Hilux manne
45 Jaar gelede met die wonderlikste vroutjie gtrou.Die gemeente as getuie weet ons het daar trou aan mekaar belowe.Hy ons Skepper het ons oordadig geseen in ons huwelik,ons selfs 5kinders en 5 kleinkinders geskenk. Ek wil Lelik bedank vir die baie jare saam my(Ek glo nie die Prinsloo is die makste in die kraal nie) Ek is baie lief vir jou Lelik
Amper so lief soos vir my Vaaltyn............net n grappie wil nie saam hond slaap nie!!!!
Ek hoop die paar jaar wat ons gespaar bly sal net so gelukkig wees
Hansman&Vaaltyn
45 jaar gelede
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 45 jaar gelede
BAIE geluk.
self goed op pad na die kwart eeu merk ....
self goed op pad na die kwart eeu merk ....
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: 45 jaar gelede
Wow!!! Dis nou n ware LEGEND 45!!!
Baie geluk. Iets om na te streef
Baie geluk. Iets om na te streef
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: 45 jaar gelede
Baie geluk- Mag die Here julle nog verder seen.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: 45 jaar gelede
Wat n voorbeeld vir ons en ons kinders !
Baie baie geluk !!
Baie baie geluk !!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: 45 jaar gelede
Geluk aan julle beide! Mooi voorbeeld!!
(Nie te ver agter julle nie! - 10 jaar langer getroud as nie.)
(Nie te ver agter julle nie! - 10 jaar langer getroud as nie.)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: 45 jaar gelede
Baie geluk...ek het nog so paaaaaaar jaar om te gaan...nog so amper 33 om korrek te wees
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: 45 jaar gelede
Baie geluk met die groot mylpaal!! Voorwaar iets om op trots te wees!!!
Johan Marais