Ouens ek is nou amper gereed om my 7mge Hilux vir die eerste keer te start MAAR waste petrol gooi julle in?Spmmige ouens bevel LRP aan en ander weer 95 ULP????
Hoppy,Everdt,Kaspaas wat se julle?????
7MGE Petrol Tipe
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: 7MGE Petrol Tipe
Hentie
Ek kan nie vir jou se watter een die korrekte een is nie.Al wat ek vir jou kan se is dat LRP se dae getel is.Hier by ons het die garages nie meer LRP(rooi) brandstof nie.
Ek kan nie vir jou se watter een die korrekte een is nie.Al wat ek vir jou kan se is dat LRP se dae getel is.Hier by ons het die garages nie meer LRP(rooi) brandstof nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 7MGE Petrol Tipe
Jy kan ULP gooi... Myne het op ULP geloop... hou net jou gULP toe...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

-
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Mon Sep 30, 2013 10:49 am
- Town: paul Roux
- Vehicle: 1991 Hilux SFA,7MGE,50mm bodylift
- Real Name: Hentie
- Location: Freestate
Re: 7MGE Petrol Tipe
Dankie vir julle advise......dan sal ek die 95 ULP roete gaan......het iewers op n forum gelees dat Toyota aanbeveel dat jy nie laer as 91 oktaan ingooi nie.Wou net n tweede opinie kry by die Forum.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: 7MGE Petrol Tipe
Jong ek gebruik 93 unleaded.
Sterkte met die start en geniet hom.!!!!
Sterkte met die start en geniet hom.!!!!