Search found 229 matches
- Sun Jan 08, 2017 5:01 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dakar 2017
- Replies: 37
- Views: 6843
Re: Dakar 2017
Dankie Pieter, lyk my na n groot taak net om poduim dan te kan haal, maar dis Dakar hy sal nou konstand goeie tye moet doen en die hilux in een stuk hou. Dis jammer, want hilux lyk vinniger die jaar.
- Sun Jan 08, 2017 3:20 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dakar 2017
- Replies: 37
- Views: 6843
Re: Dakar 2017
Wat gaan aan by Dakar kom nou van vakansie trip af nie baie opvangs gehad nie, is Giniel nog n faktor vir Hilux poduim?
- Tue Apr 19, 2016 11:35 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Lekker Braai - 29 April 6:30pm, 132 Bracken street
- Replies: 76
- Views: 17428
Re: Lekker Braai - 29 April 6:30pm, 132 Bracken street
Kom ry julle saam met on 27ste Kleintafelberg, dan braai ons weer saan julle die 29ste
- Tue Apr 19, 2016 10:28 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: More kilos per liter when snorkel head is turned around
- Replies: 15
- Views: 3963
Re: More kilos per liter when snorkel head is turned around
Ja ek sal dit nie met n petrol doen nie dink hoe meer koue lug hoe beter loop hy.
- Tue Apr 19, 2016 10:19 am
- Forum: Western Cape
- Topic: 27 April Kleintafelberg
- Replies: 0
- Views: 3294
27 April Kleintafelberg
Goeie dag, ons beplan n lekker 4x4 dag die 27 van die maand dis n vakansiedag/vryheidsdag. Ons gaan Kleintafelberg ry dit is so 190km vanaf Brackenfell rigting Redelinghuis ons is reeds vyf voertuie, die wat wil saam ry is meer as welkom. Die roete is sand en bietje klip. Ek sal wil finaliseer teen ...
- Thu Jan 28, 2016 1:32 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: '87 Hilux DC Re-build
- Replies: 229
- Views: 69392
Re: '87 Hilux DC Re-build
Lyk spogerig, baie goeie werk, ek dink hy us baie meer werd as 100k.
- Thu Jan 28, 2016 1:26 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: REACH FOR A DREAM 2016 - 12/03/2016
- Replies: 75
- Views: 17168
Re: REACH FOR A DREAM 2016 - 12/03/2016
Goeie inisiatief om te indersteun dis n vooreg om te kan 4x4.
- Thu Jan 28, 2016 1:08 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Mods to my FJ
- Replies: 5
- Views: 2900
Re: Mods to my FJ
Lekker man, wat is volgende?
- Thu Jan 28, 2016 1:04 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: WHY DOESN'T A TURBO WORK WITH HILUX?
- Replies: 26
- Views: 5029
Re: WHY DOESN'T A TURBO WORK WITH HILUX?
n Turbo werk baie goed op n toyota, gebruik net n 1jz of 2jzgte
- Wed Jan 06, 2016 3:49 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
- Replies: 15
- Views: 6350
Re: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
Sal hoor en by n paar ander
- Wed Jan 06, 2016 3:21 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
- Replies: 15
- Views: 6350
Re: Atlantis Dunes - 4 x 4 on the 9 January 2016
Klink heel reg met my
- Sun Jan 03, 2016 10:11 am
- Forum: Recommended accommodation and camping
- Topic: Selfsorg Verblryf in Weskus 1 -4 Maart
- Replies: 6
- Views: 6530
Re: Selfsorg Verblryf in Weskus 1 -4 Maart
Halo Mossienel, as jy Jacobsbaai inkom en jy ry reguit na die baai toe kry jy n mooi dubelverdieping huis op linkerkant wat oor baai uitkyk en steve se restaurant aan die oorkant. Die plek het onder twee groot dubele kamers met ensuite bo is ses bedens met twee aparte kamers die plek kan 14 mense ak...
- Tue Dec 22, 2015 1:06 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
- Replies: 28
- Views: 9066
Re: 24 Dec - Welgelegen CPT
Laat net die colt en twee melkbottels in die middel ry anders kan dit n lang dag raak.
- Mon Dec 21, 2015 8:01 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 24 Dec - Welgelegen CPT
- Replies: 28
- Views: 9066
Re: 24 Dec - Welgelegen CPT
Julle moet dit geniet, jammer ek kan nie saam om julle te recover nie
- Tue Nov 24, 2015 7:44 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Rhino bumpers
- Replies: 1
- Views: 1653
Re: Rhino bumpers
Ters bel vir cape offroad.
