uitsleep.
Klink of julle sports gehad het !
Goed om te hoor "Bees vers2" is nou uitgesort
Geen kameras saamgevat nie of wat ?????
- Tue Sep 15, 2015 6:59 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Kevin nou wat doen jou wa by die Dealer ?? Engine mount ??Re:
Post by 4x4BEES » 14 Sep 2015 17:03
Ek kry my bakkie terug vandag van die dealer af.
- Tue Sep 08, 2015 8:14 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New member
- Replies: 28
- Views: 4270
Re: New member
Welkom hier - slaan uit die 24ste ! Dis nou as di tweeling dit toelaat.
Moenie worry nie - ons het ander Ford maatjies ook en selfs n ou met n Colt
Moenie worry nie - ons het ander Ford maatjies ook en selfs n ou met n Colt
- Wed Sep 02, 2015 1:17 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bat type - or Easy Awn for CARAVAN ?
- Replies: 1
- Views: 813
Bat type - or Easy Awn for CARAVAN ?
Looking for a faster setup time at the campsite instead of the traditional caravan tent. Has anyone ever tried to fit an awn (without any loose poles) to a caravan ? Thinking of fitting one with the option to open it 90 or 180 degrees. Otherwise looking at the roll out ones with two poles falling ou...
- Fri Aug 28, 2015 8:00 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Sorry - die gelyktydige misbruik van medikasie en alkohol begin my nou vang
- Fri Aug 28, 2015 6:34 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend
Okay 6-8Nov Khomeesdrift. Is dit nou finaal ?
Kan ons maar voort gaan en die datums vasmaak en bespreek ?
Kan ons maar voort gaan en die datums vasmaak en bespreek ?
- Fri Aug 28, 2015 3:15 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Leeuwenboschfontein
- Replies: 14
- Views: 8130
Re: Leeuwenboschfontein
Yes one road up and down Richard. Downhill is a pleasure and nothing to worry about - lots of good traction. It always feels too easy going down compared to going up - maybe it has something to do with the customary braai at the top with a lemonade or two :shh: :twisted: You wont be disappointed :th...
- Fri Aug 28, 2015 3:00 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Okay stem almal saam dis nou : Khomeesdrif 7-9November ?
Kan ek ma vasmaak en bespreek ??
Kan ek ma vasmaak en bespreek ??
- Wed Aug 26, 2015 1:01 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25716
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
6) Ek en mrP sal daar wees
- vra weer vroegtydig om verskoning vir die tappet Colt
- vra weer vroegtydig om verskoning vir die tappet Colt
- Wed Aug 26, 2015 9:46 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 990105
Re: Joke of the day
M o e r s e Long range tank daai
- Wed Aug 26, 2015 9:43 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend
Lyk baie goed Ters
Wat is die datum nou weer ?
My trokkie mooi op die herstel pad - ek geweldig lus vir P in die Sand vers2
Wat is die datum nou weer ?
My trokkie mooi op die herstel pad - ek geweldig lus vir P in die Sand vers2
- Wed Aug 26, 2015 8:35 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Leeuwenboschfontein
- Replies: 14
- Views: 8130
Re: Leeuwenboschfontein
New management. A bit more rocky than in the past. Watch out for side wall dammage. Still able to do the whole route without diff lock. One or two uphills that will test the nerves. Look-out is amazing. Take wood and braai a worsie before returning to camp. One of our favourite camp sites.
- Tue Aug 25, 2015 10:07 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 990105
Re: Joke of the day
I thought Tyrone was the surgeon but for the voting part :
- Mon Aug 24, 2015 2:03 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 990105
- Thu Aug 13, 2015 2:14 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Writing is on the wall..........
- Replies: 23
- Views: 25771
Re: Writing is on the wall..........
Lekker man - hoop julle skop gat daar !!!
- Wed Aug 12, 2015 4:49 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Introduce myself and inquire about licencefree radio
- Replies: 2
- Views: 1119
Re: Introduce myself and inquire about licencefree radio
Welcome Marvin. Family Dog (Eric) is our resident guru on radios if you need expert advice and the best service.
Most of us here however have licensed radios due to reliability issues from the license free stuff.
Please post some pics of your Uri
Most of us here however have licensed radios due to reliability issues from the license free stuff.
Please post some pics of your Uri
- Wed Aug 12, 2015 4:39 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51604
Re: Year end function - camping weekend
Tertius is daar die keer n 4x4 roete wat ons darem kan gaan ry of moet ons ma net weer n klomp Prohep's saambring ?
- Mon Aug 10, 2015 7:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My amazing wife
- Replies: 41
- Views: 4991
Re: My amazing wife
Baie geluk ou ! Welkom by die Tupper Tiere !!!
