Voertuigversekering

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Voertuigversekering

Post by Popmar »

My voertuig en sleepwa is verseker by een van die groot versekeraars in ons land.
Oor die algemeen tevrede met die premie van die polis.
Wat my pla is dat die bybehore soos die "canopy", "dual battery system" ens word op die poliskontrak nie aangetoon nie maar is daar vir elk van die eksras die woorde "miscellaneous specified accessories" en `n premie daarteenoor.
Toe ek aandring op wat onder elk van die "miscellaneous specified accessories" verseker is het ek tot my onsteltenis agtergekom dat die "canopy" nie verseker is nie ten spyte van die feit dat ek op die versekeraar se aandrang `n skriftelike waardasie daarvoor moet lewer.
Ek het die afgelope dae die aangeleentheid weer met die versekeraar opgeneem en in hierdie moderne era (ja die jaar 2012) kan hulle nie hulle rekenaars so programeer om die verskillende ekstras per item aan te toon nie.
Wat is julle ondervinding - word die verskillende items spesifiek genoem of is daar ook `n vae aanduiding van iets wat verseker is.
Het enigiemand al `n eis gehad waar die vae beskrywing op die polis aangeteken is en is die eis goedgekeur of was daar `n stryery daaroor.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Voertuigversekering

Post by ChrisF »

Ek is by Santam verseker, via n onafhanklike makelaar.

Ek moes die "non removable" items se waarde aandui en dan daarvolgens verseker. Ek kon dit doen deur die items se kwitansies op die tafel te plaas. Maar aangesien ek meeste van die goes self gebou het, was dit n onbegonne taak. Ek moes toe n 4x4 instaleerder kry om op n briefhoof die waarde van die installasie te sertifiseer.

Die dokument is ingedien en nou weet ek en my versekeraar PRESIES wat verseker is en vir watter waarde.


Ek het byvoorbeeld besluit om NIE die tweede spaarwiel te verseker nie, en n paar ander items is ook nie verseker nie. Maar sou my liewe Hilux deel van die land se statistiek raak en "versprei" word ... wel dan is my verliese darem beperk, en tot so mate dat ek darem nog vrede het met die huidige premie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Voertuigversekering

Post by OOOOMS »

Martin, ek self het die probleem gehad met een van die groot versekeraars, totdat ek vir Jaco oppi Forum van RSA AGRI voorgestel was :thumbup:

Man wat kan ek se als is onder dak en die premie is tops omtrent 30% goedkoper en nou het ek eindelik al my ekstra's gelys en verseker (nou met R90k) wat ek voorheen nie gehad het nie.

Gee hom gerus 'n lui, jy sal verbaas wees! 0218755270

http://www.hilux4x4.co.za/agri-makelaars/" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Voertuigversekering

Post by Donkey »

x2 :thumbup:
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
kfxnando
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1706
Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
Town: Germiston
Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
Real Name: Fernando
Contact:

Re: Voertuigversekering

Post by kfxnando »

Popmar wrote:My voertuig en sleepwa is verseker by een van die groot versekeraars in ons land.
Oor die algemeen tevrede met die premie van die polis.
Wat my pla is dat die bybehore soos die "canopy", "dual battery system" ens word op die poliskontrak nie aangetoon nie maar is daar vir elk van die eksras die woorde "miscellaneous specified accessories" en `n premie daarteenoor.
Toe ek aandring op wat onder elk van die "miscellaneous specified accessories" verseker is het ek tot my onsteltenis agtergekom dat die "canopy" nie verseker is nie ten spyte van die feit dat ek op die versekeraar se aandrang `n skriftelike waardasie daarvoor moet lewer.
Ek het die afgelope dae die aangeleentheid weer met die versekeraar opgeneem en in hierdie moderne era (ja die jaar 2012) kan hulle nie hulle rekenaars so programeer om die verskillende ekstras per item aan te toon nie.
Wat is julle ondervinding - word die verskillende items spesifiek genoem of is daar ook `n vae aanduiding van iets wat verseker is.
Het enigiemand al `n eis gehad waar die vae beskrywing op die polis aangeteken is en is die eis goedgekeur of was daar `n stryery daaroor.
just spoke to the wife, she works for the BIG insurance company, and they list extras as other, and note on their system what the extra is. the list of possible different extras could be huge

