Wiper motor

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
michris
Newbie
Posts: 9
Joined: Tue Nov 23, 2010 4:43 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux d/c 4x4 1995
Real Name: Michris

Wiper motor

Post by michris »

Soek graag hulp met wiper motor. Het vorige gesprekke daaroor gelees maar kon nie hulp daaruit kry nie.
Motor was ook stadig en gaan staan soms. Het toe oopgemaak en alles nuwe gries gegee.
Het ook die groor rat waaraan die as is uitgehaal en nie gekyk hoe dit staan nie.
Toe ek alles terug sit en aansit stop die ruitveers in die middel van die windskerm.
Dit moet 'n spesifieke manier wees maar ek sien geen merke wat kan oplyn met mekaar nie.
Dalk het iemand dit ook al oorgekom en weet hoe dit moet terug. :beg:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Wiper motor

Post by ChrisF »

kan jy nie net die wiper afhaal en dan "draai" tot in die regte posisie, en dan weer terug plaas op die spline shaft ??
michris
Newbie
Posts: 9
Joined: Tue Nov 23, 2010 4:43 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux d/c 4x4 1995
Real Name: Michris

Re: Wiper motor

Post by michris »

Chris, die probleem is die rat was uit en ek het nie gekyk hoe dit gestaan het nie,die rat het 'n plek waar die veer afskakel(daar is 'n spasie waar die kontakte op plastiek kom) sodat dit kan afskakel, so dit moet op 'n spesifieke manier terug.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Wiper motor

Post by ChrisF »

kyk by die voorruit - haal die wiper van die stud af.

die "wiper motor assembly" beheer die beweging tot hier, en dit behoort keer na keer by dieselfde punt te stop - wel dit was so op die ander voertuie waaraan ek al gewerk het.

met die wiper verwyder van die stud af, laat die wiper motor deur n paar siklusse gaan. Sit nou die wiper terug, op die "rus posisie". Nou behoort dit reg te werk.
User avatar
Blaps
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 382
Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
Real Name: Ben
Location: Olifantsnek

Re: Wiper motor

Post by Blaps »

Waar in Rustenburg is jy boeta
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
Image
michris
Newbie
Posts: 9
Joined: Tue Nov 23, 2010 4:43 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux d/c 4x4 1995
Real Name: Michris

Re: Wiper motor

Post by michris »

Chris, dankie, nou verstaan ek. Ek moet net die wiper arms self losmaak en dan op die regte posisie terugsit as dit gestop het.

Ben, Ek bly buite Rustenburg op die kloof pad, net anderkant Kalakiri Lodge.Ek dink ek gaan regkom,het net nie ver genoeg gedink nie,Chris het my op die regte spoor gebring,Dankie
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wiper motor

Post by Mud Dog »

Chris, before you remove the wiper arms, open the motor, remove the big gear and replace it in more or less the position that it should be to break contact. Then do as ChrisF said .... complete cycle, remove the wiper arms and replace in correct position.

If you don't do this you won't get the optimum 'stroke' of the wipers. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Blaps
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 382
Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
Real Name: Ben
Location: Olifantsnek

Re: Wiper motor

Post by Blaps »

As jy nie regkom nie, laat weet maar, ek is Saterdag by die huis dan kan ek help
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
Image
michris
Newbie
Posts: 9
Joined: Tue Nov 23, 2010 4:43 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux d/c 4x4 1995
Real Name: Michris

Re: Wiper motor

Post by michris »

Dankie vir julle raad Ben en Andy, ek verstaan nou en gaan dit regkry.
Post Reply

Return to “The Workshop”