PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
- chanico
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Sat Jul 07, 2012 2:02 pm
- Town: brakpan
- Vehicle: toyota hilux 4x4 dc LEXI
- Real Name: johan
PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Hallo daar ek wil net uit vind of daar enige belang stelling sal wees ek wil my hilux se deur pannele verander na plastick toe met sy hanvatsel en speaker aan een te maak en ek wil ook a konsole van die radio tot by agter kant van die voor sit plek bou met plek vir 6 biere en twee cup holder die afwerking sal soos jou bakkie se dashboard lyk ek probeer om uit te vind in die verskillende kleure wat ons plastiek kan kry ek gaan die moulds bou vir my bakkie maar as daar aan vrae is wil ek goeie moulds bou sodat meer kan maak die koste verbonde sal ek eers weet as ek met die eerste stel klaar is ek wil ook kyk daar na om n fiberglass canopy te bou maar dit moet op die selfde manier gebou word as die aluminium canopy maar sal net baie mooier lyk en beter afgewerk wees en ook goedkoper wees as die die aliminium canopy .So wat ek wil weet of daar enige manne wat sal belang stel vir die produkte die moulds is nogals duur maar as die aanvraag daar is hoekom doen dit dan nie
Die man wat lexus engine kan blaas en hilux kan rol als net vir a bietjie 4x4 plesier
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Sounds very interesting, please post some pics if possible. I would be interested in the door panels.
- chanico
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Sat Jul 07, 2012 2:02 pm
- Town: brakpan
- Vehicle: toyota hilux 4x4 dc LEXI
- Real Name: johan
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Hi Roger ek is nog besig met die moulds dit vat tyd om dit te bou want dit is vir plastick vacume forming ek kan jou se die deur paneel gaan wees soos die nuwe karre baie lig en sterk ek sal fotos heel wat later beskibaar he ek wil maar eers net weet of daar belangsteling gaan wees
Die man wat lexus engine kan blaas en hilux kan rol als net vir a bietjie 4x4 plesier
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Stel baie belang in die konsole.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Botterbul
- High Range 2WD
- Posts: 19
- Joined: Thu Jan 17, 2013 8:16 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1990 Hilux DC 2.2, 2007 Toyota Prado VX
- Real Name: Nico
- Location: Kempton Park
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Hi Johan, sal ook belang stel. Prys en foto's sodra beskikgaar asseblief
Groete NIco
Groete NIco
-
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Thu Oct 30, 2008 3:03 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 93 Hilux
- Real Name: Z
- Club VHF Licence: HC 117
- Location: Moreletapark
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 938
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Ek stel ook belang
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Johan, ek sal belangstel in grys deur panels.
- MonsterLux
- Low Range 4WD
- Posts: 216
- Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: 92 Toyota Hilux
- Real Name: Johan
- Location: Mpumalanga
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Klink na 'n aanwins vir die lux. Hou ons op hoogte met foto en pryse sodra jy die eerste stel het en so ook die verskillende kleure waarin ons sal kan bestel.
- chanico
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Sat Jul 07, 2012 2:02 pm
- Town: brakpan
- Vehicle: toyota hilux 4x4 dc LEXI
- Real Name: johan
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
dankie manne ek sien daar is darem heelwat van julle wat belang stel ek sal nou vinger trek om die eerste stel klaar te kry
Die man wat lexus engine kan blaas en hilux kan rol als net vir a bietjie 4x4 plesier
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Ek sal ook belangstel, maak net seker daar is plek vir die regter knieg om teen te rus...die window winder is amper in pad.....