Search found 349 matches

by TheoF
Wed Jul 06, 2011 6:42 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.
Replies: 14
Views: 3104

Spotlight konneksie probleem 3.0 d4d .Help asb.

Die 2 rooi drade en die swart en wit draad wat in die lig ingaan, het al 3 krag op , al is die bakkie afgeskakel en die sleutel uit.
Sal waardeer as iemand kan help.
by TheoF
Wed Jul 06, 2011 4:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe 2012 Hilux
Replies: 55
Views: 8996

Re: Nuwe 2012 Hilux

Het ook gehoor die nuwe kom eers 2013 uit agv tsunami in Japan. Facelift kom Sept 2011 uit.
by TheoF
Tue Jul 05, 2011 10:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hectic
Replies: 35
Views: 2883

Re: Hectic

Hey Boet you need a Hilux
by TheoF
Tue Jul 05, 2011 10:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Check . So moet 'n bakkie mos lyk !!!!
Replies: 5
Views: 1293

Re: Check . So moet 'n bakkie mos lyk !!!!

fotos is ongelukkig in verkeerde volgorde
by TheoF
Tue Jul 05, 2011 10:16 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Check . So moet 'n bakkie mos lyk !!!!
Replies: 5
Views: 1293

Check . So moet 'n bakkie mos lyk !!!!

hoe meer dae hoe meer dinge
by TheoF
Sun Jun 26, 2011 10:10 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Fotos: uiteindelik geleer hoe.
Replies: 12
Views: 2974

Re: Fotos: uiteindelik geleer hoe.

skuus die wiel oplig foto by Nico Hesterman bonniedale 4x4 naby waar ek bly.
by TheoF
Sun Jun 26, 2011 10:07 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Fotos: uiteindelik geleer hoe.
Replies: 12
Views: 2974

Fotos: uiteindelik geleer hoe.

bo op die escarp by skurweberg 4x4 sutherland en die ander 2 by ons op die plaas
by TheoF
Sun Jun 26, 2011 6:57 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D GROTER BANDE SONDER BODYLIFT
Replies: 10
Views: 2110

Re: D4D GROTER BANDE SONDER BODYLIFT

Ja, dankie Mark . Is dit reg as ek se dat die verskil in hoogte van die 2 bande op die fotos slegs die helfte sal wees indien die ander een ook op die bakkie gefit is. Die bande se 2 midelpunte moet reg oor mekaar gehou word en nie soos op die foto waar albei plat op die grond staan nie. Dankie nogm...
by TheoF
Sun Jun 26, 2011 6:08 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D GROTER BANDE SONDER BODYLIFT
Replies: 10
Views: 2110

Re: D4D GROTER BANDE SONDER BODYLIFT

Dankie manne en Thabo baie geluk met die kleinding . Hoeveel grondvryhoogte sal ek bykry met 31's teenoor 30's
by TheoF
Sun Jun 26, 2011 5:43 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D GROTER BANDE SONDER BODYLIFT
Replies: 10
Views: 2110

D4D GROTER BANDE SONDER BODYLIFT

Ek wil graag weet wat die grootste bande is (15 duim) wat ek op 'n 3.0 D4D kan sit sonder om die body te lig. Dit is 'n bakkie wat ek mee werk en baie km per maand doen, so ek wil nie die body lig en sodoende die dieselverbruik verlaag nie. Ek wil 'n ekstra stel rims met groter bande kry wat ek kan ...
by TheoF
Thu Jun 23, 2011 7:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diesel Injectors
Replies: 18
Views: 2359

Re: Diesel Injectors

Ek het 'n merc 270 cdi en het het al 4 injectors vervang . Die injector begin blykbaar lek en dit veroorsaak dat die druk in die buis (common rail) daal en veroorsaak weer dat die motor baie moelik aan die gang kom indien jy hom aan die gang kry. Indien die enjin eers loop ry die motor asof daar nik...
by TheoF
Wed Jun 22, 2011 9:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diesel Injectors
Replies: 18
Views: 2359

