Hi almal
- Jack KZ-TE
- High Range 4WD
- Posts: 50
- Joined: Fri Jan 02, 2009 8:17 am
- Town: Durban
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZ-TE DC 4x2
- Real Name: Jack
- Location: Durban
Hi almal
Baie dankie vir so n top site, Ek besit n 2001 KZ-TE DC 4x2, geen mods vir nou . Net nudge bar, side steps en rear pyp bumper met tow bar... eendag 4x4 maar niks fout met 4x2 nie .
One day at a time please..
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Hi almal
hey tjomma, welkom welkom.
ek het self n mors dood kzte 4x2 maar is vrek happy met hom al is hy so vinnig soos n slak op valuim. dit sal ek sort maarf welkom. ek sin jy is van die johannesburg area. waar? maak dit net reg op jou profile en join jy ons by karee krans?

loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Hi almal
Hi Jack, welkom hier by ons en geniet dit hier.
Fotos help altyd (1 foto = 1000 woorde)
Fotos help altyd (1 foto = 1000 woorde)
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Hi almal
Hi Jack,
Oops... dit is seker iets wat 'n mens nie so hard moet skreeu nie, so ek sal maar net se:
Welkom, Jack!
-F_D
Oops... dit is seker iets wat 'n mens nie so hard moet skreeu nie, so ek sal maar net se:
Welkom, Jack!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage