Rooi Oog se nuwe klere
- Tonto
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Wed Feb 20, 2008 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: 96 Hilux 2.4 efi DC SFA, Gomad canopy,
- Real Name: Andre
- Location: Paarl
Rooi Oog se nuwe klere
Ons vertrek Woensdag op vakansie en ek deel graag Rooi Oog se nuwe toerusting met julle.
Ciske van Gomad het vir hom n nuwe canopy gebou, nou kan ons by alles agter op die bak uitkom.
Alan het die renk, radiator ens. uitgesort en ek het nuwe tekkies laat opsit op 8J pro whites wat nou pro blacks is. Die Hancooks voel sagter op die teer en hanteer verseker beter as die BF at's wat op was.
Ek is nou besig met n batterykis en die Engel moet nog op die agtersitplek se plek kom.
Groete
Andre

- Attachments
-
- IMG_2012121610731.jpg (57.54 KiB) Viewed 1234 times
- Tonto
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Wed Feb 20, 2008 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: 96 Hilux 2.4 efi DC SFA, Gomad canopy,
- Real Name: Andre
- Location: Paarl
Re: Rooi Oog se nuwe klere
nog fotos
- Attachments
-
- gomad.jpg (45.59 KiB) Viewed 1230 times
-
- pro blacks.jpg (41.26 KiB) Viewed 1230 times
-
- noodbrug rak sandtracks ens.jpg (42.77 KiB) Viewed 1230 times
-
- nice job Ciske.jpg (55.49 KiB) Viewed 1230 times
-
- cargo rails.jpg (47.2 KiB) Viewed 1230 times
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Rooi Oog se nuwe klere
Dit lyk sommer netjies Andre, Ciske en sy span weet wat hulle doen.
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Rooi Oog se nuwe klere
Thanks for shearing, when does the holiday start & where will it take you?
HABOOB means "Dust Storm"
- Tonto
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Wed Feb 20, 2008 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: 96 Hilux 2.4 efi DC SFA, Gomad canopy,
- Real Name: Andre
- Location: Paarl
Re: Rooi Oog se nuwe klere
we leave Wednesday to Matjiesfontein, then the 7 weeks poort, then to the Baviaans and on to PE for Christmas. Thereafter L,Agulhas, Pearly beach, Onrus and back home round the 5th.
I am looking forward to stretching the luxes legs a little.
I am looking forward to stretching the luxes legs a little.
- Tonto
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Wed Feb 20, 2008 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: 96 Hilux 2.4 efi DC SFA, Gomad canopy,
- Real Name: Andre
- Location: Paarl
Re: Rooi Oog se nuwe klere
Engel se staanplek en plek vir klere, slaapgoed ens. As iemand wil saamry, moet hy maar op n ammokis sit.
- Attachments
-
- IMG_2012121753186.jpg (49.22 KiB) Viewed 1169 times
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Rooi Oog se nuwe klere
Nice Andre en n nice canopy ook
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Rooi Oog se nuwe klere
Nice Andre.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rooi Oog se nuwe klere
Nice one Andre.... maar vir een of ander rede voel ek nou soos 'n steelfotograaf... hehe
To God be the glory
- Tonto
- Low Range 4WD
- Posts: 201
- Joined: Wed Feb 20, 2008 8:45 am
- Town: Paarl
- Vehicle: 96 Hilux 2.4 efi DC SFA, Gomad canopy,
- Real Name: Andre
- Location: Paarl
Re: Rooi Oog se nuwe klere
Kassie, dis die ingeboude special effects van n tablet se houer. Nice ne?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Rooi Oog se nuwe klere
"Nice" jaTonto wrote:Kassie, dis die ingeboude special effects van n tablet se houer. Nice ne?
To God be the glory