n Klompie Feite oor Land Rovers...

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
Flying Hilux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Wed Feb 13, 2008 2:00 pm
Town: Swellendam
Vehicle: '91 Hilux D/C OME 33'BF Muds '06 2.7VVT-i SRX 4x4 S/C SAC Chipped Freeflow
Real Name: Marius
Location: Western Cape

n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Flying Hilux »

Hulle sê dat sowat 70% van alle Land Rovers wat gemaak is nog op die pad is. Merkwaardig ne

Die meeste van hulle kon nog nie die huis haal nie!!

--------------------------------------------------------------------------------------------------


Ek het heelwat kennisse wat Landy eienaars is.

Ons verstaan hierdie mense net verkeerd! Hulle is regtig goeie mense wat gewoonlik effe eksentriek is. Moet opsluit teen die stroom op en jy kan hulle niks vertel nie. Hulle is feitlik deur die bank baie interressante mense. Hippies in hart en siel.

Hulle haat 'n toer sonder 'n breek. En 'n pap wiel gee hulle geen bevrediging nie! Moet tenminste 'n as breek. Of 'n ratkas. Dan neem hulle vrouvolk foto's van hoe hulle onder die enjinkap "regmaak". Of hoe hulle die Landy tou. Het jy al 'n landy gesien wat 'n ander Landy sleep? Nee, dis altyd 'n Toyota of selfs soms 'n Nissan of 'n Colt. Een van die dae gaan jy begin sien hoe sleep die Tatas en Mahindras Landy's oor Afrika! Landy's is jou beste sleepvoertuig. Altyd agter!

Eers was ek verwonder oor die ouens se oënskynlike onvermoë om agter te kom dat hulle voertuie onbetroubaar is. Tot ek besef het dis 'n ding soos Harley Davidson bewonderaars. Hulle vorm 'n subkultuur. Dit gee hulle 'n gevoel van bende.

Hulle bende se leuse is: "'n Landy wat nie breek nie, is nie 'n Landy nie."

----------------------------------------------------------------------------


Na die slag van Majuba toe die Engelse so weghardloop se skree een van hulle "Julle dag sal kom en dan gaan jule baie, baie spyt wees"

Sowaar hy was reg want presies 43 jaar later toe land die eerste Land Rover in Durban hawe.
----------------------------------------------------------------------------------------------------------


Landrovers lek nie olie nie- hulle merk net hulle gebied af

-------------------------------------------------------------------------------------------------


Hoekom werk n daktent nie so lekker op n Landie nie?

Want die Landy breek jou wakker in die nag

--------------------------------------------------------------------


Ek het pas gehoor van 'n nuwe Landrover wat nie olie gelek het nie. Hy moes 4 keer teruggegaan het voordat hulle hom kon regkry

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------


Een ou vra eendag 'n ander ou hoe sleep 'n Landy. Die ander ou sê toe so ewe "Heel lekker agter my Pajero"
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------


Ek stop eendag by 'n vulstasie in die kaap toe daar 'n ou met sy V8 Landy ook daar inkom.

Die joggie vra my toe of ek weet hoekom daar V8 agter op die Landy staan.

Hierdie wou ek graag hoor en sê toe nou maar nee, ek weet nie.

Hy sê toe die volgende "Hy het skaars petrol ingegooi dan is dit wie yt:

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------


Daar het skynbaar n Landrover toer verlede week uit Kaapstad vertrek na Namibia. Ek hoor hulle is vandag in Bellville

Jy verstaan nie....hulle laai nog parte

-------------------------------------------------------------------------------------------------------







Dit moet darem terrible wees om nie 'n LANDY driver te wees nie
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Hoppy »

Hoe gooi jy olie in n Landrover?

Maak die blik oop en gooi dit net oor die enjin....dit sal self inlek.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Mud Dog »

Skaam julle! ..... :lol: :lol: Mwah-ha-ha-ha! :lol: :lol:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
LouisK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
Town: Durbanville
Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
Real Name: Louis Kriel
Location: Durbanville

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by LouisK »

Gehoor van VW wat wou bewys hoe lugdig hulle Touareg is. Hulle sluit toe 'n Kat oor 'n naweek in een van die voertuie toe. Toe hulle die Maandag die voertuig oopsluit is die kat dood, hy't versmoor.
Toe probeer Landrover dit ook, maar toe hulle oop sluit is die kat weg!
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by george »

Ek wonder hoe lank dit vir Riceburner gaan vat voor hy weer 'n toy kry :roll:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by 2.8 d/cab SFA »

:thumbup: good one, and to think i almost went to the dark side, the best part of a landy is the marketing :lol:
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by blom »

:silent:
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by ToyX4 »

george wrote:Ek wonder hoe lank dit vir Riceburner gaan vat voor hy weer 'n toy kry :roll:
Wonder self oor daai.