- Thu Aug 06, 2015 1:42 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: CCTV cameras
- Replies: 7
- Views: 1580
Re: CCTV cameras
I use one of these "hobby" systems at my shop with 16 cameras + DVR.
With big harddrive - loop recording - employees and customers now think twice
Works very well but dont expect HD quality.
With big harddrive - loop recording - employees and customers now think twice
Works very well but dont expect HD quality.
- Wed Aug 05, 2015 5:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: We've been challenged!
- Replies: 69
- Views: 9786
Re: We've been challenged!
Ons is n klomp hier onder wat virseker sal wil deelneem
- Tue Aug 04, 2015 9:57 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Weekend or day outings
- Replies: 3
- Views: 3328
Re: Weekend or day outings
Ja dis lêkke hi ini Kaap !
- Tue Aug 04, 2015 7:51 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Wildebeest 4x4 Challenge Dirt & Dust
- Replies: 7
- Views: 5430
Re: Wildebeest 4x4 Challenge Dirt & Dust
Lekker Thys - dis mos waarvoor hy gemaak is.
Sal graag wou saamspeel - maar soos jy al gesê het - die Hilux is n worshond - al is myne so hoog opgetel sal hy nie naby kan ry waar julle deur is nie.
Geluk met die goeie resultaat !
Sal graag wou saamspeel - maar soos jy al gesê het - die Hilux is n worshond - al is myne so hoog opgetel sal hy nie naby kan ry waar julle deur is nie.
Geluk met die goeie resultaat !
- Tue Aug 04, 2015 7:31 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Any good scenic 4x4 routes near McGreggor ?
- Replies: 2
- Views: 4526
Re: Any good scenic 4x4 routes near McGreggor ?
Thanks Stubs - I see they have a few good reviews.
- Mon Aug 03, 2015 7:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Been off forum a while
- Replies: 31
- Views: 3182
Re: Been off forum a while
Moenie bekommerd wees nie Pieter - die man het uiteindelik die lig gesien !
Kom ons hou duimvas hy kry sy nuwe koets die week
Kom ons hou duimvas hy kry sy nuwe koets die week
- Mon Aug 03, 2015 11:28 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Any good scenic 4x4 routes near McGreggor ?
- Replies: 2
- Views: 4526
Any good scenic 4x4 routes near McGreggor ?
Ons is die komende naweek in die omgewing - iemand onlangs daar ge 4x4 ?
Nie te rof nie - ander manne wil nie hulle voertuie krap of beskadig nie.
Enige raad sal waardeer word - dankie
Nie te rof nie - ander manne wil nie hulle voertuie krap of beskadig nie.
Enige raad sal waardeer word - dankie
- Mon Aug 03, 2015 9:18 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Been off forum a while
- Replies: 31
- Views: 3182
Re: Been off forum a while
Welkom terug Kevin
Jammer om te hoor v d afgelope ruk - klink darem of jy nou weer sterk op spoed is !
Ons sal vinnig n gtg moet reel
Hoop jy kry vinnig n auto voertuig - ek weet van n paar goedkoop Land Rovers - bel my
Jammer om te hoor v d afgelope ruk - klink darem of jy nou weer sterk op spoed is !
Ons sal vinnig n gtg moet reel
Hoop jy kry vinnig n auto voertuig - ek weet van n paar goedkoop Land Rovers - bel my
- Thu Jul 30, 2015 2:55 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My "new" Lux
- Replies: 19
- Views: 7645
Re: My "new" Lux
Baie geluk
Dankie tog die petrol prys sak bietjie volgende week
Dankie tog die petrol prys sak bietjie volgende week
- Thu Jul 30, 2015 2:44 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 4.0 V6 Supercharger
- Replies: 41
- Views: 16186
Re: 4.0 V6 Supercharger
My Vigo is basically an Arctic Truck (LITE) :twisted: I dont get much more than 5km/L. Keep in mind that with those massive wheels the speedo and odo will be significantly off. My auditor bought a RGM Vigo three years ago and still loves the thing as at day one. Massive difference in power between m...
- Sun Jul 26, 2015 2:21 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 354189
- Fri Jul 24, 2015 7:47 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namibia 2015 Trip Report - Pics added
- Replies: 17
- Views: 6559
Re: Namibia 2015 Trip Report - Pics added
Heerlik gelees en na die pragtige prentjies gekyk.
Dankie vir die puik trip report !!!
Dankie vir die puik trip report !!!
- Wed Jul 15, 2015 4:16 pm
- Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
- Topic: 2016 Fortuner
- Replies: 42
- Views: 15365
Re: 2016 Fortuner
Sal seker ma gewoond moet raak aan daai lyne
Hou baie meer v d nuwe Hilux
Hou baie meer v d nuwe Hilux
- Wed Jul 15, 2015 12:55 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hello
- Replies: 11
- Views: 1846
Re: Hello
Welcome Trevor - how about a pic of the Surf ?