More manne,
Ek kort so bietjie help, inligting vir my volgende projek.
Ek het my hilux se agter sit plek se brackets gesny dat die rug lening kan afsak.
Nou wil ek n vrieskas agter die sit plek bou.
1) Goeie plan om dit daar te doen?
2) Ek het gedink Stainless vir die buite kant?
3) Het iemand dit al gedoen?
4) Enige raad?
5) Koop n ou vrieskas en gebruik hom vir parte?
Rede vir dit - Ons ry einde van die jaar vir 26 dae, 6 lande op toer en ek is moeg gesukkel op die grens met die mense en die vleis.
Alle raad is welkom.
Groete,
Jaco Mulder
DIY Vrieskas vir Hilux
- Jaco Mulder
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Oct 02, 2012 1:28 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D4D Double Cab
- Real Name: Jaco
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: DIY Vrieskas vir Hilux
Hi Jaco, watter Hilux het jy die super cab?
- Jaco Mulder
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Tue Oct 02, 2012 1:28 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: 2011 Toyota Hilux D4D Double Cab
- Real Name: Jaco
Re: DIY Vrieskas vir Hilux
Hi Toppie4x4
Nee, n Double cab.
Ek kyk om die vrieskas min of meer soos die water kanne wat agter die sit plekke pas te bou so 40L - 50L
Groete,
Jaco
Nee, n Double cab.
Ek kyk om die vrieskas min of meer soos die water kanne wat agter die sit plekke pas te bou so 40L - 50L
Groete,
Jaco
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 541
- Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
- Town: Potchefstroom
- Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
- Real Name: James
- Location: Potchefstroom
Re: DIY Vrieskas vir Hilux
'n Goeie vriend van my is die ops manager van drifters en hy het vir al die trokke vrieskaste gebou wat die uitlaatgasse en hitte van die uitlaatpyp gebruik vir die verkoeling...baie baie netjies gedoen en werk soos 'n bom! Ek persoonlik dink nie die vrieskas agter die sitplek-idee gaan so goed werk nie.
James Cameron
0834431879
0834431879