Dalk gaan hy ook soos Blom maak - :silent:

Die Landy ouens het nogal goeie self dissipline. Elke aand as hulle gaan slaap, se hulle vir hulself - "Self, jy het die K@* gekoop, jy sal hom ry" :twisted:
ImageImage
Image
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by pietpetoors »

Sies julle is lelik met die Landies.
Ek kan egter nie anders as om die een met julle te deel, jammer Blommie, ek weet jy het ook 'n binneste.

"Het jy gesien die nuwe Landies het verhitte agter ruite?
Dis om jou hande warm te hou as jy hom stoot!"
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by wim »

Nog een....jy kry nou verskillende kleure olie vir landys jy kyk net wat is die kleur van die paving by die huis.
ImageImageImage
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by CasKru »

If you are going to put a Land Rover picture up on the the wall – don’t forget to lay some old sheets down to catch the oil drips.

Did you hear the one about the guy that peeked into a Land Rover and asked the owner "How can you tell one switch from another at night? They all look the same.
He replied, "It doesn't matter which one you use, nothing happens !"

Land Rover three position headlight switch - Dim, Flicker and Off.
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Mud Dog »

wim wrote:Nog een....jy kry nou verskillende kleure olie vir landys jy kyk net wat is die kleur van die paving by die huis.
This can also be used as a "track-back" feature instead of a Garmin, especially with more brightly coloured oils. :)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by BenHur »

blom wrote::silent:
pietpetoors wrote:jammer Blommie, ek weet jy het ook 'n binneste.
Flying Hilux wrote:
Ons verstaan hierdie mense net verkeerd! Hulle is regtig goeie mense wat gewoonlik effe eksentriek is. Moet opsluit teen die stroom op en jy kan hulle niks vertel nie. Hulle is feitlik deur die bank baie interressante mense. Hippies in hart en siel.
Toemaar Pieter Blom se vel is so dik en hy is so eksentriek dat niks sy binneste raak nie. Al die jare van masochisme het hom 'n taai oukie gemaak
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by ToyX4 »

Landies het permanente 4WD, sodat hy in die oggend uit sy eie olie kol kan ry. :twisted:
ImageImage
Image
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by blom »

Naai
nou vat julle dit effe te ver
Volgende keer as ek daar by julle uitslaan hang daai hiluxe se ore weer "bang om saam die groot landrovertjie te P"
:twisted:
ma soos ek eendag vir die nissan kerel gese het "pa put your tires where your mouth is"
:twisted:
Grensvegter van LANDROVIA
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by OOOOMS »

....dis 'n feit :lol: :lol: :lol:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by BenHur »

blom wrote:Naai
nou vat julle dit effe te ver
Volgende keer as ek daar by julle uitslaan hang daai hiluxe se ore weer "bang om saam die groot landrovertjie te P"
:twisted:
ma soos ek eendag vir die nissan kerel gese het "pa put your tires where your mouth is"
:twisted:
AG blommie ons weet almal daai landie van jou is 'n undercover Toyota, met sy Toy hart enol.Plak tog nou maar 'n toy badge op
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by blom »

:silent:
he he he
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by CasKru »

Heo maak mens 'n Lexus V8 olie lek? Jy sit hom in 'n Land Rover se body.... :twisted: :twisted:

Nay... ek sal maar liewer nie te hard praat hier nie... die bakkie ry nog maar hy kry nog so bietjie warm (en die fabriek kry eers weer die 6de Aug stock van waterpompe :x )
To God be the glory
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Bushwacker »

'n Man stop langs 'n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool.
"As jy Inklim sal ek jou 'n suigstokkie gee."
Die dogtertjie hou net aan loop.
Die man ry stadig agter haar aan. Weer sê die man
"As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies!"

Die dogtertjie hou nogsteeds net aan loop.
Die man ry weer stadig agter haar aan. Weer sê die man
"As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies en sjokolade!"
Die dogtertjie draai om en sê:
"Pa, Ek het al hoeveel keer vir jou gesê, ek ry nie in Die blerrie Land Rover nie!!"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by OOOOMS »

My kind of girl :wink: :wink: :wink:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by CasKru »

I feel a song coming on..... :shifty:
To God be the glory
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Piesang »

"Het jy gesien die nuwe Landies het verhitte agter ruite?
Dis om jou hande warm te hou as jy hom stoot!"
Bedoel jy iets soos die.
Image
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by pietpetoors »

Ek is bly ek was nie daardie aand in daardie huis gewees nie, maar ja, dit is waarvoor die verhitte agter ruit is.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by CasKru »

pietpetoors wrote:Ek is bly ek was nie daardie aand in daardie huis gewees nie, maar ja, dit is waarvoor die verhitte agter ruit is.
En dit was die laaste keer wat SWAMBO saam met hom gaan ry het :shifty:
To God be the glory
Arno
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Tue May 12, 2009 11:05 am
Town: Durbanville CT
Vehicle: 1997 Hilux DC
Real Name: Arno

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Arno »

'n Vriend van my was al 4 keer Botswana toe met sy Landie....maar nog nooit met die Landie teruggekom nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Mud Dog »

Pieter, I strongly suspect that picture has been posed. Firstly not even a 2 x 4 should be stuck in that situation ... level ground and mud not even deeper than the tyres. Secondly, the chick is too clean ... she should have been sprayed full of mud from spinning rear wheels.

