Search found 138 matches

by Shamrock
Thu Nov 26, 2009 1:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dec Holiday's - Where are you going...?
Replies: 32
Views: 3712

Re: Dec Holiday's - Where are you going...?

Ek gaan eers Ifafa toe vor 10 dae en daarna St.Lucia toe vir 9 dae. :thumbup:

ps. As enige iemand weet van enige plek in natal waar ek op see sand of duine kan ry sal ek dit waardeer as ek die name kan kry. Het nog nooit op enige een van die twee gery nie. :oops:
by Shamrock
Wed Nov 18, 2009 12:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rockers (Tappets)
Replies: 6
Views: 1306

Re: Rockers (Tappets)

Hi Stephen,

I read kind of the same thing. How big is the difference in the noise, is it totally quiet or is it just softer?
by Shamrock
Mon Nov 16, 2009 10:10 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 356414

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

:thumbup:
by Shamrock
Sun Nov 15, 2009 11:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So how was your 2009?
Replies: 7
Views: 1613

Re: So how was your 2009?

My year was great!
Finally closed ALL my debt.
Went hunting for the first time.
And best of all, I got me a Hilux :!:
by Shamrock
Sun Nov 15, 2009 11:26 pm
Forum: Mozambique
Topic: Destinations
Replies: 3
Views: 4949

Re: Destinations

Hi Mark, I dont really want to travel too far north, as it is suppose to be a short holiday. We are going in May and will be camping. I read on the other thread about camping in the Maputu Elephant Reserve which sounds secluded and very scenic, but I dont know how safe it will be (have never been to...
by Shamrock
Fri Nov 13, 2009 11:38 pm
Forum: Mozambique
Topic: Destinations
Replies: 3
Views: 4949

Destinations

Hi guys,

In your opinion, what is the quietest destinationin Moz?
Going next year for about ten days, but i'm looking for a place where I can basically be alone on the beach. I dont really care about facilities and luxuries.
by Shamrock
Fri Nov 13, 2009 10:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Diff plug
Replies: 22
Views: 2916

Re: Diff plug

:shock: :shock: Eks bly myne lyk nie so nie! Kon hom gelukkig uit kry sonder enige skade op die plug.
Vertel bietjie van daai pic, eks nou nuuskierig!
by Shamrock
Thu Nov 12, 2009 9:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rockers (Tappets)
Replies: 6
Views: 1306

Re: Rockers (Tappets)

:lol: :clap: Jy praat waar! Hulle is tappets! :lol:
by Shamrock
Thu Nov 12, 2009 8:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rockers (Tappets)
Replies: 6
Views: 1306

Rockers (Tappets)

Het enige iemand al hulle sin stil gekry? Ek het gelees die beste om te doen is om die cover af te haal, die valve clearance te check/stel as nodig en 'n nuwe seel op te sit. En dan die cover nie te vas draai nie (Kan nie die torque setting onthou nie). Maar ek dink nie ek het al enige feedback gesi...
by Shamrock
Thu Nov 12, 2009 8:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Common problems with SFA HiLux?
Replies: 115
Views: 115443

Re: Common problems with SFA HiLux?

coz it can wrote: also when I lock the diff she shudders, and its sceary.on some occasions she's quite.Whats the cause of that.
On what surface where you driving and at what speed?
by Shamrock
Thu Nov 12, 2009 4:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diff plug
Replies: 22
Views: 2916

Re: Diff plug

Thanks vir al die tips, ek het vandag reg gekom. Q20, hamer en 'n power handle, en BAIE geduld! Het toe darem nog redelik baie olie in gehad, maar het dit toe sommer vervang.
Johan, ek het juis vandag so een gebruik, moet sê dit werk lekker, hoef nie te kommer oor boude wat strip nie.
by Shamrock
Wed Nov 11, 2009 5:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Diff plug
Replies: 22
Views: 2916

Re: Diff plug

Het vandag 'n 'power handle' gaan kry. Sal hom more oggend weer probeer.
Thanks vir die tips, sal dit probeer as ek nie more oggend regkom nie. :problem:
by Shamrock
Wed Nov 11, 2009 11:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 154072

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Myne se naam is Skelmpie. . . want as my bakkie kon koffie maak, het my vrou nie blyplek gehad nie :lol:
by Shamrock
Wed Nov 11, 2009 11:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Diff plug
Replies: 22
Views: 2916

Diff plug

Weet julle, ek kan nie verstaan hoekom mense dink dat iets beter gaan werk as hy 'n bout of moer so vas draai as wat hy kan nie! :confused: My agterste diff het so effens olie gelek en nadat ek die 'breather' ge-ontblok en verleng het het hy opgehou. Nou begin 'n man so kop jou mos jaag en jy vra jo...
by Shamrock
Thu Oct 22, 2009 9:57 am
Forum: The Workshop
Topic: Bande en nogmaals bande
Replies: 12
Views: 2183

Re: Bande en nogmaals bande

Ek sien Quick Fit hier by ons het nou 'n promosie aan op die Deullers AT, vir R1200 elk.

ps. Ek sal in my lewe nie 'n Continental AT koop nie, my bakkie het van hulle op (so gekoop), ek het amper 'n ongeluk gemaak met hulle op 'n nat pad!
by Shamrock
Thu Oct 22, 2009 9:48 am
Forum: Mozambique
Topic: Santa Maria
Replies: 7
Views: 6084

Re: Santa Maria

I'm only going for a short getaway, it does not have to be there. I just thought the closer to Inhaca the better. Any suggestion would help, as long as its not too close to the border. I'm looking for something that is quiet and secluded, and not too far north.
by Shamrock
Wed Oct 21, 2009 12:34 pm
Forum: Mozambique
Topic: Santa Maria
Replies: 7
Views: 6084

Santa Maria

Hi there,

I'm looking for a campsite in or near Santa Maria. Is there any one that can help?
Planning a trip in May next year, but I dont want to go too far north.

Thanks,

Pieter
by Shamrock
Wed Oct 07, 2009 6:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Groetnis
Replies: 11
Views: 1430

Groetnis

Dagsê, Ek is nuut op die forum en 4x4. Ek het gister 'n 1998 Hilux 2.4 4x4 gekoop met 148000km op die klok en 'n volledige diens rekord vir R79000. 'n Baie goeie koop in my oe! Ek hoop ek kan baie by julle forum manne leer en selfs eendag saam met julle gaan ry. Groete, Pieter (het 'n foto aangeheg,...

Go to advanced search