Sentraal Kalahari Botswana
-
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Tue Nov 12, 2013 8:19 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 4l V6 AT DC
- Real Name: Hendrik
Sentraal Kalahari Botswana
Wat is die toeganklikheid van Sentraal Kalahari (Botswana) met n boskaravaan? Beplan om by Matswere hek in te gaan en net die Noorde te besoek. Was jy al daar met n boskaravaan?
- subok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 321
- Joined: Sun Jan 03, 2010 12:45 am
- Town: Jhb - Somerset West
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4 D/C - Kitted for overlanding
- Real Name: Kobus
- Club VHF Licence: HC152
- Location: Highlands North - Jhb
- Contact:
Re: Sentraal Kalahari Botswana
Hollies, alles sal seker afhang van die sleepvoertuig, die model karavaan en die tyd van die jaar? As ek so na die forums kyk is 'n 4x4 treiler nie n probleem nie, maar jy praat van n karavaan.
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: Sentraal Kalahari Botswana
Hollies, ons was nou Julie daar- selfde pad, by Matswere ingegaan en 3 dae by Deception gekamp- geen probleem.
Verskeidenheid van voertuie en boskaravane - Fortuner V6 met Imagine Comfortvan, Landcruiser 70 met Echo Kavango, Toyota D/C V6 met Kavango, 2 Landcruiser D/C's met 'n Chobe en Trailvan onderskeidelik, pajero met 'n boswaentjie.
(Boggerol anders gesien as net gems- en springbokke, en jakkalse...)
Verskeidenheid van voertuie en boskaravane - Fortuner V6 met Imagine Comfortvan, Landcruiser 70 met Echo Kavango, Toyota D/C V6 met Kavango, 2 Landcruiser D/C's met 'n Chobe en Trailvan onderskeidelik, pajero met 'n boswaentjie.
(Boggerol anders gesien as net gems- en springbokke, en jakkalse...)
-
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Tue Nov 12, 2013 8:19 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 4l V6 AT DC
- Real Name: Hendrik
Re: Sentraal Kalahari Botswana
Dankie manne, my antwoord gekry. Ons gaan Julie 2015 (buite die reënseisoen).