- Tue Nov 24, 2015 7:38 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: my hilux project almost done
- Replies: 30
- Views: 10481
Re: my hilux project almost done
al wat ek se!
- Tue Nov 24, 2015 7:21 pm
- Forum: Useful Articles
- Topic: New Hilux Revo engine info
- Replies: 24
- Views: 14280
Re: New Hilux Revo engine info
My ou v6 motortjie maak darem na n Hoppy exhaust en Dynotech chip 188kw en 399nm nie te sleg nie sal ek reken.
- Tue Nov 24, 2015 6:58 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Thank you Barloworld Toyota Kuilsrivier
- Replies: 7
- Views: 4944
Re: Thank you Barloworld Toyota Kuilsrivier
Ek stem saam Kevin, kyk net na al die toekomstige hilux eienaars, wat ons groot maak, Wian kyk ook net net onder deur daai hoedjie, maar dra sal hy hom dra .
- Tue Nov 24, 2015 11:45 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ek soek advice
- Replies: 7
- Views: 1959
Re: Ek soek advice
Daai 32s lyk mooi op jou bakkie, ek het ook 32s op dink dit het net daai bietjie voordeel op n 31 band, veral as jy 10j rims het. Die groot vraag natuurlik is watter maak band, bfg is duur maar hulle is die geld werd.
- Tue Nov 24, 2015 11:23 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Daytrip on 16 December?
- Replies: 15
- Views: 6535
Re: Daytrip on 16 December?
Honingklip kan werk Corne, ons hoor wat se ander.
- Tue Nov 24, 2015 11:21 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Atlantis 22-29 December.
- Replies: 16
- Views: 6701
Re: Atlantis 22-29 December.
Im stil working that week and of to Gansbaai area that weekend, would have liked to hear that v8 roar in the dunes.
- Tue Nov 24, 2015 11:09 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: MUST DO 4X4 ROUTES IN KNYSNA?
- Replies: 7
- Views: 6612
Re: MUST DO 4X4 ROUTES IN KNYSNA?
Paradise 4x4 I go there every time when passing Wildernis.
If u wanne do a longer route u can do Louvain its part of the Voortrekker 4x4 route, its an awsume seenic route through mountain and forest.
If u wanne do a longer route u can do Louvain its part of the Voortrekker 4x4 route, its an awsume seenic route through mountain and forest.
- Mon Nov 23, 2015 8:30 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Daytrip on 16 December?
- Replies: 15
- Views: 6535
Re: Daytrip on 16 December?
Ek sal ook join voorlopig niks aan nie, sal kyk of ek nog n paar manne kan saam trek.
Corne watter plek het jy in gedagte?
Corne watter plek het jy in gedagte?
- Sun Nov 08, 2015 5:01 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51605
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Lekker mense , lekker kamp, dankie ook OMO vir die bevange hilux pette.
- Mon Nov 02, 2015 8:24 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Hilux face lift
- Replies: 7
- Views: 2373
Re: Hilux face lift
Hy lyk nou lekke bos
- Mon Nov 02, 2015 8:18 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51605
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Jis, is julle manne al gegear vir die naweek, Eben ek dink daai roete is n moet . Daar is ook RSE 4x4 op Soloms se plaas lyk ook bakgat.
- Thu Oct 22, 2015 7:06 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Garden Route People
- Replies: 1
- Views: 597
Re: Garden Route People
Nick u can take a drive to Paradise4x4 just past Wildernis direction Knysna. Awesome 4x4 sand trail with views. There is a lekke braai lapa and u wil meet new ppl there, lots of regulars hanging out there over weekends.
- Tue Oct 20, 2015 11:50 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51605
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Ok my p/a se die fondse is betaal, nou kort ek net n tent
- Tue Oct 20, 2015 10:32 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51605
Re: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Ek maak ook n betaling.
- Mon Oct 19, 2015 8:17 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: What's your business?
- Replies: 192
- Views: 50118
Re: What's your business?
Om vandag af te tree, moet jy ook twee wildsplase he wat kla betaal is.
- Sun Oct 18, 2015 3:14 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Do you have a Caravan?
- Replies: 19
- Views: 2844
Re: Do you have a Caravan?
