Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
ZIETS
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Wed Dec 23, 2009 12:25 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 1997 Hilux SFA Lexus V8 fitted with Mickey Thompson 33x12.5R15
Real Name: Riaan

Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Post by ZIETS »

Hello aan almal, uiteindlik my lorrie teruggekry van Chamdor na 3 maande se ondersoek en baie uitmis. Thanx aan Solly wat ons nogsteeds laat deel voel het met die GPS challenge al was ek net ‘n marshal, Nadia het nog die map so ek en kids sal ‘n dag trip vat en gaan kyk hoe dit was (wil sien waar die nudiste kamp is) heheheheh. Dit is erg sonder jou bakkie manne waardeer, ek weet ek gaan. En sien jul almal saterdag by die kindertjie dag dit gaan awesome wees.
User avatar
Turbo
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Thu Oct 04, 2007 8:23 am
Town: Brackenfell Cape Off-road Country
Vehicle: Range Rover Classic 3.5 V8
Real Name: Jaco

Re: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Post by Turbo »

Riaan ,

Volgende keer dan laat weet jy ons waar die Chamdor karakter bly dan gaan sort ons hom uit. :P

Jy kan mos nie 'n man se Hilux van hom af wegvat nie. :evil:
.Only when we are no longer afraid,do we begin to live
www.capeoffroad.co.za
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Post by CasKru »

Welkom Riaan. Hoop jy bly langer hier as wat jou bakkie by Chamdor was :)
To God be the glory
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 603
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Re: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Post by SKRIK NIKS »

Welkom terug :clap:
ek weet nie hoe het jy dit uit gehou nie ou pel :evil:
n man sonder n hilux is soos n tortch sonder n battery,kan nie werk nie :crazy:
sien jou saterdag :clap: :clap:
ImageImageImage
SKRIK NIKS
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Post by OOOOMS »

Bly jy het jou van terug gekry in een stuk!

Nou kan die pret begin :thumbup:
User avatar
Optimus Prime
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 550
Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
Town: Krp
Vehicle: Fortuner 4.0 v6
Real Name: Robert
Location: Gauteng

Re: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Post by Optimus Prime »

EINDELIK, :clap:
Het vanoggend so lorrie soos joune gesien toe wonder ek of jy al jou van het .
Ek 's bly nou kan jy hom begin geniet. :thumbup:
Image

"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Post by Bloues »

jy sal nou net die lorrie se pic's moet plaas en dit waar hy aktief besig is om vir jou te werk.....veral so deur die modder......!!!!

Sien more ---- !!! :clap: :thumbup: :thumbup:


Glo, al ons manne sal saam jou gaan as jy GPS dag wil ry......veral as ons kan verdwaal by die nudiste plaas area.... :D: :mrgreen: :wave: 8 )
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
ZIETS
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Wed Dec 23, 2009 12:25 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 1997 Hilux SFA Lexus V8 fitted with Mickey Thompson 33x12.5R15
Real Name: Riaan

Re: Chamdor gee uiteindelik lorrie terug

Post by ZIETS »

Dankie manne die volgende obstacle gaan nou wees om hom te registreer? Sover ek gehoor het gee hulle nie meer roadworthy sertifikaate uit nie, dit le glo op e-natis vir 6 maande van laaste roadworthy wat in des 09 was? Ek is so maand oor (7 maande) met die dat my lorrie by chamdor gestaan het, ek gaan vanmiddag lisensie kantoor toe om te gaan hoor. As dit weer moet gaan vir roadworthy ummmm. Het iemand Gippetto se no. (toutjie trek man)
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”