Ek will so een he!!!

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Ek will so een he!!!

Post by Fred79 »

As julle dalk gewonder het wat om vir my te kry vir Kersfees :lol: :lol: :lol:
Attachments
picture2010_65255321363.jpg
picture2010_65255321371.jpg
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Ek will so een he!!!

Post by Mud Dog »

Mooi! :thumbup: .... maar dis nou eienaardig, sover ek kan sien is dit 'n Toyota import diff wat hulle vir die SAS gebruik het maar die diff sit aan die LINKE kant. Ek dink toe eers die foto is 'inverted' maar dan sou die nomers op die plaat agterste voor wees. Nooit geweet daar is so iets beskikbaar nie, en dit sal ook beteken dat daar 'n linker kant x-fer box gemaak is. :?: :?: :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Ek will so een he!!!

Post by Traveler »

Mud Dog wrote:Mooi! :thumbup: .... maar dis nou eienaardig, sover ek kan sien is dit 'n Toyota import diff wat hulle vir die SAS gebruik het maar die diff sit aan die LINKE kant. Ek dink toe eers die foto is 'inverted' maar dan sou die nomers op die plaat agterste voor wees. Nooit geweet daar is so iets beskikbaar nie, en dit sal ook beteken dat daar 'n linker kant x-fer box gemaak is. :?: :?: :think:
Andy, ek het eintlik 'n link gepost in die verlede waar hulle hierdie veranderinge doen stap vir stap in Thailand en daai ander snaakse lande waar die mense eienaardige goed eet.

Dit is nogal hardcore conversions.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Ek will so een he!!!

Post by swartvark »

NIIIICCCE!!!!!! :thumbup:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Ek will so een he!!!

Post by Fred79 »

Traveler wrote:
Mud Dog wrote:Mooi! :thumbup: .... maar dis nou eienaardig, sover ek kan sien is dit 'n Toyota import diff wat hulle vir die SAS gebruik het maar die diff sit aan die LINKE kant. Ek dink toe eers die foto is 'inverted' maar dan sou die nomers op die plaat agterste voor wees. Nooit geweet daar is so iets beskikbaar nie, en dit sal ook beteken dat daar 'n linker kant x-fer box gemaak is. :?: :?: :think:
Andy, ek het eintlik 'n link gepost in die verlede waar hulle hierdie veranderinge doen stap vir stap in Thailand en daai ander snaakse lande waar die mense eienaardige goed eet.

Dit is nogal hardcore conversions.
Dis all daai snaakse kos wat hulle eet wat vir hulle hierdie brain storms gee om die goed te bou :lol: :lol: :lol: :lol:
User avatar
jagermeister
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
Town: Postmasburg Kalahari
Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
Real Name: Shawn
Club VHF Licence: X 90

Re: Ek will so een he!!!

Post by jagermeister »

Ek wil oooooooooooooook he
ImageImageImageImageImage
Uys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Tue Mar 03, 2009 11:42 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2008 D4-d Fortuner
Real Name: Uys

Re: Ek will so een he!!!

Post by Uys »

Mud Dog wrote:Mooi! :thumbup: .... maar dis nou eienaardig, sover ek kan sien is dit 'n Toyota import diff wat hulle vir die SAS gebruik het maar die diff sit aan die LINKE kant. Ek dink toe eers die foto is 'inverted' maar dan sou die nomers op die plaat agterste voor wees. Nooit geweet daar is so iets beskikbaar nie, en dit sal ook beteken dat daar 'n linker kant x-fer box gemaak is. :?: :?: :think:
Die Prado 120 en verder en die Vigo het almal linker kant T/Cases in.
_____________________________________
Uys van Rooyen
uys@stofpad4x4.co.za
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5271
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Ek will so een he!!!

Post by Thabogrobler »

NicoP weet wie kan 'n SFA voor diff verander dat hy in 'n Vigo sal werk.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”