Ek kyk ook al n tyd rond vir een, hoop om goeie inligting hier te kry. My vraag is ook wat kan n man betaal, van die nuwes is baie duur en dan kry n man ook goeie tweedehandses maar waarvoor moet jy kyk?
- Sun Oct 18, 2015 3:07 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi out there
- Replies: 12
- Views: 2480
Re: Hi out there
Welkom jys by die regte plek en baie wat Tunas ry.
- Sun Oct 18, 2015 3:02 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: What's your business?
- Replies: 192
- Views: 50118
Re: What's your business?
Transporter
Onlangs ook n 4x4 baan ingeneur Konsultant.
Onlangs ook n 4x4 baan ingeneur Konsultant.
- Sun Oct 18, 2015 2:38 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Wil net dankie se vir almal wat saam gery het, dit was weer hope fun veral die moddergat en bulte wat ons moes uit. Corne kan jy dalk fotos oplaai ek weet jou kamera het oortyd gewerk.
- Fri Oct 16, 2015 9:21 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Reg so Bernard volgende keer . Corne nee die paaie is mooi oop sien jou daar
- Thu Oct 15, 2015 7:30 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Corne dit is nog aan en as daar nog manne is wat wil join julle is welkom. Ons kry mekaar daar so 8:00 vir 8:30 ek bring ook nog n man of twee saam. Het klaar met Andre gereel hy kry ons daar, hy se hy het nog paaie oop gestoot.
- Wed Oct 14, 2015 6:39 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Hoe lyk dit is daar mense, anders moet ons dit n ander naweek maak?
- Tue Oct 13, 2015 6:47 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Ek soek ten minste so 20 voertuie, bring somer jou skoonma ook saam.
- Mon Oct 12, 2015 7:27 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Re: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Eben ons kan dit weer so 80:00 vir 8:30 maak. Die roete is nie te lank nie se so 2/3 ure. Waar is die ander manne
- Sun Oct 11, 2015 12:27 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
- Replies: 29
- Views: 8462
Saterdag 17 Oktober weer Nietvoorbij Stellenbosch
Reg manne daar is weer n geleentheid die komende Saterdag 17de. Ingang is verniet, en Andre wat die roete bou wil ons graag weer daar akkommodeer. Hy stel ons insettinge hoog op prys om die roete te ontwikkel. Nou is daar weer kans vir almal wat dit nie eerste keer kon maak nie, kom ons trek weer n ...
- Sun Oct 11, 2015 11:52 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Carnage Canyon on DTSV today 11 Oct 2015
- Replies: 4
- Views: 4397
Re: Carnage Canyon on DTSV today 11 Oct 2015
Dankie! Kyk ook Blood Lions op 121 Disc vanaand 22h00.
- Fri Oct 09, 2015 11:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Ja Kevin mens moet almal gelukig hou, maar daar is darem altyd n volgende keer.
- Fri Oct 09, 2015 10:10 am
- Forum: Trail Reports
- Topic: Nog Foto's van Nietvoorbij
- Replies: 3
- Views: 4888
Re: Nog Foto's van Nietvoorbij
Lekker Kobus, ons het genoeg perde vat hom net aan in low range op die kort afstande
- Wed Oct 07, 2015 9:05 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Kevin jys mos naby my ons kan mekaar hier by die garage by kfc se kant so 7:30 daar kry dan ry ons saam.
- Mon Oct 05, 2015 9:24 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nietvoorbij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
- Replies: 46
- Views: 6057
Re: Nietvoobij 4x4 baan in ry na by Stellenbosch
Klink lekker, tel my in voorlopig.
- Wed Sep 30, 2015 8:46 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Performance chip
- Replies: 8
- Views: 1590
Re: Performance chip
Hallo Riaan ek het my v6 onlangs laat chip by Dynotech in Brackenfell. Hulle is uiters profesioneel en gebruik goeie produkte. Ek kan nie jou probleem oplos nie maar hulle sal jou beslis goeie raad kan gee.
- Fri Sep 25, 2015 6:35 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
- Replies: 74
- Views: 25717
Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Lekker Kevin , wat makeer Louis se wa?
- Fri Aug 21, 2015 10:41 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51605
Re: Year end function - camping weekend
Waterfal lyk ook reg, sien daar is n speelplek vir die Toys.
- Fri Aug 14, 2015 5:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My amazing wife
- Replies: 41
- Views: 4991
Re: My amazing wife
Geluk Kevin, bly om te sien die v6 club groei sterk, hy gaan jou nog baie plesier verskaf! Het daar by Hoppy gesien hy is nog baie mooi opgepas.