However, I could be mistaken .... it is after all a Landy. :think: :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by ToyX4 »

Andy, I suspect the landie broke down trying to get out of there. So the chick is pushing a broken landie :twisted:
ImageImage
Image
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Piesang »

Mud Dog wrote:Pieter, I strongly suspect that picture has been posed. Firstly not even a 2 x 4 should be stuck in that situation ... level ground and mud not even deeper than the tyres. Secondly, the chick is too clean ... she should have been sprayed full of mud from spinning rear wheels.

However, I could be mistaken .... it is after all a Landy. :think: :wink:
Dit is die foto wat Landy gebruik om hul produk te adverteer........ :lol: :lol: :lol: :lol:

:think: Hey wag nou moet ek pasop ek self hou nogal van die kortas Landys, :roll: wonder net hoekom maak Toyota nie ook so kortas Hilux nie.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by george »

Bedoel jy so iets Piesang :thumbup:
18302c7_20.jpg
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29859
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Mud Dog »

ToyX4 wrote:Andy, I suspect the landie broke down trying to get out of there. So the chick is pushing a broken landie :twisted:
That's also a definite possibilty Riaan ... one I overlooked. Cas will probably say that it stopped too long and is now slipping in it's own oil .... :think: :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Piesang »

george wrote:Bedoel jy so iets Piesang :thumbup:
18302c7_20.jpg
Nou is ek :mrgreen: :mrgreen: ja dit is wat ek bedoel, maar hulle is nie so volop nie en ek dink 'n hilux sou goedkoper wees om te koop en te onderhou, maar ja :thumbup: :thumbup:
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Hoppy »

n vriend van my het so een te koop met 33"s, lockers ens.

ek dink hy soek R85 000.00

Dis n baie gewilde voertuig oorsee, dis die naaste wat Toyota aan die swb L.R./Jeep konsep kom, sy dak kan ook afhaal.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Piesang »

Hoppy wrote:n vriend van my het so een te koop met 33"s, lockers ens.

ek dink hy soek R85 000.00

Dis n baie gewilde voertuig oorsee, dis die naaste wat Toyota aan die swb L.R./Jeep konsep kom, sy dak kan ook afhaal.
Nou is ek sommer :sick: Bo my vuurmaak plek op die oomblik, maar toemaar ek sal hom nog kry. My Golf soek nou eers aal my geld, my seun het met die lux in die golf vas gestoot (hy leer mos ry), nuwe regter voor deur, nuwe voor bamper (seun het muur gesoen met golf), die naweek het die golf se lugfilter los gekom en toe sal ons sien die filter is vol olie en die carb moet ook dalk vervang word.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by CasKru »

Mud Dog wrote:
ToyX4 wrote:Andy, I suspect the landie broke down trying to get out of there. So the chick is pushing a broken landie :twisted:
That's also a definite possibilty Riaan ... one I overlooked. Cas will probably say that it stopped too long and is now slipping in it's own oil .... :think: :wink:
Correction..... they took too long to fix it and now it's slipping in it's own oil
To God be the glory
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by pietpetoors »

'n Golf se lugfilter is altyd vol olie, dit is standaard. Veral as die enjintjie beginne oud raak. Niks om oor te worry nie, maak net seker jy vervang die filter gereeld.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Piesang »

pietpetoors wrote:'n Golf se lugfilter is altyd vol olie, dit is standaard. Veral as die enjintjie beginne oud raak. Niks om oor te worry nie, maak net seker jy vervang die filter gereeld.
Teen 162000km is dit seeker ook waar, dankie Pieter nou voel ek beter. :D
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Bloues »

Blom - my hart gaan uit na mense soos jy wat regtig probeer om landrover se naam hoog te hou of self een te koop.......
Probleem is - bg. stories is nie grappe dis die waarheid !!!!

My buurman het die 4x4 ding begin geniet en self 110TDI Landi gekoop - hy is na 8 maande 'n mechanic, asook 'n gekwalifiseerde "paver" - want vroulief roer hom oor die olie kolle op die paving ------ hy oorweeg dit nou om die ding te verkoop en maar ook Toyota te koop - hy se hy het geen sosiale lewe meer op Saterdag, maak net landi reg heeltyd.....

So sterkte.....ry hom, jy het hom gekoop.....
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Post by Piesang »

ImageImage

Dit is nie Landy's wat vassit nie dit is die bestuurder.....

:o: :o: Dit was 'n Landy bestuurder wat my Toy hier in die water in gery het en gaan vassit het....
toe bring hulle twee Landy's om die Toy uit tehaal

en dit is hoe hul dit kom doen het.
ImageImageImageImage Moes hul self eers van verdrinking red. Dit is hoekom ek 'nm hiliftjack 'n landyjack noem.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Post Reply

Return to “Humor”