Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Manne dis geen probleem nie. Ek is was juis besig om 'n SAN instelassie te jaag om dit klaar te kry. Adam ek sal by die manne hier hoor. Almal wil nog gaan ry.
Bennie ons kan die naweek skuif na later in die jaar, dis nie 'n probleem nie.
Groete
Reynard
PS: Was gistrand by die myn wat ek werk, -4C
Bennie ons kan die naweek skuif na later in die jaar, dis nie 'n probleem nie.
Groete
Reynard
PS: Was gistrand by die myn wat ek werk, -4C
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Big D
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 506
- Joined: Fri May 16, 2008 12:42 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: SFA Hilux 2.2 BFi
- Real Name: Deon
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Helloo daaar
Jammer ek was so stil die laaste paar weeke. Ek was uit die land uit. My bakkie is by die workshop, besig om my vooras reg te maak. So sal dit ook nie kon maak nie. Ons moet dt nie kanseleer nie maar uitstel tot die sommer, en weer n lang naweek.
P.S hier in brits is dit &*%$ koud

'94 lux, 3rz, Dual Tcases, 4.7, Lifted, Locked, 33"
"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.

- GrootLeeu
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Wed Apr 23, 2008 9:38 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Hilux D4D 3.0
- Real Name: Adam
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Hi Reynard, ek neem aan die kamp is af maar die ryery is aan? Ek is reg vir enige van die dae, laat weet maar net vroegtydig. Jy het mos my nommer?
Groete
Adam
Groete
Adam
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Adam, ja ek het die kamp plekke geKanseleer. Ek sal self nie in die weer wil kamp nie. Ek is nogal lus om dalk die rivier te tackle die naweek. Sal jou more laat weet. net so paar oproepe maak.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- GrootLeeu
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Wed Apr 23, 2008 9:38 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Hilux D4D 3.0
- Real Name: Adam
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Mooi, ek is in!
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed May 13, 2009 10:34 am
- Town: Witrivier
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D
- Real Name: John
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Menere, die son is uit hier in die Laeveld en die kwik klim mooi. Geen reen vir die naweek volgens gisteraand se voorpelling nie.Castos wrote:Adam, ja ek het die kamp plekke geKanseleer. Ek sal self nie in die weer wil kamp nie. Ek is nogal lus om dalk die rivier te tackle die naweek. Sal jou more laat weet. net so paar oproepe maak.
- GrootLeeu
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Wed Apr 23, 2008 9:38 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Hilux D4D 3.0
- Real Name: Adam
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Dis wat ek nog die heeltyd die manne probeer verduidelik het...
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed May 13, 2009 10:34 am
- Town: Witrivier
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D
- Real Name: John
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Adam, ek neem aan julle gaan nog steeds by River Wild ry? Enige idee wanneer asook watter ander roetes julle gaan doen?GrootLeeu wrote:Dis wat ek nog die heeltyd die manne probeer verduidelik het...
- GrootLeeu
- High Range 4WD
- Posts: 42
- Joined: Wed Apr 23, 2008 9:38 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Hilux D4D 3.0
- Real Name: Adam
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Hi John, ons beplan eintlik om van die ander roetes te gaan ry. Stuur my jou kontak besonderhede, dan laat weet ek jou sodra ons uitsluitsel gekry het. Hierdie beplanning het my erg lus gemaak om te gaan ry.!
-
- Newbie
- Posts: 5
- Joined: Wed May 13, 2009 10:34 am
- Town: Witrivier
- Vehicle: Fortuner 3.0D4D
- Real Name: John
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Menere,
Julle het n' baie lekker naweek by River Wild mis geloop - die kamp was dolleeg, die weer goed en die braai hout baie! Jammer julle kon dit nie maak nie.
Julle het n' baie lekker naweek by River Wild mis geloop - die kamp was dolleeg, die weer goed en die braai hout baie! Jammer julle kon dit nie maak nie.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 442
- Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Ry die vyand
- Real Name: Reynard
- Club VHF Licence: B01
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Was toe nou maar net so goed ons het dit uitgestel. Ek het die hele naweek by die werk gesit. :evil:
Ek is nou baie lus om more iewers te gaan ry. :roll:
Ek is nou baie lus om more iewers te gaan ry. :roll:
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
- Okkie Van Wyk
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 420
- Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
- Town: Middelburg
- Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
- Real Name: Okkie
- Club VHF Licence: N019
- Location: Middelburg MP
- Contact:
Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Bump
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED