Ek het die ball joint spacers in my KZ-TE gesit en die alignment laat doen, maar die bakkie trek na die linker kant en dit lyk of die wiel op die drywer kant voor aan die eenkant afloop.
Krugersdorp, Midrand en selfs PTA sal doen
![Beg :beg:](./images/smilies/beg.gif)
Dis DastecBulletjie-3 wrote:Oorkant Waterkloof Lugmagbasis se ingang is daar n bande plek.