Goed, beter,..............ROOIWYN!

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by ROOIWYN »

JA - NEE,
Dis sekerlik al hoog tyd dat ek die formele dinge agter die rug kry,
my naam is Marius en my Hilux s'n ROOIWYN. :?

Ek het oorgeloop vanaf die "4x4 community" forum, na my vorige speelding ( Jeep Wrangler - SPUTNIK) geruil is vir 'n Hilux. :oops: Sit al die afgelope 4-5 maande in die skadu's en leer van die ander se projekte en ervaringe hier in die HILUX kraal. Moet bieg, ek het nie aanvanklik gedink dat die forum so 'n verslawende uitwerking en steeds so vol inligting sou wees nie. :)

Ek is egter redelik jaloers as ek sien hoeveel van julle ouens saam trek in die suidelike punt van S.A, hier bo in die noorde is daar heelwat speelplek maar minder samekomste met die doel om voertuie en roetes te toets. :mrgreen: Lid van die Letaba 4x4 Klub en ons het tog 'n paar byeenkomste per jaar geskeduleer, maar altyd lus vir nog.

Sal meer fotos en inligting oor ROOIWYN op die ander blad, lede se rygoed, plaas. Natuurlik sal daar nog idees bygevoeg word en sekerlik van julle ouens se ondervinding aangevra word, om kwessies en moonlikhede werklikhede te maak.

Nie veel meer oor my nie, doen egter enigiets gebonde aandie natuur van A.R to Vlieghengel. :wink:

Fluit - fluit. :D
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by Niel »

Hi Marius

Welkom by die forum en soos jy gese het dit het n verslawende uitwerking en ek is seker jy gaan dit baie geniet hier. Het jou al n hele paar keer sien browze maar geen post gesien nie maar dit was seker net n kwessie van tyd. Geluk met die verkryging van Rooiwyn. Hoe meer fotos hoe beter. Jy is welkom om ons te join as jy wil :D :D bietjie ver :lol:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by ToyX4 »

Welkom Marius

Ek was self onkant gevang deur die verslawend euitwerking van die forum.
Maar dis lekkr hier.

Geniet dit hier
ImageImage
Image
User avatar
Papa Joe
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 91
Joined: Tue Nov 13, 2007 11:23 pm
Town: CT - North of the Boerewors curtain
Vehicle: LEGEND 35 - 2004 2.7 D/C Hilux 4x4
Real Name: Joe
Location: Durbanville
Contact:

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by Papa Joe »

WELCOME & WELKOM !!

R :oops: wyn ...
44444-WP
Papa Joe
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by Bosvark »

Welkom hier ,beste besluit seker in jou lewe om Jeep te ruil vir HILUX,geniet die site
n vark bly maar n vark
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12702
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by Family_Dog »

Welkom Marius! Nice om jou hier te kry.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
jaxuk
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Sat Oct 20, 2007 12:53 pm
Town: East London S-A
Vehicle: `94 2.2 4Y hilux d/c 4x4
Real Name: Jacques
Location: East London - South Africa
Contact:

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by jaxuk »

Welcome Marius

sure you will enjoy hours and hours spent on the forum


regards
- J -

Eastern Cape - East london
* `94 Hilux 2.2 4Y D/C (weekend TOY)
* `99 Opel Astra 200iSE
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by Cookie Monster »

Welcome Marius

I am sure you will enjoy it on the forum
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
User avatar
Scooter
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1283
Joined: Fri Jul 20, 2007 9:42 am
Town: JHB
Vehicle: '94 Raider, '05 Vigo 4.0 v6
Real Name: Scott
Location: Strubens Valley

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by Scooter »

Welcome Marius

May your stay be an experience and your experience be why you stay :!:
"I know that you believe you understand what you think I said, but I'm not sure you realise that what you heard is not what I meant."
Knersus
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 322
Joined: Tue Jun 26, 2007 10:33 am
Town: Kathu
Vehicle: 2.4 Hi Lux 4x4 DC 95'
Real Name: Eben
Club VHF Licence: ZS3EP
Location: Kathu

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by Knersus »

Welkom Maruis

Baie bly jy het die beste forum gejoin. Wel die beste ding wat jy in jou lewe kon doen is om 'n jeep vir 'n Hi lux te ruil :lol: Moet se rooiwyn lyk sommer nog op sy stukke.

Ja ek is ook noord van die kaap in die Noordkaap en raak ook jaloers op die drink nights en dag outings wat die manne daar het. By ons ook baie speelplek maar dit is nie altyd naby vir ons nie. Enige iets in 400 km raduis word gepraat van gou-gou daar. :shock:
Eben Pienaar
2.4 Hi Lux 22R 95'
Codan HF radio; Kenwood VHF Hi band; Tait VHF midband; Snorkel; OME suspension; Diff lock on next shortlist. Dis lekker om 'n mens te wees....Jy moet net 'n lekker mens wees
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by BenHur »

Welkom

ek stem oor daai Jeep vir Hilux ruil ding, 'n Jeep is soos wit wyn, met tyd raak dit vrot maar 'n Hilux soos goeie rooiwyn raak net beter :wink:
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Goed, beter,..............ROOIWYN!

Post by Bosvark »

goed gese bennie
n vark bly maar n vark
Post Reply

Return to “Meet the People”