Re: Diesel Injectors

hoe se die hond : verbysssssssterend. Wys jou hoe minder jy worrie hoe langer hou hy . Ry hom terwyl hy loop worry eers as hy gaan staan.
by TheoF
Wed Jun 22, 2011 9:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diesel Injectors
Replies: 18
Views: 2359

Re: Diesel Injectors

Terloops het die naweek 'n 2005 3.0 d4d gesien met 320 000 km op die klok daar is nog nooit injectors vervang nie ,die bakkie se clutch is al wat al vervang is en dit is 'n single cab wat in die konstruksie bedryf gebruik word. So 500 ppm diesel en geen fancy bymiddels en filters nie. Ek het al 2 2....
by TheoF
Wed Jun 15, 2011 7:39 pm
Forum: Humor
Topic: Bankrotskap, dit het so begin.
Replies: 3
Views: 858

Re: Bankrotskap, dit het so begin.

bitter broer bitter
by TheoF
Wed Jun 15, 2011 7:29 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: SWAMBO MET HA 2.4 DIESEL 4x2 RECOVER MY 4x4 2 KEER IN 1 WEEK
Replies: 6
Views: 7038

Re: SWAMBO MET HA 2.4 DIESEL 4x2 RECOVER MY 4x4 2 KEER IN 1

Thys wag, wag, wag so bietjie,ek het erken sy't my uitgesleep ma nog nie dat sy 'n beter bestuurder as ek is nie hoor. Dan die ander ding , daai Land Rover ding ,dit moet darem erg wees broer, ek kan my net indink watse sielkundige letsels dit moes gelos het. Jy moet 'n baie sterk persoonlikheid he ...
by TheoF
Tue Jun 14, 2011 9:35 pm
Forum: Recovery Stories
Topic: SWAMBO MET HA 2.4 DIESEL 4x2 RECOVER MY 4x4 2 KEER IN 1 WEEK
Replies: 6
Views: 7038

SWAMBO MET HA 2.4 DIESEL 4x2 RECOVER MY 4x4 2 KEER IN 1 WEEK

:disgust: :oops: :disgust: :oops:
Hiermee verklaar ek T Fourie dat my vrou my 2.5 D4D 4x4 by 2 geleenthede die afgelope week herwin het met ons 2.4 diesel swb 2x4 plaasbakkie en wil MEV. baie graag weet wat die forum manne hiervan dink. Genadiglik geen fotos beskikbaar nie.
by TheoF
Sun Jun 12, 2011 10:05 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.
Replies: 8
Views: 7523

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Kom so agter Heinrich TJM op George se prys is R980-00 wat ook nog bietjie styf is.
by TheoF
Thu Jun 09, 2011 7:01 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.
Replies: 8
Views: 7523

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

danki Barry het nou bietjie rond gelees die highlift is blykbaar 'n oorspronklike amerikaanse maak en die farmjack is die chinese weergawe wat van swakker gehalte is .
by TheoF
Thu Jun 09, 2011 5:47 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.
Replies: 8
Views: 7523

Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Wil 'n higlift jack aanskaf na erge vasval gister. Midas in Mosselbaai het 'n farmjack vir R655-00 die highlift wat hulle egter nie in voorraad het nie kos R1250-00. Die farmjack is 'n rayn "60" die highlift se maak is onbekend. Wat is die verskil tussen 'n farm en 'n highliftjack asb en w...
by TheoF
Thu Jun 02, 2011 6:31 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and after leveling kit
Replies: 14
Views: 3237

Re: Before and after leveling kit

Jammer sien nou dit kom bo in wil nogweet wa kan ek dit koop en wat dit kos.
by TheoF
Thu Jun 02, 2011 6:27 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and after leveling kit
Replies: 14
Views: 3237

Re: Before and after leveling kit

Ja man dit lyk goed , ma hoe lyk die spacer , waar koop jy dit ,wat kos dit en waar kom dit in asb.
by TheoF
Wed Jun 01, 2011 7:08 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2.5 D4D selfde enjin as ISUZU 2.5 DTEQ?
Replies: 16
Views: 2720