- Fri Aug 14, 2015 5:09 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
- Replies: 273
- Views: 51605
Re: Year end function - camping weekend
1) Tertius, Christine, Nika(8yr) + Madison(4yr) 2) Wynand & Lisl 3) Omo (louis) 4) Bretton, Kim, Joel(11yr) + Jessica(7yr) 5) George +1 6) Pieter +1 7) mossie + mossie vroutjie 8)Kobus + Zelna 9)Dirk+Diana+cor (7)+louise (3) 10)Kevin + Sherry + Alex(8) 11)Fire and ice + wife 12)Stubs + 1 13)Hop...
- Wed Aug 05, 2015 8:19 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: We've been challenged!
- Replies: 69
- Views: 9786
Re: We've been challenged!
Gauteng
Quentin (Obelix)
Nick (Nick S)
Martin (MCW)
Johno (Mofasa)
Rigardt
Rodney (Scott)
W/Cape
Tertius (Hilux1)
Cobus (Kaspaas)
Eben (Warrior)[/quote]
Dirk (Huismoeles)
Pierre (Tenk)
Quentin (Obelix)
Nick (Nick S)
Martin (MCW)
Johno (Mofasa)
Rigardt
Rodney (Scott)
W/Cape
Tertius (Hilux1)
Cobus (Kaspaas)
Eben (Warrior)[/quote]
Dirk (Huismoeles)
Pierre (Tenk)
- Mon Aug 03, 2015 9:40 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: Wildebeest 4x4 Challenge Dirt & Dust
- Replies: 7
- Views: 5430
Re: Wildebeest 4x4 Challenge Dirt & Dust
Lekker man lekker! Ps laat weet ons volgende keer voor die tyd, miskien is daar dan n hilux...
- Mon Aug 03, 2015 10:04 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Been off forum a while
- Replies: 31
- Views: 3182
Re: Been off forum a while
Jis Kevin, ons het net nou die dag by Welgelegen gewonder wat van jou geword het, goed om weer van jou te hoor, hoop ons 4x4 gou weer saam, maar in n TOYOTA asb...
- Mon Aug 03, 2015 9:29 am
- Forum: Western Cape
- Topic: lekker 4x4 naweek
- Replies: 13
- Views: 5885
Re: lekker 4x4 naweek
Ok lekker Dirk so jy is naby my, ek het met die oom gepraat dit lyk my die besprekings is vol, maar het myne en joune sommer geboek, so as jy wil gaan dan is jou plek kla bespreek. Maak maar soos Kevin se gaan koop gou melk die oggend jy behoort so teen 5uur die aand terug te wees :lmao: :lmao: :lmao:
- Sun Aug 02, 2015 8:33 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: FJ Fuel Consumption
- Replies: 11
- Views: 6238
Re: FJ Fuel Consumption
Economy is 11.9l per 100km, so 8.4km per liter nie sleg nie. Ek laaik hom ook kwaai...
- Sun Aug 02, 2015 8:04 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: lekker 4x4 naweek
- Replies: 13
- Views: 5885
Re: lekker 4x4 naweek
Andre ek bly die langnaweek op Dwarskersbos, ek sal graag julle wil join die 9de by The Dunes. Dirk jy moet n plan maak ek het gehoor die grootste duin in Atlantis is die kleinste duin daar.
- Sun Jul 05, 2015 6:47 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
- Replies: 49
- Views: 10209
Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Dankie almal was n kwaai tripie
- Wed Jul 01, 2015 10:45 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
- Replies: 49
- Views: 10209
Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Ek sou se n braai is in orde, ek kan n sak kameeldoring bring, miskien kan Ters net uitvind van die braai geriewe.
- Tue Jun 30, 2015 8:41 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
- Replies: 49
- Views: 10209
Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Waar is die bra met die v6 colt hy kan ons ook join, hy het seker al uitgefigure waar sit die 4x4
- Mon Jun 29, 2015 10:13 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
- Replies: 35
- Views: 7983
Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Dankie vir die deel ek kyk ook nog net prentjies, maar dit vertel ook al n storie. Ek het erens gelees jy wil n cruiser aanskaf kyk jy na die 100 petrol? Wat dink jy in jou overland ondervinding is sy plus en negatiewe punte bo die v6 vigo bv. Ek laaik altwee kwaai