Dankie Tertius.Hilux 1 wrote:welkom Jaco,
so paar mooi pics opsit, laaik daai troopies
Is besig met so 'n kort strorie oor my Toyota TT Kyk by Toyota TT .
Sal die naweek meer pics van onlangse trips laai.
Het die Quote ding nou ook onder die knie!OOOOMS wrote:Jaco, hoeveel km's het die TT op?