2.5 D4D selfde enjin as ISUZU 2.5 DTEQ?

Het gehoor die enjins is identies ,die dteq is blykbaar net getjip tot op 90 kw weet iemand of dit wel so is.
by TheoF
Tue May 17, 2011 7:18 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 30774

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

:naah: 1972 series 11 Land Rover. Ek het my groot foute gelukkig vroeg in my lewe gemaak.
by TheoF
Mon May 16, 2011 7:55 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Increase power and decrease fuel consumption
Replies: 15
Views: 3536

Re: Increase power and decrease fuel consumption

Wat is 'n tata, kan jy dit eet?
by TheoF
Wed Apr 20, 2011 7:46 pm
Forum: Eastern Cape
Topic: Looking for a trail or two for easter
Replies: 3
Views: 4871

Re: Looking for a trail or two for easter

Ons sal daar wees van Vrydag middag tot Maandag so laat my weet wanneer julle kom 0827831315
by TheoF
Tue Apr 19, 2011 6:02 pm
Forum: Eastern Cape
Topic: Looking for a trail or two for easter
Replies: 3
Views: 4871

Re: Looking for a trail or two for easter

HI Stephan Ons kamp die naweek by Paradise 4x4 net so 10-15 km buite Wildernis in die rigting van Knysna, Draai regs by die Kleinkrantz bord en ry nog so 1.5 km tot by die hek daar is nog 'n afdraai na links iewers maar jy ry deur 'n nedersetting so vra maar vir aanwysings . Dit is 'n baie lekker sa...
by TheoF
Sat Apr 16, 2011 7:13 pm
Forum: Off-road Training
Topic: Newest Accredited 4x4 Drivers
Replies: 106
Views: 33448

Re: Newest Accredited 4x4 Drivers

c
by TheoF
Tue Aug 31, 2010 9:44 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Idees vir 'n roete asb.
Replies: 12
Views: 2292

Re: Idees vir 'n roete asb.

Dankie Danelle, daar sal definitief geriewe wees.
by TheoF
Tue Aug 31, 2010 8:59 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Idees vir 'n roete asb.
Replies: 12
Views: 2292

Re: Idees vir 'n roete asb.

Ek hoor jou Hein ek dink daaroor.
by TheoF
Tue Aug 31, 2010 7:49 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Idees vir 'n roete asb.
Replies: 12
Views: 2292

Re: Idees vir 'n roete asb.

dankie Oooms jy het 'n belangrike pr punte daar. Wag eers met 'n datum jan, gee eers idees sodat ek die ding kan begin en klaarmaak anders ry jy verniet vanni kaap af hiernatoe.
by TheoF
Tue Aug 31, 2010 7:19 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Idees vir 'n roete asb.
Replies: 12
Views: 2292

Re: Idees vir 'n roete asb.

400ha heuwelagtig .gee my nog so 2 maande dan behoort dit al die moeite werd te wees om te ry .Dit is nou nie asemrowende natuurskoon nie, maar dit is nie waaroor dit vir my gaan nie. Ek wil 'n plek maak wat die manne tap ,jy moet moeg wees as jy klaar is.Vir my om die plekke te kies is nie 'n probl...
by TheoF
Tue Aug 31, 2010 5:33 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Idees vir 'n roete asb.
Replies: 12
Views: 2292

Idees vir 'n roete asb.

Ek beplan 'n roete hie naby Mosselbaai oppi plaas ma wil dit lekker interessant maak ,ek soek idees help asb.
by TheoF
Sat Jun 12, 2010 9:38 pm
Forum: Trail Reports
Topic: ROOIRIVIER- ECO 4X4
Replies: 10
Views: 2361

Re: ROOIRIVIER- ECO 4X4

julle is welkom
by TheoF
Fri Jun 11, 2010 9:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: OLIE GEBRUIK???
Replies: 7
Views: 1334

Re: OLIE GEBRUIK???

Nee wat manne ,500ml op amper 5000 km is regtig egtig nie olieverbruik nie. Dis so mooi hilux daai ou Rudi ,dis sommer windgatgeit man.
DONT WORRY ABOUT A THING CAUSE EVERY LITTLE THINGS GONNA BE ALRIGHT.
by TheoF
Fri Jun 11, 2010 8:42 pm
Forum: Trail Reports
Topic: ROOIRIVIER- ECO 4X4
Replies: 10
Views: 2361

Re: ROOIRIVIER- ECO 4X4

Stem saam Thys dit is lekker. Ek en 'n paar boere vrinne het ook al 'n so paar ry plekke gemaaak hier op die plase wat ons miskien later in 'n roete kan ontwikkel ,so sal julle op hoogte hou.
by TheoF
Tue Jun 08, 2010 9:39 pm
Forum: Trail Reports
Topic: ROOIRIVIER- ECO 4X4
Replies: 10
Views: 2361

Re: ROOIRIVIER- ECO 4X4

Dankie Jaco Ja ons was ook die naweek da. Gedink ons is hardebaarde ,ma het ons gesweet ,veral by 2 afdraende. Die probleem was die reeds skuins helling en dan 'n trap van ongeveer 30 - 40 cm wat as die voorwiele daar af is, dit laat voel of jou voertuig gat oor kop kan slaan. Nou ja wat ek eintlik ...
by TheoF
Tue Jun 08, 2010 8:02 pm
Forum: Trail Reports
Topic: ROOIRIVIER- ECO 4X4
Replies: 10
Views: 2361

ROOIRIVIER- ECO 4X4

Wie was al da en hoe was dit?
by TheoF
Thu Jun 03, 2010 8:14 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi all!! From ford to lux.
Replies: 16
Views: 2291

Re: Hi all!! From ford to lux.

Tog so lekker om te lees oor die hiluxe lekker, lekker lekkerrrrrrrrrrrrrrrrr.Sy het gesê ek moes kies tussen my lux en ha. Moet erken ek mis ha nogal.
by TheoF
Mon May 24, 2010 8:11 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Uni Chip of nie???
Replies: 51
Views: 8461

Re: Uni Chip of nie???

Wat wil jy met meer krag maak?
by TheoF
Mon Mar 22, 2010 12:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5SRX 4x4
Replies: 15
Views: 2973

Re: Hilux 2.5SRX 4x4

sorry 60000km het injectors opgepak
by TheoF
Sun Mar 21, 2010 9:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5SRX 4x4
Replies: 15
Views: 2973

Re: Hilux 2.5SRX 4x4

Het myne nou 2 weke off road lekke en dra 1.5 ton met gemak sleep dan ook nog sleepwa met 1.5t op . Die vorige 2.5 (platte) het klein bietjie ongemaklik gevoel met dieselfde vrag en die injectors het opgepak op 6000km . Die nuwes het, volgens die agente, diamantpunt injectors wat langer sal hou, sek...
by TheoF
Sun Mar 21, 2010 8:41 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Paradise 4x4 route - Sedgefield
Replies: 3
Views: 2303

Re: Paradise 4x4 route - Sedgefield

Hoe vergelyk die steil duin met Vleesbaai se lang duin? Het my amper dood gesukkel da verlede week. Ek het uitgekom die sesde keer met n banddruk van .35 bar, maar moet by sê die hilux het 205 bande op wat nie juis n pluspunt in sand is nie. Die res van die roete is nie baie uitdagend nie, alhoewel ...
by TheoF
Sun Mar 21, 2010 8:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - What do you actually know?
Replies: 16
Views: 2602

Re: Tyres - What do you actually know?

Dankie Cassie en Andy. Ek sal al die opsies oorweeg wanneer ek bande vervang. Andy laat weet ons tog later wat die Coopers jou gee, 100 000 klink bietjie baie ma wie weet.
by TheoF
Sat Mar 20, 2010 7:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyres - What do you actually know?
Replies: 16
Views: 2602

Re: Tyres - What do you actually know?

Ek ry baie grondpad en dikwels met vragte van tot 1.5 ton en sleep ook nog n dubbelas sleepwa wat meeste v die tyd ook 1.5 t dra. Naweke geniet ek en vroutjie om 4x4 roetes in die omgewing te ry. Ek wil weet watter band sal vir hierdie gebruik die beste kilos gee. My 2.5d4d kom uit met 16 duime sal ...

Go to advanced search