1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Post by RooiLux »

Dagsê,

Weet julle dalk van iemand in die Pretoria/Gauteng area wat 'n deeglike kennis van die hilux bakkies het en weet wat hulle doen meganies gewys?

Ek het so paar klein foutjies wat ek wil uitsorteer op my hilux maar wil die voertuig na iemand vat wat weet wat hulle doen en weet waarvan hulle praat,ek wil nie duisende rande spandeer om parte te vervang as die persoon heeltyd se hy dink dit en dit is fout nie ek soek na iemand wat sy storie ken met die voertuig,ek sal dus ook gereeld van die persoon se diens gebruik maak vir die instandhouding en dienste van my voertuig.

Ek is opsoek na iemand soos Allen(Hoppy) soos ek gelees het het die man deeglike kennis van die voertuig maar ek sal so persoon graag in die Pretoria/Gauteng omgewing wil nader siende dat ek in Pretoria bly en die kaap bietjie te ver is om te ry vir goeie diens.

Ek wardeer die terugvoer.

Marius
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: 1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Post by CasKru »

Ek stuur vir jou 'n PM
To God be the glory
Kykdaar
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 268
Joined: Mon Feb 15, 2010 2:02 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux V6
Real Name: Andre

Re: 1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Post by Kykdaar »

Kyk bietjie hier - viewtopic.php?f=3&t=11286" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: 1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Post by TOKKELOS 1 »

Dagse Marius:probeer gerus vir Relph by TOYO service senter in KRUGERSDORP.meeste van ons voertuie gaan na hom toe.Baie goeie diens.CRuiser club beveel hom ook aan want hy verstaan darm 4x4!!!! Cell 0734378215
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: 1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Post by TOKKELOS 1 »

askuus ek is deur die k.k! nr is 0837892216.sorrie!!!
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
User avatar
Swart Baard
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
Real Name: Burgert

Re: 1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Post by Swart Baard »

Ek laat ook my bakkie by Ralph diens, en ek kan hom voor skryf. Hy gebruik oon net ware toyota produkte, om sy werk te waarborg.
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: 1992 2.2P Hilux sfa kenner en mechanic

Post by RooiLux »

Dankie vir die raad ek glo ek sal gou die probleme uitsorteer.

Groete
Image
Post Reply

Return to “The Workshop”