Kaokoland/Damaraland
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Sun May 05, 2013 10:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 4x4 outo
- Real Name: Hans
Kaokoland/Damaraland
Ons gaan April Kaokoland en Damaraland toe en dis my eerste ware 4x4trip met my bakkie. Ons kry n varsity pel da wat in Grootfontein bly en die area baie goed ken. Ek wil darem ook insette lewer en weet waarheen ons gaan. Ons gaan so 2weke(ry uitgesluit) waarvan ons die Laaste 3dae gaan jag op hule Plaas in Outjo.
Kan julle my dalk n paar tips gee wat mens defn moet sien of watter dele jule sou aanbeveel, veral spesifieke Klein goed wat spesiaal was. Hule het in vorige threads genoem van n boek wat geskryf is oor Kaokoland deur n oom, maar ek kry om vadersnaam nie daai thread nie. Kan jule dalk vir my die inligting gee vd boek, jy Kan glo nie soon toe gan voor jy ni daai boek Gelees hey ni.
Ek gaan met my stock standard legend 40 4x4 outo(met rowwe tekkies). Is daar enige verpligte modifikasies of dinge wat ek moet saamneem. Wil ni al my geld uitgee voor ek nog grondpad getref het nie.
Baie dankie, ek sien baie uit

- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Kaokoland/Damaraland
Ek wil die een net self ok dophou. Sien uit na die raad...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kaokoland/Damaraland
Hans
Lees hier oor ons trip na Epupa Falls. viewtopic.php?f=4&t=25076" onclick="window.open(this.href);return false;. Ons het lekker deur Damaraland en Kaokoland gereis.
Jy het nie spesiale modifikasies aan jou voertuig nodig behalwe miskien goeie bande nie.

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Kaokoland/Damaraland
Wat klasifiseer jy as goeie bande? Dankie vir die ander draad...ThysdJ wrote:Hans
Lees hier oor ons trip na Epupa Falls. viewtopic.php?f=4&t=25076" onclick="window.open(this.href);return false;. Ons het lekker deur Damaraland en Kaokoland gereis.
Jy het nie spesiale modifikasies aan jou voertuig nodig behalwe miskien goeie bande nie.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kaokoland/Damaraland
Nuwerige bande met goeie loopvlak... nie erg afgeloopte krimpvarkies nie.. ek gaan nie "brand-spesifiek" raak nie...
Die klippe is erg skerp daar in die Kaokoland, as jou tyres nie in goeie toestand is nie sien ek vir Jack en sy maatjie Wielspanner in jou toekoms...
Die klippe is erg skerp daar in die Kaokoland, as jou tyres nie in goeie toestand is nie sien ek vir Jack en sy maatjie Wielspanner in jou toekoms...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Kaokoland/Damaraland
Hi Thys. Kan jy vir my jou "brand" voorkeur pm? Wil nie daaroor debateer probeer net nog my mind opmaak want kort so te se nuwe bande... Em dink daaraan om weg te gaan vd bekendes wat ek nou ophet.ThysdJ wrote:Nuwerige bande met goeie loopvlak... nie erg afgeloopte krimpvarkies nie.. ek gaan nie "brand-spesifiek" raak nie...
Die klippe is erg skerp daar in die Kaokoland, as jou tyres nie in goeie toestand is nie sien ek vir Jack en sy maatjie Wielspanner in jou toekoms...
Dankie!!
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Kaokoland/Damaraland
Ek ry net BFG op my cruisers en kry selle n papwiel. Koakoveld deur gery 2 jaar terug sonder enige papwiel, en ook geen papwiel op die plaas nie. Het einde laar jaar 4 nuwe Maxxis Bighorns vir my Jeep op die plaas gekoop omdat BFG so duur is, maar moet nou al klaar 2 BFG gaan koop!! :evil: So goedkoop help ook nie.
Daar is ook baie klagtes oor BFG , laas week gepraat met n ou wat 5 verloor het op sy bakkie!! Maar maar ek dink dis n geval van ' met geweld kan jy jou finger in jou hol afbreek.'

Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Kaokoland/Damaraland
Wat kan ek se... ek het met BFG's gery, en ek kannie kla oor hulle vermoeens of diens nie... EK kan wel kla oor Goodyear Wrangler AT/SA's... Hulle hou nie in Kaokoland nie.. Hulle hou ook nie op die grondpad tussen Griekwastad en Postmasburg nie... Ook nie op die teerpad tussen Opuwo en Epupa nie.. Seriously?? Lekker bande vir mall-crawl, maar ek het nie meer lus vir sukkel met papwiele in die bos nie..grobbepj wrote:Hi Thys. Kan jy vir my jou "brand" voorkeur pm? Wil nie daaroor debateer probeer net nog my mind opmaak want kort so te se nuwe bande... Em dink daaraan om weg te gaan vd bekendes wat ek nou ophet.
Dankie!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Kaokoland/Damaraland
Gaan self daai trippie doen in Jun/Jul 2015 so ek hou graag dop
-
- High Range 2WD
- Posts: 29
- Joined: Sun May 05, 2013 10:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 4x4 outo
- Real Name: Hans
Re: Kaokoland/Damaraland
Die trip reports lyk baie nice, dankie.
Sal graag van n paar 'moet sien' plekke of dinge wil hoor of miskien iets wat nie algemeen bekend is nie en oornag spots. Asook die 'hou verby' dele.
Dan - ons gaan van Pretoria na Outjo ry, hoe is die pad deur Botswana? Moet mens deur Whk ry of is die pad wat vroeer regs draai by Gobabis in goeie toestand. Waar is n lekker oorslaap plek op daai roete?
Baie dankie vir julle hulp, dit help baie

- Taljaag
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 258
- Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
- Town: Secunda
- Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
- Real Name: George
Re: Kaokoland/Damaraland
Hans julle gaan dit geniet.Ek gaan begin Julie n bietjie Damaraland toe.
Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Kaokoland/Damaraland
Van Gobabis kan jy Otjiwarongo kort pad ry. Goeie gruis pad. Naby Osire is Ouhave n klein n B&B op n plaas wat ek van weet, en Waterberg plato is ook daar nabyHansa123 wrote:Die trip reports lyk baie nice, dankie.