IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan

My Gabriel Safaries is moeg. Hulle was goedkoop en het goeie diens gedoen op die standaard suspensie vir 10000km. Intussen is daar 'n stel mikem leafs en torsions ingesit wat nou al 30000km diens gedoen met die safaries. Meer onlangs is 'n stel ball joint spacers voor ingesit en die torsions sagter gedraai. Dit maak vir 'n besonderse sagte gemaklike rit sonder om te veel hoogte inteboet.
Nou my vraag is wat sit ek op ipv die safaries? Of doen ek weer safaries? Ek het try uitvind oor die Ranchos maar ek kry net shocks vir agter. Hoe werk die Monroe gas magnums? Ek het nie die bank belans vir OME nie en ek glo nie hulle is regtig soveel beter as die res nie.
Wat prys blisteins? Gabriel HDP?
Aangeheg is 'n foto van die bakkie soos hy nou staan. Die bestaande safaries verhoed so 'n 2-3cm se travel afwaarts op vol droop.
Enige raad sal waardeer word.

- Attachments
-
- 10520724_10204488072101341_7310868391253042954_n.jpg
- (240 KiB) Downloaded 545 times
- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Haai Johan
Hoekom bel jy nie vir Mikem nie
hulle doen Bilstein en Gabreils
praat met Darryl self ,hy gee altyd goeie raad
Martin
Mikem Suspension Systems
Address: 137 Eloff Street extension
Johannesburg
Gauteng
2000
Tel: 011 493 5181
Cell: 082 656 4473

- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Ek het Rancho in gesit en al wat ek kan se is WOW baie tevrede
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Wat kos die Rancho's nou.WESKUSKLONG wrote:Ek het Rancho in gesit en al wat ek kan se is WOW baie tevrede
Die vorige keer toe ek my shocks vervang het,het ek weer na pryse gekyk en toe maar by Gabriel Safaris gebly.Dit bly nog die beste waarde vir geld.Jy kan ook kyk na langer shocks.As ek reg onthou kan jy land cruiser shocks insit
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Ek het R3500 betaal vir vier .
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Dankie vir die antwoorde. Weskusklong ek hou van daardie prys op die ranchos. Jy het nie by enige kans model nommers nie? Die ouens by my naaste midas kry nie die regte rancho nommers vir die voorste twee op die stelsel nie. Hulle het wel die langer land cruiser ranchos vir agter op die stelsel.
Ek het vir Darrel 'n epos gestuur en 'n quote terug gekry. Al wat ek kan se is dat die bietjie meer as R6k vir 4 bilsteins die spaarvarkie gaan verpletter. R3.5k of selfs R4k behoort okay te wees.
Tog 'n nuwe stel safaries vir R1500 sal ook aangenaam wees.
Die lengte probleem kom in by die voorste shocks. Ek weet nie of ek langer voor kan kry nie in die gabriels nie. Sal maar 'n paar shock plekke gaan besoek die naweek.

- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
as jy n lid is by die hilux club
kontak vir la sport , 1 van die manne hier
jy kan n afslaag kry op hulle stelsels

OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)

- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Fri Feb 07, 2014 1:59 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 4x4
- Real Name: Dawie
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
EK het vir jou TJM shocks wat ek wil clear voor vir R900 n shock en LAS Profenders agter teen R1550 per shock as jy belangstel....
- WESKUSKLONG
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 364
- Joined: Sun May 27, 2012 9:03 pm
- Town: St Helena bay
- Vehicle: Hilux KZTE with ARB front locker/Safari Snorkel / 33x12.5x15 tyres / Long range tank / Battery system / Thomas compressor/ 2Engel fridge freezers/Cruise Control.
- Real Name: Rudi
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Ongelukkig het ek nie die nommers nie en ek sit in Angola op die oomblik maar sal probeer uitvind
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Ek ry mos ook al jare met Gabriel Safaris. Was Vrydag by 'n ou wat net suspensions doen en ons praat so oor hierdie duur shocks. EK seg vir hom ek glo nie veel in daai goed, ek sit sommer gabriel in, is goedkoop, as hy oppdak koop ek weer ander.
Hy sê toe Gabriel het 'n duik gevat die laaste ruk. Hy reken hy stuur baie terug onder waarborg. Soveel so dat hy nou vir sy klieënte net Monroe en Rancho insit.
Ek sien Monroe het ook 'n 4x4 Gas Magnum

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Monroe and Rancho are owned by the same holding company, they are however separate brands and separately manufactured.
I believe Monroe to be better quality than Rancho, but that's just my opinion.
Besides the Monroe 4x4 Gas Magnum, they have also have the Monroe Adventure which is a slightly higher end product for off-road users (not sure if it's available to fit the Hilux).

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
The rancho has a little knob at the bottom where you can set the stiffness, got 9 settings.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
......swambo will be delighted..............lolpietpetoors wrote:The rancho has a little knob at the bottom where you can set the stiffness, got 9 settings.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
................
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Nine settings nogal
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Vir ander se verwysing en vir ingeval ek die papiertjie verloor met al die nommertjies op hier is die model nommers vir al die IFS socks vanaf Monroe, Rancho, Gabriel Safari en HDP.
Front:
HDP GS56232
Safari GS56189
Monroe Gas Magnum M6432/GT2045
Rancho 70mm lift RS999136
Rancho std RS999145
Rear:
HDP GS78004 en GS78005
Safari G56167 en G56174
Monroe Gas Magnum M4445/GT2046
Rancho D4445/RS999144
Al die inligting kom vanaf monroe en gabriel se onderskeie aanlyn katalogus af.
Die Gabriel Safari en HDP is die enigstes wat volgens my die korrekte agterste shocks het. Naamlik die met twee verskillende lengtes. Tog dink ek die ander is lank genoeg om die 10mm verskil in lengte te akkommodeer.
Die week sal ek pryse gaan kry.... :|

- stumps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 353
- Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
- Real Name: Marius
- Club VHF Licence: X225
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Ek het nounet my Ome's vervang met Camil wat SA maak is en hulle doen dit blykbaar al 30 jaar. My eerste trippie was die naweek en ek was by Baltimore4x4 familie naweek en WOW. Vir die totale suspension was dit R10700 excluding. Ek was 8ste uit 60 voertuie en vergelykend met my OME's het hulle skitterend gevaar. Ek stuur later die nommer
2008 Hilux 4.0L 4x4 (Mufasa)
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

- Velo son
- High Range 4WD
- Posts: 57
- Joined: Mon Sep 02, 2013 10:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: IFS 2.7i 4x4. IPF spotlights. Duel battery system. Custom roofrack.
- Real Name: SW
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Recently replaced my old Gabriel safari's with Monroes. Made a huge difference in handling. Also not that expensive (I think it was R2700).
Life starts when the tarmac ends.
I'll only lose my way in the city lights.
I'd rather be lost in the woods, than found in the city.
I'll only lose my way in the city lights.
I'd rather be lost in the woods, than found in the city.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Hier is die pryse by Autozone Strand btw ingesluit elk:
Front:
HDP GS56232 ---->R1800
Safari GS56189 ---->R260
Monroe Gas Magnum M6432 ---->R325
Rancho 70mm lift RS999136 ---->R1185
Rancho std RS999145 ----> R1140
Rear:
HDP GS78004 en GS78005 ----> R1995
Safari G56167 en G56174 ----> R293
Monroe Gas Magnum M4445 ----> R372
Rancho D4445/RS999144 ----> R1200
Ek het toe daar uitgestap met 4 Monroe Gas Magnums vir R1400. Bargain!
Self gefit vanaand en sal die naweek bietjie moet toets.

- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Shocks gesprekke is soos Ford vs Chev of die Wp vs Bloubul gesprekke.
Hierdie topic is al holrug gery op die forum , maar tog bly dit (selfs vir my) 'n onderwerp wat mens net eenvoudig laat wonder.
Julle ken nou nie vir Viljee nie, hys deel van ons forum maar agv sy internet kan hy net roof kyk.
Elkgeval, Viljee het drie SFA's op sy plaas in die Groblershoop distrik. Dis die ultimate kombinasie van oppervlaktes - sand duine , klip en bittererge klip. Hyt high steer op twee van sy SFA's en vra vir die wat op die RTH 2012 saam was, hy kyk mooi na sy voortuie en hulle is gepanzer onder.
Lank storie kort, daar lê hope (no jokes) vere , shackels en shocks.
Hyt al als probeer. OME - Ranchoe's - Monroe - Safari - ens.
Hy ry net Monroe en Safari "hand me downs" in sy bakkies, wat van ons ander SFA manne wat shocks vervang wanneer dit eintlik nie nodig is nie.
Hoppy het al op vorige topic gesê dat: "Indien 'n shock x2 x3 x4 x5 maal meer kos, dan moet hy x2 x3 x4 x5 langer hou, and frankly that is not the case. Viljee beaam die bevinding, en die is manne wat voertuie vêr verby hulle vermoe druk en weet wat tol en wat nie.
Ek ry Safari's wat ek by Darryl gekry het en met 'n vorige aankope het ek Koni's by Darryl 'n vorige keer gekoop, en weereens het hulle net solank gehou soos my vorige Monroes en Safari's.
As jou beursie dit toelaat om rooi/blou of geel skokbrekers in te sit, go for it.
Maar "Proof is in the Pudding" ?
Koste in Rand vir 'n skokbreker = Lewensduur van 'n skokbreker nie.
My 2c

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Dankie Kaspaas! Ek moet sê die Monroes loop lekker. Ek het tersiere opvoeding in fisika en ek kan met gemak sê dat my voorste vering nou baie na aan krities gedemp is.
The damping of a system can be described as being one of the following:
Overdamped: The system returns (exponentially decays) to equilibrium without oscillating.
Critically damped: The system returns to equilibrium as quickly as possible without oscillating.
Underdamped: The system oscillates (at reduced frequency compared to the undamped case) with the amplitude gradually decreasing to zero.
Undamped: The system oscillates at its natural resonant frequency (ωo).
Als vir 'n skamele R1400. En as hulle oor 40000km moeg raak soos die safaries dan vervang ek hulle weer.

- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: IFS shocks moeg... wat sit ek op wat die spaarvarkie red
Ek is baie tevrede met die Monroes wat ek opgesit het.