4Y EFI soon to be for sale

Discuss modifications on your 1979 to late 1998 SFA 4x4 Hilux here.
Post Reply
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

4Y EFI soon to be for sale

Post by TOYOTA 4YEFI »

Hallo almal ek het die nawweek die besluit geneem dat dit tyd is om totsiens te se vir my betroubare 4y efi motor maar dit is maar ek het lus vir n nuwe uitdaging en ek wil graag vir my n diesel masjien in my hilux sit maar ek sal graag die motor,branches, efi en al die bedrading wil virkoop en ek vonder wat n realistiese prys sal wees vir alles ek sal binne die volgende die maand die motor beskikbaar stel maar ek sal hom eers in die voertuig los vir die wat hom wil toets bestuur. ek moet net eers klaar maak met n lexus conversion warmee ek op die oomblik besig is
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by Rebel 4x4 »

Ek reken seker om en by R10k, as ek nou vergelyk die 22R wat op is vir R12k.

Wat is die kilo's op die engine, jaarmodel en watse werk is al op hom gedoen?
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by TOYOTA 4YEFI »

Dit is n 1989 model en hy het 283000 km op en die head is laas jaar heeltemal oor gedoen en ek het n nuwe nuwe valve lifters en n nuwe cam ingesit en hy het klaar n branch ook op, die motor is in regtig n goei toestand en ek het ook gedink R10000 is n bilike prys veral omdat alles ingeluit is so ek hoop maar net ek kan hom verkoop
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by Hi-Hilux »

mmm...dis nou weer een van daai "moet ek of moet ek nie" stories die...dan het ek EFI en n spaar engine.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
cheetah
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 519
Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
Real Name: Anton

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by cheetah »

Trevor niks verkeerd met jou 4y engine nie, ek verkies maar carb.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by Hi-Hilux »

Die setup wat ek nou het met die nuwe carb en petrol syfers, is ek meer as happy. Die EFI klink net altyd so lekker en jy het net daai bietjie "extra"... Maar saam die lekker kom ook weer ander probleempies as mens sou gaan staan. En dan weer hoeveel juice moet ek uitry om die prys, transport en registrasie te regverdig voor ek die benifit van die efi en laer petrol verbruik kan geniet?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by The Legend »

Daai ekstra krag teen opdraandes bly maar lekker.Ek is nie spyt oor my EFI conversion nie.Stem saam sal nooit my geld terug uit petrol besparing nie,het dit van die begin af geweet.Het conversion slegs vir die ekstra krag gedoen.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by TOYOTA 4YEFI »

Hi-Hilux wrote:Die setup wat ek nou het met die nuwe carb en petrol syfers, is ek meer as happy. Die EFI klink net altyd so lekker en jy het net daai bietjie "extra"... Maar saam die lekker kom ook weer ander probleempies as mens sou gaan staan. En dan weer hoeveel juice moet ek uitry om die prys, transport en registrasie te regverdig voor ek die benifit van die efi en laer petrol verbruik kan geniet?
Ek het dieselfde gevoel maar ek het dit ook gedoen vir die krag en die gladheid van die efi ek was baie skepties aan die begin maar ek het nog nie een dag terug gekyk na my ou carb nie al warvoor hy nou goed genoeg is is vir n paper weight en ek sal ook se hou die motor as n spaar wan dit is ook nog n oorspronklike toyota motor en nie n fong kong nie
User avatar
krazy_kameleon
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1063
Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
Town: Fourways
Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
Real Name: Rick
Location: Fourways, Gauteng

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by krazy_kameleon »

Juan, what price do you have in mind?
User avatar
krazy_kameleon
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1063
Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
Town: Fourways
Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
Real Name: Rick
Location: Fourways, Gauteng

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by krazy_kameleon »

sorry Juan, I see you a looking at 10k - my appologise, need to work on my Afrikaans a bit :oops:
User avatar
the BuTch3R
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 792
Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
Town: Cape Town
Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
Real Name: Shaun

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by the BuTch3R »

So Juan, any ideas for your new username? :-P
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by Rebel 4x4 »

Hi-Hilux wrote:Die setup wat ek nou het met die nuwe carb en petrol syfers, is ek meer as happy. Die EFI klink net altyd so lekker en jy het net daai bietjie "extra"... Maar saam die lekker kom ook weer ander probleempies as mens sou gaan staan. En dan weer hoeveel juice moet ek uitry om die prys, transport en registrasie te regverdig voor ek die benifit van die efi en laer petrol verbruik kan geniet?
Watse fuel consumption kry jy op jou carb? Watter wiele het jy op?
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by Hi-Hilux »

30x 9.5 r15 en 8.1-8.5
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by Hi-Hilux »

good year mt/r 30x 9.5 r15 en 8.1-8.5
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
TOYOTA 4YEFI
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 222
Joined: Thu Sep 10, 2009 7:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: Land Cruisr 80
Real Name: Juan

Re: 4Y EFI soon to be for sale

Post by TOYOTA 4YEFI »

krazy_kameleon wrote:sorry Juan, I see you a looking at 10k - my appologise, need to work on my Afrikaans a bit :oops:
Yes i was thinking that 10k would be a fare price but i am willing to negotiate and dont worry my english isnt any better
Post Reply

Return to “1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)”