if its the BIGGEST/yellow umbrella insurance company that u are with, send me a PM with your name number and will pass it onto the wife, and she will get someone to call you and make sure all is good
:beach:
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
Popmar
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 118
Joined: Thu Jul 16, 2009 5:37 pm
Town: Albertskroon Johannesburg
Vehicle: Hi Lux
Real Name: Martin

Re: Voertuigversekering

Post by Popmar »

Thanks Fernando.

I am with Momentum.
:roll:
User avatar
kfxnando
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1706
Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
Town: Germiston
Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
Real Name: Fernando
Contact:

Re: Voertuigversekering

Post by kfxnando »

Popmar wrote:Thanks Fernando.

I am with Momentum.
:roll:
maybe time to move :laugh2:

the better the yellow umbrella does, the bigger the wife's bonus, the more we play :laugh2:
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Voertuigversekering

Post by george »

OOOOMS wrote:Martin, ek self het die probleem gehad met een van die groot versekeraars, totdat ek vir Jaco oppi Forum van RSA AGRI voorgestel was :thumbup:

Man wat kan ek se als is onder dak en die premie is tops omtrent 30% goedkoper en nou het ek eindelik al my ekstra's gelys en verseker (nou met R90k) wat ek voorheen nie gehad het nie.

Gee hom gerus 'n lui, jy sal verbaas wees! 0218755270

http://www.hilux4x4.co.za/agri-makelaars/" onclick="window.open(this.href);return false;
I got my quote back from Jaco and I am super impress. :thumbup: I will be saving a lot and his 4x4 product is excellent.
To give you an example they will pay 50k to recover your van and get it back to RSA.This is up to Kenia.
The nice thing that this also count for RSA. So if you break down in Baboons they will get you out :dance1:
And if he does not than the whole forum will be on his case :mocking:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Voertuigversekering

Post by OOOOMS »

george wrote:
OOOOMS wrote:Martin, ek self het die probleem gehad met een van die groot versekeraars, totdat ek vir Jaco oppi Forum van RSA AGRI voorgestel was :thumbup:

Man wat kan ek se als is onder dak en die premie is tops omtrent 30% goedkoper en nou het ek eindelik al my ekstra's gelys en verseker (nou met R90k) wat ek voorheen nie gehad het nie.

Gee hom gerus 'n lui, jy sal verbaas wees! 0218755270

http://www.hilux4x4.co.za/agri-makelaars/" onclick="window.open(this.href);return false;
I got my quote back from Jaco and I am super impress. :thumbup: I will be saving a lot and his 4x4 product is excellent.
To give you an example they will pay 50k to recover your van and get it back to RSA.This is up to Kenia.
The nice thing that this also count for RSA. So if you break down in Baboons they will get you out :dance1:
And if he does not than the whole forum will be on his case :mocking:
:roll: told you so........ :mocking:
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Voertuigversekering

Post by Stef »

Switched to Agri a few months ago...saved R2200 on my premium (house contents, 2 cars & the lux) and my Lux is insured for R50k more than before due to accessories etc :thumbup:
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Voertuigversekering

Post by HennieO »

Switched to Agri a few months ago...saved R2200 on my premium (house contents, 2 cars & the lux) and my Lux is insured for R50k more than before due to accessories etc
OUCH! They really must have bliksemed you hard before! :punch: :punch:

My whole premium is less than what you saved: Building, content, 2 platkarre and the lux.............. :think: must def look at the accessories on the lux, though.
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”